The following rugby is on TV in SA oday and this weekend:
Friday:
14:50 – 17:00 | SS1 & CSN | LIVE | Absa Under 21 B – Swd U21 v Valke U21 |
15:00 – 16:50 | SS5 | Β | ITM Cup: Week 6 – Manawatu v Wellington |
17:00 – 19:00 | SS1 & CSN | LIVE | Absa Currie Cup: First Division – Swd Eagles v Valke |
19:00 – 21:00 | SS1 &CSN | LIVE | Absa Currie Cup: Vodacom Western Province v Gwk Griquas |
20:40 – 22:40 | SS5 | LIVE | French Top 14 Round 8 – Bourgoin v Toulon |
Saturday:
09:30 – 11:00 | SS1 & M-Net & CSN | LIVE | ITM Cup: Week 9 – Waikato v Tasman |
11:30 – 12:30 | MNET & SS1 | Β | Absa Currie Cup: H\L Vodacom Western Province v Gwk Griquas |
12:40 – 14:45 | SS1 & M-Net | LIVE | Absa Under 21 Leopards U21 v Blue Bulls U21 |
13:00 – 14:50 | SS5 | Β | French Top 14 Round 8 – Bourgoin v Toulon |
14:45 – 17:00 | SS1 & SSH & M-NetD | LIVE | Absa Currie Cup: Platinum Leopards v Vodacom Blue Bulls |
17:00 – 19:00 | SS1 & SSHD & M-Net | LIVE | Absa Currie Cup: Xerox Lions v Sharks |
18:05 – 20:15 | SS5 | LIVE | Aviva Premiership Rugby Round 4 – Newcastle Falcons v London Irish |
Sunday:
15:50 – 18:00 | SS1 | LIVE | Aviva Premiership Rugby Round 4 – Saracens v Northampton Saints |
Mmmmm, power outage here in the Panne again from about 10:00 this morning, hope the power comes on before the rugby!
Ek haat Escom…… simpel fokkers!
@ grootblousmile: Is daar iets fout met die website of werk hulle aan die host?….hy is baie hakerig en vat lank om te refresh. Puma het dit ook opgemerk, so ek twyfel dat dit my PC is.
@ bos_otter:
nee wat bossie myne werk soos ‘n bom, miskien is dit die broadband wat stadig is aan julle kant….
o shoot! daar praat ek toe heeltemal te vinnig, dit is wel baie stadig nou hier aan nmy kant ook!
@ Muurbal:
π Ek is op corporate LAN so ek glo nie dit is my konneksie nie. Hy refresh vinnig, maar soort van vries dan vir so 7-8 secondes ..1..2.3..4..5..6..7..8…en dan werk hy ewe skielik π
@ bos_otter:
dis seker maar die “time delay” tussen hier en die UK….;-)
darem beter as mense van Brakkenjanpan wat “power cut” het….. dis seker hoekom dit so stadig is daar, of eerder “non-existing” hehehe …. π
@ Muurbal:moet wees π maar hulle het niks om oor te kla nie. My ouers op Warden is nog op n hand sentrale…..daai slinger telefone jy weet? Jy slinger daai foon, dan tel die sentrale op en vra watse nommer jy soek “nommer asseblief” dinge soos internet is uit soos koekies in die weeshuis.
Hellooooooooo
Power back on here!
5@ bos_otter:
Web Host in die USA besig om aan hulle servers te werk…. hulle pis my al af vir dae, die fokkers!
grootblousmile wrote:
net betyds π ek dog SA het die probleme met te min krag ens uitgesort?
10@ bos_otter:
Hulle is besig om een substasie hier naby ons te herbou, so het power off’s geskeduleer vir vakansiedae en Sondae, hulle flok my lekker rond!
Sal maar vir jou n Yanmar engine met n generator aan moet loop koop vir sulke dae π
12@ bos_otter:
Wil Γͺrens in volgende week ‘n ernstige Inverter en so 6 Deep Charge batterye aanskaf, flok hierdie paloekas!
is jammer son panele is so demm duur…moet wonderlik wees om eskom n pit te druk met hulle belaglike hoe krag pryse
14@ bos_otter:
Ja, sonpanele is moer duur.
Users Online
Total 366 users including 0 member, 366 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,134 Page Impressions
_