Lions (19) 46 / WP (21) 28 (Final Score)
The Lions hosted WP at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 on Friday 3 September 2010. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
A spirited Lions team came with a huge surge in the last 20 minutes of the game and absolutely demolished WP in that period.
The Lions eventually ran out comfortable winners by 46 / 28 and scoring their bonus point in the process and denying WP any Log points.
Well done Lions, a consumate performance from a Team on the up!
Scores:
Lions: 4 Conversions & 6 Penalties & 1 Try Elton Jantjies, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Derick Minnie
WP: 3 Penalties & 2 Conversions Willem de Waal, 1 Try Tim Whitehead, 1 Try Duane Vermeulen, 1 Try x
Xerox Lions |
Vodacom Western Province |
03 September at 19:10 | |
Team: 15. Jaco Taute, 14. Jannie Boshoff, 13. Waylon Murray, 12. Doppies la Grange, 11. Michael Killian, 10. Elton Thomas Jantjies, 9. Jano Vermaak, 8. Warren Roger Whiteley, 7. Joshua Zac Strauss, 6. Derick Minnie, 5. Franco van der Merwe (Captain), 4. George Earle, 3. Ross Geldenhuys, 2. Martin Bezuidenhout, 1. JC Janse van RensburgReplacements: 16. Edgar Marutlulle, 17. Wayne Swart, 18. Johan (Joe) Snyman, 19. Renaldo Bothma, 20. JP Joubert, 21. Burton Francis, 22. Marius Delport | Team: 15. Conrad Jantjes, 14. JJ Engelbrecht, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Francois Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Deon Fourie, 1. JD MollerReplacements: 16. Callie-Theron Visagie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Pieter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Marcel Brache |
@ superBul:
Julle mos gese, dis n ander game die….
Sharks 8 35
Vodacom Western Province 8 28
Vodacom Free State Cheetahs 9 28
GWK Griquas 9 24
Vodacom Blue Bulls 8 23
Xerox Lions 8 20
As die Leeus die onmoontlike regkry gaan die LOG intresant raak
Naand manne, geniet julle die rugby?
Ek dog die leeus begin net te fade en toe is daar nog lewe in daai slagtandjies
More behoort ons die 120 000 ste post hier te sien.
Wel ek gaan nou verder kyk, lees maar verder op my selfoon.
Die reel van een voet buite die lyn straf darem maar nou n goeie afskop.
vs o21 117 boland o21 10 eina dis n pak
GBS rook jy nou jou caramel. Eish ou jy moet die rook los jong.Ek het onglans n vriend van my se suster gesien suffer, nie iets mooi nie.
@superbul sommer n k@k reel daai
Wie het WP se laaste drie gedruk?
68@ superBul:
Nee ek eet my Caramel met ‘n mooooooooosa lepel…. blik gaan netnou sy gat sien
Kerels, praat later, n pel het nou gebel,hy is gevang hier by die roadblock naby oppad na my toe, laat ek eers gaan hoor daar wat praat onse local constabulary, dis mos nou weer Vrydagaand, so nou is wetstoepassing en CitiGolfies met blouligte skielik weer aan die orde van die nag, nadat die lot heeldag en heelweek fokkol gedoen het….eishhh.
Tjorts.
72@ Pietman:
Cheers Piet!
WP 28 / 25
damm lions is besig om my bru pick lelik op te tjorts
3 Points difference with 20 min to play
@ Pietman:
Ja gaan help voor daar moeilikheid kom.
Try Lions??
TMO
Try awarded, Michael Killian again
@ grootblousmile:
WP lyk jittery die laaste paar weke.
Lions 32 / 28
Wat de donner probeer Jano daar
Daai twee WP ondersteuners was nou classic, o hel hier gebeur n ding.
what a try..
Another try by Lions… Minnie
ANOTHER TRYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYYY LIONS. Yebo……hehe.
Lions are cooking hot tonight…hehehe
@ bos_otter:
Het vorentoe gelyk vir my , but who cares
Evening folks, might this be the day that marks the revival of the Lions? If it is, I don’t mind seeing my side go down…
Lions 39 / 28
Moet se die jong manne van die Lions lyk goed, gaan nog lang pad loop in SA
Users Online
Total 127 users including 0 member, 127 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,190 Page Impressions
_