Pumas (14) 14 / Sharks (27) 30 (Final Score)
The Barloworld Toyota Pumas hosted the Sharks at Puma Stadium, Witbank at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very fast paced 1st half, the Sharks secured their bonus point and in so doing secured the game. The second half delivered a heap of action but only 3 solitary points via a penalty by the Sharks.
The Final Score was Sharks 30 / 14.
Scores:
Pumas: 2 Conversions Braam Pretorius, 1 Try Elgar Watts, 1 Try Corne Steenkamp
Sharks: 2 Conversions & 2 Penalties Patrick Lambie, 1 Try Jacques Botes, 1 Try Lwazi Mvovo, 1 Try Odwa Ndungane, 1 Try Craig Burden
Barloworld Toyota Pumas
|
Sharks
|
10 September at 19:10 |
- Team: 15. Johan Jackson, 14. Braam Pretorius, 13. Tiaan Marx, 12. Ashwin Scott, 11. Allister Kettledas, 10. Elgar Watts, 9. Tian Carel Meyer, 8. Christo le Roux, 7. Torsten van Jaarsveld, 6. Corne Steenkamp, 5. Marius Coetzer, 4. Andries Kruger, 3. Ashley Buys, 2. Hannes Franklin (Captain), 1. Ronnie Uys
- Replacements: 16. De-Jay Terblanche, 17. Dawie Steyn, 18. Willem Jacob Serfontein, 19. Jaco Bouwer, 20. Ricardo Croy, 21. Siviwe Wilmot Magaba, 22. Martin Sithole
|
- Team: 15. Stefan Terblanche (Captain), 14. Odwa Ndungane, 13. Andries Strauss, 12. Riaan Swanepoel, 11. Lwazi Mvovo, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Willem Alberts, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Eugene van Staden, 2. Craig Burden, 1. Pat Cilliers
- Replacements: 16. Kyle Lorran Cooper, 17. Wiehahn Jovan Herbst, 18. Michael Rhodes, 19. Skholiwe Ndlovu, 20. Rory Kockott, 21. André Pretorius, 22. Louis Ludik
|
Referee: Lourens van der Merwe (SARRA)
Assistant Referees: M Kemp (AR 1), S Breytenbach (AR 2)
TMO: J Meuwesen
Pumas not shy to tackle hard…
Try Craig Burden…. bonus point in the bag
Sharks 27 / 7
30@ Blue Bird:
Yip, birthday was very nice thanks.
It’s already 20 points difference…. could be a massive margin at the end.
Penalty for Pumas, kickable, but guess they will go to touch…. and they do.
5m out now.
Scrum 5 for Pumas
Wat dink julle van Elgar Watts, hy lyk vir my nie sleg nie.
35@ biltongbek:
Ja jong, hy is OK….
@ grootblousmile:
Het jy baie persente gekry vir jou verjaarsdag?
My laaitie het ons mal gemaak.
Pumas het 2 weke gelede hul finaal gespeel. Sharks hardloop hul dronk.
37@ biltongbek:
Neewat, nie baie persente nie…. maaar ‘n moooooooooooosa lot oproepe en SMS’e….
@ grootblousmile:
Jy het ons nou nog nie vertel hoe jonk jy nou eergister was nie?
40@ biltongbek:
Was 46 man….
@ grootblousmile:
Wel dan is jy darem nog n’ jaar jonger as ek.
Se my bietjie, geniet jy RT, het dit jou verwagtinge oortref, en is jy happy met die kwaliteit van die artikels wat hier verskyn.
42@ biltongbek:
Ja, geniet dit gate uit…. en ja, die Artikels is moerse goed!
Mag die tackler die bal speel ?
Hierdie 2 lywige stutte van die Pumas jol jong….. hahaha
Daai Ronde Uys speel goed met daai gewig en al.
Pumas nie hier druk nie, gaan hul meer as 50 teen hul kry.
46@ bdb:
Ronnie Uys lyk soos ‘n koekkepan kar.
Tryyyyyyyyyy Pumas………. Steenkamp!
Mooi drie, verbeel ek my of is die kwaliteit van Currie Beker besig om reg deur die bank te verbeter?
Sharks 27 / 14
Lemoenetyd
Pumas eerste punte kry, kan 2de helfte interessant raak.
49@ biltongbek:
Ja, dis goeie rugby wat ons sien.
Wat Ronnie Uys so bedrieglik vinnig maak, is dat jy nie weet of hy rol of hardloop nie. As tref die verdediging soos ‘n kegelbal.
53@ bdb:
Bwahaha
53: As = Hy
@ bdb:
Jy meen dis nie n’ maul nie maar n’ rol.
2nd Half on
Almost a try by Lambie
Scrum 5 for Sharks… golden opportunity
hallloooooo to all!!
Eish but the Sharks are moving……
Users Online
Total 203 users including 0 member, 203 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,561 Page Impressions
_