Blue Bulls (6) 24 / Lions (6) 21 (Final Score)
The Blue Bulls hosted the Lions at Loftus, Pretoria at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, M-Net and SuperSport HD in SA.
The Bulls squeeked a win by 3 points whilst Jacques-Louis Potgieter was off with a yellow and the Lions coming back strongly.
Scores:
Blue Bulls: 4 Penalties & 1 Conversion Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Gerrit-Jan van Velze, 1 Try Stefan Watermeyer
Lions: 3 Penalties & 1 Conversion Elton Jantjies, 1 Try Doppies le Grange, 1 Try Waylon Murray
Blue Bulls
|
Xerox Lions
|
18 September at 17:05 |
- Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. Jaco van der Westhuyzen, 10. Jacques-Louis Potgieter, 9. Francois Hougaard, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Christiaan Johan Stander, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Petrus Johannes Juandre Kruger, 4. Flip van der Merwe, 3. Werner Kruger, 2. Chiliboy Ralepelle, 1. Dean Greyling
- Replacements: 16. Gary Botha, 17. Rossouw De Klerk, 18. Wilhelm Steenkamp, 19. Okkie Kruger, 20. Dustin Jinka, 21. Stephan Dippenaar, 22. Jaco Engels
|
- Team: Jaco Taute; Jannie Boshoff; Waylon Murray; Doppies La Grange; Michael Killian; Elton Jantjies; Jano Vermaak; Warren Whiteley; Josh Strauss; Derek Minnie; Franco vd Merwe (c); George Earle; Ross Geldenhuys; Martin Bezuidenhout; JC Janse van Rensburg.
- Replacements: Edgar Maratlulle; Wayne Swart; Johan Snyman; Wikus van Heerden; JP Joubert; Burton Francis; Marius Delport.
|
Referee: Craig Joubert (SARRA)
Assistant referees: F Groenewald (AR1), A Buitendag (AR2)
TMO: S Veldsman
Bulls 24 / 21
4 minutes left
3 min left, Lions scrum… that should eat another minute
A draw?
Lineout…. a bit more than a minute left…. Bulls throw…
Seconds left, Bulls have possession
Penalty Bulls…..
Bulls win by 3…. sjoe!!
Ook maar net-net, maar hy is daar.
That was too close for comfort!
Dammit….
Bulls won all 3 matches against the Lions today….
Bulls back in 3rd spot on the Log…
Bulle van 6de na 3de op die log.
Derek Minnie of the Lions got Man Of The Match award
Log lĂŞ op hierdie stadium soos hy laas jaar ge-eindig het.
Time for Stegmann to return and for Gary Botha to start the match again.
GBS, hoor asb by HM wie kom almal Loftus toe, en vra hom hy moet sommer vir Derick Hougaard ook weer terug bring, ons het nie ‘n skopper na MS nie.
Bulls now have to face the Leopards, WP and Griquas….
136: Ja, en laat Guthro nog ‘n week rus, dan kan hy speel teen WP.
Weet nie of dit net ek is nie, maar FH lyk baie meer gevaarlik op vleuel as skrummie. Hy kort meer ruimte. As Bulle nog ‘n goeie vleuel kan kry, sal ek FH op buite senter speel volgende jaar.
OK, packing up here…
As Bulle alles wen, en Sharks wen WP …
Wat het nou kwansuis verkeerd gegaan met Dean Greyling, hy was genadeloos gestraf deur Joubert? Heel jaar speel hy goed todat hy die Ref raakloop.
Ook lees Joubert te veel hier op R-T want hy was net so op Chillie se case. đ
@ bdb:
Selfde gese vir my kinders, dis asof FH nou te veel die bal het, hy sukkel nog om so vinnig te dink met al die balle in sy hand. Hy doen te veel op sy eie. En HET Shadow ooit n bal gekry?
FduP het Shadow en Habana gemaak, hy het hul spoed gebruik.
Ek wonder of Sherrel Calder nie die mens is wat Francios nou die nodigste het nie.
En o ja ek begin ook nou afgepeeee raak met Zane, lyk my hy het sy plafon bereik. Hy beter vinnig nuwe truuks leer of sy end is naby.
145: Super, Shadow was ‘n baie goeie heelagter op skool. Hy het goeie hande, goeie voete en spoed. As Bulle vir JPP en Basson kan kry, dan kan die Bulle ‘n goeie agterlyn, veral agterste driehoek volgende jaar in die S15 in stoot.
Zane en JLP is ongelukkig nie goed genoeg nie, ten minste nie nou nie.
@ bdb:
bdb wrote:
Hy lyk vir my altyd soos n ou wat n aankomende trein in die gesig staar. Of anders is hy n senuwee wrak.
I had to leave halfway through the Bulls vs Lions game, so just wanted to say grats to the Bulls …must have been a tough game…wish I could watch it.
Users Online
Total 299 users including 0 member, 299 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,818,139 Page Impressions
_