Cheetahs (10) 20 / Blue Bulls (11) 14 (Final Score)
The Cheetahs hosted the Blue Bulls at Vodacom Park, Bloemfontein at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In one of the hardest matches of the season, the Cheetahs held out to win by 6 points, with the Blue Bulls camping on their line.
Cheetahs get 4 Log points, Blue Bulls 1.
Scores:
Cheetahs: 2 Conversions & 2 Penalties Louis Strydom, 1 Try Philip van der Walt, 1 Try Hendro Scholtz
Blue Bulls: 3 Penalties Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Jaco van der Westhuyzen
Vodacom Free State Cheetahs
|
Vodacom Blue Bulls
|
11 September at 17:05 |
- Team: 15. Hennie Daniller, 14. Philip Snyman, 13. Robert Ebersohn, 12. Meyer Bosman, 11. Jongi Nokwe, 10. Louis Strydom, 9. Tewis de Bruyn, 8. Ashley Johnson, 7. Christoffel Philippus Van der Walt, 6. Hendro Scholtz, 5. Waltie Vermeulen, 4. Francois (FS) Uys, 3. Kobus Calldo, 2. Adriaan Strauss (Captain), 1. Coenie Oosthuizen
- Replacements: 16. Skipper Badenhorst, 17. Willem Petrus (WP) Nel, 18. Izak van der Westhuizen, 19. Kabamba Floors, 20. Tertius Carse, 21. Sias Ebersohn, 22. Corné Uys
|
- Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. Jaco van der Westhuyzen, 10. Jacques-Louis Potgieter, 9. Francois Hougaard, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Christiaan Johan Stander, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Petrus Johannes Juandre Kruger, 4. Flip van der Merwe, 3. Werner Kruger, 2. Chiliboy Ralepelle, 1. Dean Greyling
- Replacements: 16. Gary Botha, 17. Rossouw De Klerk, 18. Wilhelm Steenkamp, 19. Okkie Kruger, 20. Dustin Jinka, 21. Stephan Dippenaar, 22. Jaco Engels
|
Referee: Jason Jaftha (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (AR 1), R Rossouw (AR 2)
TMO: S Veldsman
Missed…
TMO
It’s over man… I saw it…
The Bulls ared going to miss J-LP next season.
Lyk oor vir my.
Wat gaan met die lyn regters aan?!?
Robbed
Vok Cilliers lyk bemused.
ja nee kyk, hulle is almal blind lyk dit vir my!
Lekker taai game
JLP kan maar Durbs toe gaan, hy kry nie sy agterlyn weg nie.
@ grootblousmile:96 – LOL. Tell you what if it is Veldsman as the TMO DON’T expect him to get it right. He gets it often more wrong than right. Sharks got many bad calls from him in the S14. So did the Boks in the Tri-Nations at FNB. He should never be a tmo again.
Anyhow GOOOOOOOOOOO VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT…HEHEHE
Haak vrystaaat haaaaaaak
EXCELLENT call the TMO.
Watermeyer trap water…
Penalty Staat on Halfway
@ bdb:
Wat dink jy van Brummer? Sal hy ‘n goeie assistent vir Morne waas?
Meyer Bosman misses
Lemoenetyd
As die Bulls met minder as 3 punte verloor gaan hier sports wees 😆
I can’t wait for the VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT to klap the Sharks in the CC final.
Jaftha die dwergie, blaas nogal goed… was goed van hom om daai skop se resultaat te verwys na die TMO.
@ Loosehead:
uhhhhmmmmm ……. laat die game eer klaar gespeel word, dan kan jy lekker begin kry!
Enige span se game. Beide spanne maak te veel foute op die aanval.
Hougaardt gee lekker vinnige bal vir die Bulle se agterlyn, maar iewers verloor hulle shape in die agterlyn.
106: ongelukkig ook nie die antwoord nie, ons soek nog ‘n tweede losskakel vir volgende jaar, dalk die Pumas se losskakel kry.
113: 10 en 12 is die probleem.
Dink die Bulle se bank kan ‘n impak maak, met ‘n nuwe voorry wat kan opkom.
113@ Snoek:
Watermeyer issie Wynand Meisiekind se skaduwee nie…. dis waar dit foutgaan.
@ Muurbal:
My Ouma het haar tee blere vannoggend gelees, sy se dat die Vrystaaaaaaaaaaaaaaaaaat teen die Tjarks gaan speel in die finals.
Rerig.
@ Loosehead:
Ek like jou ouma sommer kwaai.
@ Loosehead:
oukei….. wie kan nou teen teeblare ( of is dit nou blere?) stry, maar my hart se nie dieselfde nie!! Eish….
Loosehead wrote:
rofl….wel, kom ons hoop joi ouma ken van blare lees 🙂 go Cheetahs!!
Users Online
Total 123 users including 0 member, 123 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,739 Page Impressions
_