Lions (19) 46 / WP (21) 28 (Final Score)
The Lions hosted WP at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 on Friday 3 September 2010. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
A spirited Lions team came with a huge surge in the last 20 minutes of the game and absolutely demolished WP in that period.
The Lions eventually ran out comfortable winners by 46 / 28 and scoring their bonus point in the process and denying WP any Log points.
Well done Lions, a consumate performance from a Team on the up!
Scores:
Lions: 4 Conversions & 6 Penalties & 1 Try Elton Jantjies, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Derick Minnie
WP: 3 Penalties & 2 Conversions Willem de Waal, 1 Try Tim Whitehead, 1 Try Duane Vermeulen, 1 Try x
Xerox Lions |
Vodacom Western Province |
03 September at 19:10 | |
Team: 15. Jaco Taute, 14. Jannie Boshoff, 13. Waylon Murray, 12. Doppies la Grange, 11. Michael Killian, 10. Elton Thomas Jantjies, 9. Jano Vermaak, 8. Warren Roger Whiteley, 7. Joshua Zac Strauss, 6. Derick Minnie, 5. Franco van der Merwe (Captain), 4. George Earle, 3. Ross Geldenhuys, 2. Martin Bezuidenhout, 1. JC Janse van RensburgReplacements: 16. Edgar Marutlulle, 17. Wayne Swart, 18. Johan (Joe) Snyman, 19. Renaldo Bothma, 20. JP Joubert, 21. Burton Francis, 22. Marius Delport | Team: 15. Conrad Jantjes, 14. JJ Engelbrecht, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Francois Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Deon Fourie, 1. JD MollerReplacements: 16. Callie-Theron Visagie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Pieter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Marcel Brache |
Dink nie WP gaan weer so maklik wen soos laaskeer nie, of hoe?
1@ Pietman:
Ek dink steeds WP met 10 of so.
ek tip jan mitchel se manne om met n surprize te kom
Ek is besig om met Live Streaming Software te eksperimenteer (was vanmiddag laat)….. dink hier’s dalk ‘n GROOT REVOLUSIE wat kom op R-T…..
4096 word outomaties opgegradeer na 10 meg, gee bietjie kans dit kom glo binnekort. Baie het dit al gekry , GRATIS verniet ,as jy hulle kan glo.
Pietman hel ou pel ek het lanklaas van jou gehoor, magtie man ons moet praat, dit is n groot vriendskap wat tot niet gaan.
ek sal R5 betaal vir vinniger internet
@ superBul:
het julle enige idee wat die contention ratios is op julle adsl lyne?
Game on
Virgin lewer tans 50mb, maar slaan een van die dae oor na 100mb toe
@ bos_otter:
8
nee ou nou raak jy te tegnies maar almal kla oor ons so dit is seker maar swak.
the contention ratio is the ratio of the potential maximum demand to the actual bandwidth. The higher the contention ratio, the greater the number of users that may be trying to use the actual bandwidth at any one time and, therefore, the lower the effective bandwidth offered, especially at peak times
@ bos_otter:
waneer julle 500 bereik kan ons dalk 50 haal. Soos ek se ons volg, ons koop jul scrap. Geen leiding hier nie. Politiese aanstelings in top tegniese poste.
@ superBul:super…is basies hoeveel mense hulle op kom ons se maar n 2 gig pyp ect sit….hulle sit byvoorbeel 50 mense (50/1 contention) almal met n 10mb bandwidth allowance op so lyn…as al 50 online is gedurende piek tyd, dan kry jy nie jou volle 10mb nie…
@ superBul:lol….ons is klaar besig om ons netwerk by die werk op te gradeer sodat almal gigbit konneksies kan he. Die klomp traders het daarop aangedring 🙂
@ bos_otter:
oo , ons het seker weer te veel in daai pyp
Try Michael Kilian for Lions
just took a leap of faith….picked bulls to win by 3…lets wait and see
Lions 7 / 3
Manne dit lyk al meer of die WP se defensive code gecrack is.
@ superBul: ja, soos n taxi…laai hom vol, en druk dan nog so drie in
@ bos_otter:
so paar toytoiers ook daar 😆
Manne die Leeus is nou ernstig oor hul game. Moet se hulle verbeter kwaai onder Mitchell.
Lions 7 / 6
Mark met sy oordrewe handgebare maak my lam. Is ek al weer kwaai op die ref, maar kyk bietjie hoe lank wys hy met sy hande.
24@ superBul:
Hehehe, met jou kry die refs ok geen rus nie…..
Lions verdedig mooooooooooooooooooooooooosa baie beter onder Mitchell
@ grootblousmile:
Ja ek watch hulle
WP 9 / 7
Lions 10 / 9
Ek wonder of Earl Rose nog enige rugby speel?
Users Online
Total 216 users including 0 member, 216 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,949 Page Impressions
_