The Currie Cup clash between the Bulls and the Lions was marred as a contest by over zealous officating.
In a tough match where big hits and errors on attack made for a tense situation with the score precariously close at 12-9 in favour of the Bulls, Wickus van Heerden was yellow carded for a high tackle.
It was deemed his second high takle of the match, and although the first tackle was seen as “careless” by referee Craig Joubert, the second “high tackle” occured on the Lion 22 when Wickus van Heerden was back tracking in a desperate attempt to tackle the attacking Bulls player. Even before the action replay it was clear to me that this was not a high tackle in any sense of the word, and was rather shocked when the touch judge informed Craig Joubert of the supposed “high tackle”.
With Wickus van Heerden recieving his marching orders, the bulls simply kicked for touch and scored from the ensuing maul out of the line out.
The following ten minutes gave the Bulls the upper hand, and they stretched their lead to an unasaillable lead of 24 – 9.
The Lions got a sense of justice when Jacque Louis Potgieter was carded in the Lions half for not releasing the tackled player and going off his feet in an attempt to secure the ball at the ruck for the Bulls.
Once again the yellow card at that time seemed “irresponsible” as the Lions were not in the Bulls red zone and the card would have been much more appropriate earlier in the match when the Bulls continually infringed in their 22 when the Lions were on attack.
Yes perhaps when both teams were playing with 14 men, it did open up the match and therefor created more of a spectacle for the crowd.
But the first yellow card effectively ended the contest, what was a close hard fought match, and turning out to be trench warfare, turned into something titally different.
Now some would want to argue that the second yellow card evened out the odds for a Lion comback, but I would rather side with the Lions supporters who were effectively taken out the match, and having to score three times in 11 minutes to effect a win.
What also added to the intensity of the match was the fact that both kickers were having an off day, with JL Potgieter missing 4 kicks at post and Elton Jantjies missing three.
Currie Cup rugby is at it’ s best when old foes engage in trench warfare, where no quarter is asked or given.
I for one would like to see that before yellow cards are issued, specifically for alleged high tackles or foul play, that they are referred to the TMO, as the outcome of these events cannot only change results in a match, but can alter the entire complexity and competitive nature of a match.
The record books will show the Bulls beat the Lions by 24-21 on 18 September 2010, and that both teams scored 2 tries, what it won’t tell you is that it was trench warfare and until an over zelous assistant referee made a call that changed the game completely, the defences held out and no tries were scored.
Sien die Stormers soek al reeds verskonings nog voor die S15 begin het (supersport):
“The Stormers were runners up to the Bulls in the Super 14 in 2010 but are going to be hard-pressed to repeat that or go one better as in addition to be being disadvantaged by the timing of their first bye they also do their travelling towards the end of the competition, and play their massive home game against the Bulls a week after returning from tour.
For the Stormers to repeat last year’s feat they are going to have to hit the season running by responding well to the pressure of having to pick up early momentum in their sequence of home games and away matches inside South Africa.”
30; altyd plek vir nog ‘n duiksak vir Bakkies, stuur hulle almal.
Biltong en droëwors, gee my solank jou voorspellings vir die volgende, laat ek sien hoe objektief jy is:
1. 4 spanne in semi’s
2. finaal
3. wenner
bdb, ek het op die ander storie’ the race is still wide open my voorspellings gemaak.
Sharks, WP, Bulls en Cheetahs.
Nog nie seker wie gaan 2de eindig nie, en kan nog nie se wat span seleksies gaan wees nie aangesien ek moet sien of al die bokke gaan speel.
Op die huidige stadium is dit net die Sharks wat regtig op vorm lyk.
33: as ek op huidige vorm gaan, sal ek dit so plaas:
Sharks
WP
Ctahs
Bulle
Ek sal dink die een plek waar die bulls die minste n’ semi wil speel is Durban
@ bdb:34
Moet se as die Bulle onder daardie 4 is sal min manne in die openbaar hulle afskryf.
@ biltongbek:
Ou billies.
Ek se maar net enige mens kan sien die Bulle is nie jou gunsteling span nie, dis ooglopend.
Verder moet asseblief nie aanstoot neem nie, my opmerking is maar net so tong in die kies soos jou Earl opmerkings.
OP ‘n ernstige noot… jy ondersteun geen provinsiale span nie ???
Hoe op dees aarde, jy moet seker iemand ondersteun ?!
Biltongbek is ‘n closet cheetah…verseker. Net soos Blouste ‘n closet shark is… 🙂
#35
Hoekom? Die Sharks is famous daarvoor dat hulle nie in Semi’s of Finals op ABSA Park kan wen nie…
Sorry ek was laat, so ek catch op van onder af boontoe…
#33
As jy daai gemors van Saterdag tussen die Sharks & die Cheetahs vorm noem, is jy seker reg…
@ The Saint:
Die Sharks hou aan wen, dit is meer as wat ons kan se van die ander spanne, hulle op die oomblik het geloof in wat hulle doen en “einning is a habit”. Hulle het ook minder disruptions as die bulle of die WP, daar is minder bokke weg.
Dit kan naturrlik alles verander.
Maar kyk so daarna, die Bulle is nie bang vir die WP nie, die WP het n’ mental blok teenoor die Bulle.
Die Cheetahs lyk nie so goed soos n’ paar jaar terug nie.
Dus die Bulle sal eerder teen een van hulle wil speel as teen die Sharks.
@ Blouste:
Ek onthou in die jare voor die Sharks n’ Currie Beker gewen het, het ek nie een Shark supporter geken nie, die jaar nadat hulle die currie Beker gewen het, toe is Gauteng vervuil met Shark supporters.
Ek ken selfs n’ paar manne wat net mooi F@kk@l van rugby weet en Shark supporters is. Ek noem hulle mooi weer supporters. Wanneer ek Super 14 kyk, support ek al die spanne van SA, tot so n’ mate dat wat beste is vir ons om semi final posisies te bekom moet die span wen wat die wen nodig het.
Wanneer ons soos bv hierdie jaar n’ Leeu span het wat absoluut die oorsese spanne n’ “free ride” gee met hulle weg wedstryde raak ek moeilik, want dit maak dit baie moeiliker vir ons top spanne wat nie verniet punte oorsee kry nie.
In die Currie Beker, like ek om die “underdog” te sien wen, dit is boring wanneer n’ span soos die Bulle heeltyd wen, daar is geen excitement om na sulke rugby te kyk nie.
Mooi weers supporters hou van sulke rugby, maar dink mooi daaraan, as jy n’ ware rugby supporter is, wil jy nie he een span moet alles oorheers nie, want dan is dit bleddie moelik om kritiserend te wees.
Nee ek laaik die Currie Beker moet taai wees, die spanne moet mekaar opkeil.
en ek laaik om die Bulle se supporters gas te gee. Ek het so Sanlam konsultant gehad wat die mees enogige bull supporter is wat jy kan kry, to Habana in 2007 die Super 14 wen met daai drie, toe is hy die ou se grootste hero, toe Habana weg is by die Bulls toe is hy k@k.
N’ ou kan mos nie so van opinie verander nie. n’ ou is goed of hy is nie goed nie, maar om te se hy is net goed as hy vir jou span speel, ai, dan is jy mos nie regtig n’ rugby man nie.
@ biltongbek:
41
Die Sharks loop soos n goed geoliede masjien nou, die WP peak WEER te vroeg(jy het dit hier gehoor) en die Cheetahs doen maar hul ding. My span die Bulle het seker die mees deurmekaarste jaar in n dekade. Het ons nie so onglans as die begin van die jaar sukses behaal met die S14 nie sou jy lang skerp messe hoor slyp het in Pretoria. Die seisoen is regtig rukkerig deur Frans en sy span.
@ superBul:
Superbul, ek weet n’ klomp ounes gaan nie met my saamstem nie, maar dit is wat die currie Beker interesanter maak. Die Bokke speel nie en maak dus die kompetisie meer gelyk.
Dit maak in my opnie vir n’ baie meer interessanter kompetisie.
Users Online
Total 489 users including 0 member, 489 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,083 Page Impressions
_