SWD Eagles (9) 12 / EP Kings (10) 16 (Final Score)
The SWD Eagles hosted the Eastern Province Kings at Outeniqua Park, George in the Final of the Currie Cup 1st Division Final at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
The Eastern Province Kings won a scrappy affair by 16 / 12 after leading by 10 / 9 at Halftime.
Scores:
SWD Eagles: 2 Penalties Jandre Blom, 2 Penalties Ambrose Barends
EP Kings: 3 Penalties & 1 Conversion Monty Dumond, 1 Try Wayne Stevens
SWD EAGLES: 15 Bobby Joubert, 14 Baldwin McBean, 13 Sinethemba Zweni, 12 Bevin Fortuin (capt), 11 Joe Breytenbach, 10 Ambrose Barends, 9 Jandré Blom, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Shawn Raubenheimer, 6 Lyndon Hartnich, 5 Henry Grimes, 4 Henk Eksteen, 3 Wikus Harmse, 2 Hans Grobler, 1 Jaco Terblanche.
Replacements: 16 Jandré de Beer, 17 Anton van der Westhuizen, 18 LGiant Mtyanda, 19 Christo du Plessis, 20 Dougie Hellmuth, 21 Eric Zana, 22 Wensley Scott.
EP KINGS: 15 1Mzwandile Stick (capt), 14 Paul Perez, 13 Wayne Stevens, 12 De Wet Barry, 11 Norman Nelson, 10 Monty Dumond, 9 Gerrie Odendaal, 8 JJ Gagiano, 7 Devin Oosthuizen, 6 Jacques Potgieter, 5 Willem Stoltz, 4 Rory Duncan, 3 André Schlechter, 2 Jaco Fourie, 1 Pumlani Nodikida.
Replacements: 16 Nio Halangahu, 17 Riaan Vermeulen, 18 Lungelo Payi, 19 Darron Nell, 20 Donald Stevens, 21 Tony Fenner, 22 Milo Nqoro.
EP Kings runiing it hard at the SWD but vital knocks and mistakes costing them time after time
Baie knocks in die game
32@ superBul:
Yip
Tight head by SWD against the Kings scrum…. PLUS they earn a penalty from what follows….
De Wet Barry is maar niks anders as ‘n Crash & Bash speler nie….
Monty beter nou raakskop
Penalty EP Kings, about 30 m out, right in front.
Monty Dumond slots it.
SWD 9 / 3
Another penalty for the Kings, this one on Halfway, middle of the field, they go for posts.
Badly missed left…..
Tryyyyyyyyy Stevens for EP, after a brilliant run by Perez
@ grootblousmile:
Perez het mooi geloop daar.
Dumond converts
EP Kings 10 / 9
Lemoenetyd
GBS het jy die u/19 en u/21 ene gekyk?
Ek het net voor 7 van die werk af gekom.
44@ superBul:
Nee, daai 2 games wassie op TV nie
@ grootblousmile:
Ooo ek dink die u/21 game was goed as ek die scores en die scorers so kyk
Die 021 Bulle het Vrydagaand op Loftus naelskraap met 39-35 geseëvier oor hulle eweknieë van die Haaie.
Hulle het in die eerste helfte ver agter geraak, en op ‘n stadium was die punte telling 27-5 in die Haaie se guns. Twee vinnige drieë en ‘n strafskop voor halftyd het die halftydtelling op 30-22 te staan gebring.
Marnus Schoeman het na halftyd twee drieë gedruk, en die Bulletjies was ewe skielik met 36-30 voor na 55min se spel. Die Haaie het egter vinnig teruggeveg en het die telling op 36-35 laat staan.
Marnitz Boshoff het nog 3 punte bygevoeg, en die Bulletjies kon vasbyt om met 39-35 te wen.
wat gaan ons maak in die 2 weke tussen die semis en die finaal. Dit was klaar n lang week. Ek hou niks van die lang breek nie.
46@ superBul:
Ek en BiDiBiDi het die Score Updates gevolg op die Bulle se Offisieele web site.
2 Nd Half On
Ja, vreemd dat daar so lang breuk is….
Penalty EP Kings…. Monty goes for posts…. not much of a kicker… but he slots this one
EP Kings 13 / 9
was laasjaar ook so, jy raak skoon moeg gewag. Sal die WP se senuwees op breekpunt sit as hulle die semi wen. 😀
Hel nooit gedink Du Mond skop so treurig nie
Goeie tackle deur die wet
Nee jinne, nou skop hulle ook maar net omdat skop skop is….
SWD over, held up, scrum 5
Du Mond is n groot teleurstelling. ek het nogal vir hom opgekom voorheen.
58@ superBul:
Janee, hy is maar kakkerig.
Ek dink die Pumas is save teen die twee spanne. Luiperds , eish… hul nuwe coach sal mooi moet dink.
Users Online
Total 183 users including 0 member, 183 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,773 Page Impressions
_