The ink has not yet dried on the Blue Bulls contract of Griquas and Springbok wing Bjorn Basson and already there have been major consequences for the Griqualand West Rugby Union (GWRU).
It is believed that they did not consult Super 15 partners Free State and the Griffons in the decision to make Basson available to the Bulls.
The Cheetahs will now be seeking legal advice to determine whether the GWRU had disregarded the policy for the transfer of Super 14 players that had been signed by all three provinces.
If that has happened, legal steps may be taken against Griquas and in an extreme scenario his contract with the Blue Bulls may even be voided.
Basson is due to report for duty in Pretoria on November 1 once he has completed his Currie Cup duties with Griquas.
Cheetahs managing director Harold Verster was in a tele-conference with Griquas and the Griffons on Tuesday morning in which Basson’s move was discussed in depth.
The Cheetahs paid 60% of Basson’s Super 14 salary.
“In light of what has happened, the Cheetahs’ executive committee gave approval for us to seek legal advice on the matter,” said Verster.
“As soon as we have received the necessary recommendations there will be a special directors meeting where the findings, and the consequences thereof, will be discussed,” said Verster.
The Cheetahs are currently locked in a legal battle with the Sharks about the services of another wing, Lionel Mapoe.
The loss of Basson will be another setback for the Cheetahs ahead of next year’s Super 15.
“Bjorn is one of the Cheetahs’ top players. We are making every attempt to keep our star players in the region. We have to protect our interests,” said Verster.
Griquas chief executive Arni van Rooyen did not want to comment.
OK, 1st story read that there were “months” of negotiations which included the Cheetahs.
Maybe ABSA complained the Cheetahs becoming too white.
Maybe they should ask ABSA for special sponsorship so they can pay their talent a bit more than peanuts so they stay in the region.
This is becoming a bit of a joke really.
Am I to beleive that not only SARU but also the Unions are being managed by a bunch of incompetent fools. Do these Unions not have legal advsiors who explain to them contractual issues?
Nou wat nou gehasie?
😆
Ek weet nie of ek moet lag of huil nie………
sooooooooooooooooooooo
he’s good enough to play SUPER RUGBY for the cheetahs
but
not good enough for their cc campaign?
…
yes, i do not understand the contractual issues around the player
but
i also cant understand how the cheetahs can bitch about a player released from his contract by GRIQUAS
when they (the CHEETAHS) did not deem him good enough to contract him!!
…
😯 or is it a case of losing a good enough player for super rugby duty
and still be able to pay him
with peanuts?
@ Ashley:
He is a Griqua player with a S14/15 contract of which the cheetahs pay 60% of his salary. So the cheetahs feel they have a say, as they actually pay most of his salary.
So would this mean he will play CC for the bulls and S15 for the Cheetahs, since he has a S15 contract with them?
Ashley wrote:
get your facts straight first before having a stab at the cheetahs fella
ag nee, hierdie is sommer net suur druiwe deur die cheetahs. fair enough, as hulle hulle deel van die oordragfooi wil he. maar wat gaan dit hulle nou regtig baat om sy kontrak met die bulle tot niet wil verklaar? dit is bleddie kleinlik, om die minste te se.
en die manier wat hulle die mapoe saak hanteer, is net so pateties. kyk, die sharks was heeltemal verkeerd hoe hulle opgetree het. maar hoekom wil die cheetahs mapoe forseer om terug te kom, as hy eerder sal ophou rugby speel, as om weer vir die cheetahs te speel. die cheetahs kan ‘n hele paar rand maak uit oordragkostes, maar nou staan hulle die kans dat die hof in mapoe sy guns kan besluit. en dan sit hulle sonder die speler, en sonder die oordragfooi.
is dit te veel gevra van die cheetahs om ‘n speler se besluit te respekteer?
So wat Sê “bdb” en “Blouste” oor hierdie verwikkeling? 😯
bloubulblog.co.za wrote:
is dit te veel gevra dat spelers kontrakte nakom?
When the shoe fits hey? Nou dat die bulle dit doen, is dit ewe skielik OK?
Ek perssonlik dink Mapoe moet bly waar hy is, maar mens kan nie links en reg kontrak verbreek en dink dit is ok nie man
geagte oom bos_otter @ 7
sal u dan so gaaf wees om vir my al die feite te verduidelik?
o,
en terwyl oom daarmee besig is,
sal oom maar asseblief stadig tik
want ek kanni vinnig leesie!! 😀
Jy weet nooit…as hierdie spanne die hele ding met die cheetahs eers bespreek het, sou hulle dalk op n oordrag koste ooreen kon stem en die spelers laat gaan. Maar nie die sharks of die bull het die visie gehad om dit te doen nie.
@ Ashley: Ek is nie jou “oom” nou. Swak poging om my te probeer verkleineer…probeer asb harder.
bos_otter wrote:
Suppose the Bulls not to blame here…griekwas shouldn’t have released him without consulting the Cheetahs
bos_otter @ 13
jy kan my van baie dinge beskuldig, maar ekt nog nooit iemand op hierdie site, of voorheen op keo probeer verkleineer nie.
my “oom” poging was maar my flou manier om die spanning bietjie te breek.
ek weet jy’s ñ cheetah ondersteuner, en in my eerste post het ek dalk bietjie te vêr gegaan sonder die nodige feite!
ek sou wel meer wou weet as jy so gaaf sou wees om die verhouding/kontrak tussen basson/griekwas/cheetahs aan ons te verduidelik!!
For once the Sharks are not involved with a Contract dispute. Amazing 🙂
@ Ashley:
Ai tog…Ashley, soos Snoek reeds gese het…hy is n Greikwa speler onder S14/15 kontrak met die vrystaat wat die meeste van sy salaris betaal. Soos jy weet, die Vrystaat span in die S14/15 betsaan uit die Vrystaat en Noord Kaap…ie Griekwas. Is dit rerig so moeilik om te verstaan hoekom die Vrystaat “bitch” soos jy dut graag wil noem, as n speler vir wie hulle betaal het vir sy Super rugby dienste, nou ewe skielik vrygestel word sonder dat die vrystaat benader is?
winston @ 16
😆 sooooooooooo
does that make province the only honest rugby outfit in south africa?
amazing!! 😉
bos_otter @ 17
ok bru, daai gedeelte verstaan ek,
maar
was basson gekontrakteer vir ñ sekere tydperk,
of was dit slegs ñ gentleman’s agreement dat hy obviously beskikbaar sou wees op ñ jaarlikse basis vir superrugby duties
in aggenome vorm, beskikbaarheid ens?
dit is nie duidelik uit die artikels uit wat ek tot sovêr gelees het nie.
@ Ashley:
@ Ashley: Is soos Pam voorheen gese het, ons word gese ons span is te “wit”, maar ander spanne koop of vat al ons top spelers. Nie die spelers se fout nie, ek weet, maar plaas jou bietjie in ons situasie en dink watse pyn dit is om goeie spelers te hou met die peanuts wat ons hulle kan betaal. Baie van hierdie spelers het leer rugby speel by ons…al wat ons vra is dat hulle hulle kontrakte nakom. Jy gooi nie jou krukke weg as jy kan loop nie…jy mag dit dalk weer nodig kry.
@ Ashley:Ash…soos dit in die artikel se,hulle is S14 partners..as jy en iemand anders partners is in n besigheid, maak jy moes nie sommer net sulke besluite sonder om jou partner te benader nie? Ek glo eerlik nie dit was net n “gentelmans agreement” nie en nerens in die artikel is dit duidelik dat dit wel so is nie.
@ Snoek:9 – Snoek..hehehe. I wonder? 😀 😀
Said yesterday if Basson can sign with Bulls, then it is double standards by Cheetahs that they wont let Sharks pay them a transfer fee for Mapoe.
Now HOPE we can keep JPP. Cause heard Bulls are wanting him too. If they don’t get Basson they will go after JPP. Sharks must try and keep JPP and not let him go. Need to offer him something really big to keep him.
@ Winston: 😀
#10 10bos_otter
die bulle het alles aan hulle kant gedoen om hierdie storie reg te benader. tot die griewas se president vertel hoe professioneel die bulle die hele storie benader het.
nou hoekom kan die cheetahs nie ook so professioneel wees nie? as hulle was van die staanspoor af, sou hierdie nooit so ontvou het nie.
en as die cheetahs meer professioneel was, sou hulle nie met die mapoe saak gesit het nie.
ek sal graag wil sien hoe lyk daardie S14 kontrak van volgende jaar wat basson kamstig geteken het? ek wonder hoeveel het die cheetahs hom al betaal vir volgende jaar se super15?
@ Ashley:18 – Ash, Could be but Province did have to fight for J. Fourie. But all legal of course. 😉
bos_otter @ 20
ek verstaan dat jy omgekrap voel. ek sou ook so voel as province die een was wat heeltyd talent ontwikkel het en dit dan elke keer aan ander unions moes afstaan.
..
ek is net nie seker wat die kontrak tussen griekwas en cheetahs behels nie, daarom my onsekerheid oor hoeveel seggenskap die cheetahs regtig gehad het in die negotiations tussen die bulls en griekwas.
puma @ 25
😀 i cant remember that far back!! 😉
@ Ashley:27 – Ash…..hehehehe. Thought not 😆
@ bloubulblog.co.za:OK…soos ek voorheen gese het @14, dit is nie die Bulle se skuld hier nie maar die Griekwas sin. Nie seker hoe jy voel die Cheetahs was nie professioneel genoeg nie. Hulle het n kontrak met die spelers…die spelers probeer om kontrak te breek..hoe kom jy daarby uit dat dit nou is as gevolg van die cheetahs wat nie profesioneel genoeg is nie? Hierdie ander spanne het nooit eers die moeite gedoed om die Vrystaat te nader om n oordrag en die koste daarvan te berader nie..maar jy se die Vrystaat is nie professioneel nie.
Ons almal weet die vrystaat betaal swak. Die spelers het dit ook geweet toe hulle kontrak getek het. Die Vrystaat het hierdie spelers opgebou tot wat hulle nou is, en nou dat hulle naam maak, dros hulle sommer. Is swak man.
I do feel sorry for Cheetahs losing so many of their top talent. Otherwise they would be a powerhouse in SA rugby if that never happened. BUT they don’t have the money that other unions have. Somehow they need to find a way of keeping their talent. The only way is to pay them tops for their service otherwise those players will always look somewhere else. Pity that it comes to money but that is how it is all over the world in sport. Just have to look at soccer how players change from clubs overseas. They pay mega bucks for transfer fees. Maybe Cheetahs need to put a very steep transfer fee on their players. Might help a bit with the money side of things there but only just.
Users Online
Total 383 users including 0 member, 383 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,310 Page Impressions
_