Pumas (14) 14 / Sharks (27) 30 (Final Score)
The Barloworld Toyota Pumas hosted the Sharks at Puma Stadium, Witbank at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very fast paced 1st half, the Sharks secured their bonus point and in so doing secured the game. The second half delivered a heap of action but only 3 solitary points via a penalty by the Sharks.
The Final Score was Sharks 30 / 14.
Scores:
Pumas: 2 Conversions Braam Pretorius, 1 Try Elgar Watts, 1 Try Corne Steenkamp
Sharks: 2 Conversions & 2 Penalties Patrick Lambie, 1 Try Jacques Botes, 1 Try Lwazi Mvovo, 1 Try Odwa Ndungane, 1 Try Craig Burden
Barloworld Toyota Pumas
|
Sharks
|
10 September at 19:10 |
- Team: 15. Johan Jackson, 14. Braam Pretorius, 13. Tiaan Marx, 12. Ashwin Scott, 11. Allister Kettledas, 10. Elgar Watts, 9. Tian Carel Meyer, 8. Christo le Roux, 7. Torsten van Jaarsveld, 6. Corne Steenkamp, 5. Marius Coetzer, 4. Andries Kruger, 3. Ashley Buys, 2. Hannes Franklin (Captain), 1. Ronnie Uys
- Replacements: 16. De-Jay Terblanche, 17. Dawie Steyn, 18. Willem Jacob Serfontein, 19. Jaco Bouwer, 20. Ricardo Croy, 21. Siviwe Wilmot Magaba, 22. Martin Sithole
|
- Team: 15. Stefan Terblanche (Captain), 14. Odwa Ndungane, 13. Andries Strauss, 12. Riaan Swanepoel, 11. Lwazi Mvovo, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Eugene van Staden, 2. Craig Burden, 1. Pat Cilliers
- Replacements: 16. Kyle Lorran Cooper, 17. Wiehahn Jovan Herbst, 18. Michael Rhodes, 19. Skholiwe Ndlovu, 20. Rory Kockott, 21. André Pretorius, 22. Louis Ludik
|
Referee: Lourens van der Merwe (SARRA)
Assistant Referees: M Kemp (AR 1), S Breytenbach (AR 2)
TMO: J Meuwesen
Squandered… penalty Pumas
60@ Muurbal:
Hello Buurmal
Another penalty Pumas, this one kickable but they go for touch…. bad kick behind goal line… scrum all the way back
yes ouballie met die bs!!
McCloud snipes well but knocks in the tackle
Hierdie Mcloud is witwarm, ek kan verstaan hoekom hy vir Cockett uit die span hou.
Penalty Sharks… on Pumas 22m line, Lambie goes for posts
Sharks 30 / 14
Sjoe, ref, Pumas sukkel genoeg, jy hoef nie die Sharkies nog te help ook nie.
69: ek bedoel die knocks wat hy so mis.
Ek raak sommer vies as ek sien hoe goed die Sharks speel en d bokke speel so swak!!
Hoekom kan ons nie dieselfde spel speel as wat beide spanne vannaand speel nie!
Hel, ek is nou so rustig…
71@ Muurbal:
Ja, stem nogal saam… verdediging is skerp, aanvalle goed….
McCloud het soms net wille bottervingers
@ Muurbal:
Dit is ongelooflik as jy kyk na die spoed waarmee die ouens attack en die Bokke lyk pedestrian in vergelyking hiermee
Pumas makes a wonderful turnover…. kicks to relieve the pressure
75@biltongbek
mmmmm…… bokke lyk eerder na roadkill!
Ronnie Uys is like a steam roller…. hehe
9.9 op die richterskaal, toe Ronny daar val.
ok…. just fmio wie is die no 1 van die Pumas??? jeezzzz praat van oorgewig en te swaar…
what a damm pain to install veetle player on Ubuntu……argh1!!!
@ Muurbal:
Moet net nie vir Divvie se nie, hy sal vir jou se alles is op track.
79@ bdb:
As Ronnie moet swem innie see sal die walvisse met hom wil paar!
Halllloooooo bos-rotter!!
Die Sharks verloor darem baie balle in die tackle vanaand.
83@ grootblousmile:
Hehe
Hierdie Sharks voorry gaan swaarkry as hul teen die Ctahs speel. Sharks agterlyn lyk goed, maar vaste vyf nie te goed nie.
81@ bos_otter:
Gee vir my ‘n GOEIE rede hoekom jy die Ubuntu roete gegaan het….
82@biltongbek
hehehehe… wrong track me thinks!
83@gbs
mo3r maar hy is groot…. hoe gaan hy die volle tyd kan uithou??? hey walvisse is bedreigde spesies!!! maar hy kan dalk aantreklik lyk vir hulle…..
89@ Muurbal:
Flok, vir so ou om fiks te wees, wil gedoen wees hoor!
Users Online
Total 232 users including 0 member, 232 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,745 Page Impressions
_