In recent weeks I said my bit about referees. I came across this video made by an Australian no-less which I think makes for some fascinating viewing.
The Boks and how they play is one issue, the refereeing is a completely different issue.
No words necessary to explain this.
NO CONTEST and UNFAIR !!!
Fact is what will change the perception of certain refs ?
Us by just keeping quiet, no way hose !!!
Sure, there are a limited amount of things we as spectators and supporters can actually change, but this is probably one of the most powerful means of having any input what so ever.
These individuals, see refs, alsoo follow the media and what they say whether they admit to it or not…
If one ,two or even just three of them watched this and see the reaction from the public etc I’m sure they’ll be a bit more focussed in the future…
Mission accomplished.
Gbs – You can only be a whiner if you whine and moan about nothing…
This clearly, to anyone who know and follow the game aint nothing by a long shot…
Hence the interest shown by the spectators , and like some bloggers mentioned earlier, it’s from across the world, not just us Saffas.
Look at the video, made by an Australian on the SA / NZ game. His country is’nt even envolved…
He follows rugby and agree that this type of officiating is plain bullshit…
Why should we just wipe it under the carpet, and pretend we don’t care, or nothing was wrong…because we do care and a lot was WRONG !!!
You take the blue pill – the story ends, you wake up in your bed and believe whatever you want to believe. You take the red pill – you stay in Wonderland and I show you how deep the rabbit-hole goes..
59@ Wallabie.:
Walla, the game this past Saturday was wonderful rugby to watch… I said as much… it was a wonderful Advertisement for rugby.
@ Wallabie.:
well it can not go on like this
@ grootblousmile:
Do you remember how we went ballistic about the section on Newlands that wore NZ jerseys and shouted for the All Blacks. You , Pietman and some of the other old faithfuls. This story lets me wonder if if we will keep quiet about it now.
GBS 63
😆
wonderful advertisement watching the wallabies lose!!!
66@ Wallabie.:
No, it was a good game… fast, skillful, both sides competed well at the breakdown.
It was sometimes structured and controlled, sometimes run from anywhere…
Very balanced rugby, both sides.
Blouste en Superbul.
Maar dit sal so aangaan, of ons nou daarvan hou of nie.
The simple fact is PDV and his SARU mates have taken this s far that the one mistake by Wessels gets him demoted, and the Irish referees come off scott free.
Paady O’Brian has just by doing that, shown you that he will use the position he has to prove his point that it is up to him.
Vergeet van die unfair, vlok dit.
Kom ons kry ons bleddie rugby waar dit moet wees, vee die grasperke met die opponente
@ Wallabie.:
The whole rugby world is abuzz with the inconsistencies, can you enter Supersport site? If so go read the onslaught on Paddy O,Brien by Brendon Nell.
68@ biltongbek:
AMEN!
Ek dink ek moes geleef het in die tyd tussen 1900 en 1975.
Daai jare se Springbokke was hard soos titanium, hulle het nie kak gevat nie maar uitgedeel, hulle het ook nie gehoor van verloor nie, hulle mag nou wel nie indaai jare n’ gym gehad het nie, maar het plaas diere getackle vir pret.
Imagine ons kon daar gewees het 50 jaar onoorwonne in n’ toets reeks tuis of weg. Dit is wie ons is, nie hierdie nonsens van vandag nie.
gbs @ 60
lol
@ biltongbek:
Ek weet nie watse stats jy gesien het nie. Ons het baie bal gehad, dink amper iets soos 46%, Ons het baie lynstaanballe gehad. Ons het ons man in die skrums gestaan. Net een ding was verkeerd ons losbal , wat ook genoegsaam was is gespoil. Ja alhoewel ons n paar minder balle gehad het was die wat ons gekry het deur hulle vertaag.
Kom ek se so hulle het 90 balle gehad, ond 75, klaar 15 verskil , sleg ne. Nou is daar se so 7 onwettig bekom wat op 14 punte vir hul uitgeloop het. Boonop was ons oppad om te druk maar toe oortree n seker speler vir die vierde keer en ons bal is gespoil en ons drie was gone. Nou sien jy n 21 punte swaai soos ek of nie. Moet ek dit met meer bewyse staaf?
71@ biltongbek:
Janee, in SA is dit TE maklik om skuld af te pak op iets anders… op die verlede, op die hede, op politiek of godsdiens of ‘n sekere groep mense, op misdaad of op AA of BEE…
Mens trek mens vinger uit die hol, en doen iets daaraan…
My Pa, GBS Maksimus, het ‘n gesegde gehad…. “As jy sukkel word jy ‘n sukkelaar, so moenie sukkel nie!”
Superbul, ek stem saam met jou. ek voel hier diep binne in my hard gatvol genoeg om daai Ierse refs, Paddy O’Brian, PDV, SARu en n’ paar bokke bymekaar te trek en sewe soorte sop uit hulle te slaan vir hoe ek voel.
Maar die feit is en Regan Hoskins het dit al laas jaar gese tydens die onderhandelinge oor die 15 de super span. “Australie en NZ sit in een bootjie en alles gaan hulle way”
Die feit is dat ons Administrasie nie die bleddie intelligensie of redenaars vermoe het om daai ouens ore aan te sit nie. En dit is presies daar waar die moeilikheid begin.
Of ons nou dink daar is n’ conspiracy, of daar nou wel een is of nie. Paddy O’Brian wys mos nou vir SARU dat as jy my en my “chronies” wil kritiseer dan wys ek jou wat gebeur.
Ek het verlede jaar gedurende die samesprekings oor die 15 de span al begin dink SARU moet onttrek van hierdie potjie af.
Sit om n’ tafel maak ons eie 6 franchises in n’ eerste tier, laat hulle n’ home and away reeks speel in dieselfde tyd as die Super 14, vat al die televisie geld vir ons, jy hoef dit nerens uit te deel nie.
Dit is tot ons voordeel want hulle se mos “familiarity breeds contempt”
Die donners ken ons te goed. Laat hulle een keer n’ jaar in die viernasies n’ home en away toets kom speel.
Hulle is nou al so gewoond aan ons altitude en dinge.
Onthou een ding, hierdie manne kan hardloop rugby speel, maar waar dink jy meet hulle hulle voorspelers teen, in die super 14 teen ons. Dit laat hulle toe om te sien hoe sterk hulle is. Ons laat hulle te veel teen ons speel.
Dink hoe sterk SA rugby was toe ons net currie beker gehad het.
@ biltongbek:
@ grootblousmile:
Al julle idees van hoe “ons” m.a.w. die Bokke vinger moet trek is heeltemal eerbaar en waar…
Maar vertel my hoe gaan julle twee dit regkry.
Die realiteit is dat julle geen invloed op die spelers, bestuur of dan nou wedstrydplan het nie.
So, die veranderlike wat julle 2 wil verander blyk glad nie in julle vermoens te wees nie.
Aan die ander kant, wat ons wel kan doen is ons stemme voeg by die massas wat ongelukkig is oor “inconsistencies” en blatante slegte foute…
76@ Blouste:
Julle stemme is net so ‘n groot poep in die wind… inteendeel, dit werk teenproduktief.
Die refs gaan ons nou juis ‘n pit druk, en Paddy ook… en SANZAR se ander lede ook…. en intussen is ons kermkouse soos babas wie se dummy weggevat is.
Mens redeneer en reageer vanuit ‘n standpunt van sterkte… dis hoe die lewe werk!
“Julle stemme is net so ‘n groot poep in die wind… inteendeel, dit werk teenproduktief”
…dit hang alles af van waar jy staan…wind-op of wind-af, en ek bedoel dit letterlike en figuurlik.
78@ bos_otter:
Ja, en dan hang dit nog af van hoeveel bone of kompressiepitte jy ge-eet het ook
@ grootblousmile: jip 🙂
O wee, sekere mense gaan in hulle beste pandoories kom van lekkerte wanneer hulle Boots & All kyk vanaand….
Flok tog!
77 @ grootblousmile:
Ek is jammer, maar ek stem nie saam met jou nie.
As jy die moeite doen en ander forums gaan lees soos wat Morne en superBul jou op gewys het sal jy sien dat daar ‘n amperse beweging daarbuite aan die gang is, en soos ek vroeer gese het, nie net vanaf die Suid-Afrikaners nie, maar van oral oor.
Vanuit verskeie oorde word die kwessie bespreek en veroordeel…
En glo my die IRB gaan meer aandag daaraan skenk of hulle dit openlik gaan erken of nie.
Daar is net te veel mense wat met BEWYSE die kwessie aanspreek.
Terug by jou punt, ja daar moet veranderinge by die Bokke gemaak word en ek stem heel hartig saam, maar om net jou rug te draai op die blatante onkonsikwensiteit is ook nie ‘n oplossing nie.
Soos wat Morne paar weke terug in een van sy artikels gese het… ” Noem my dan maar ‘n moan gat ” maar ek gaan nie net buk en nog shots vat en se ” Aag dis maar oraait nie…”
Vir wat my stem, en duisende daarbuite s’n ook al mag werd wees sal ek die veldtog teen die onbekwames of bevooroordeeldes of wat jy ookal lus is om hulle te noem steun.
@ grootblousmile:
Wat dink jy sal die uitwerking wees as Paddy en sy spannetjie die heeltyd met die tipe videos en bewyse en kommentaar soos hierbo gebombadeer word, en dit vanuit ‘n legio van oorde… ???
Daar sal op die end ‘n verskil wees.
Dis my opinie.
82@ Blouste:
Dis reg Blouste, doen soos jy dit goeddink… ek sal nie daai pad volg nie….
@ grootblousmile:
Blouste wrote:
Hoekom anders word daar reeds skeidsregters van wedstryde verwyder ?
Omdat mense opgestaan het en hul saak gestel het…
83@ Blouste:
Wat dink jy hoeveel keer meer potent sal daardie argumente van julle nie wees met SARU en die Bokke se eie huise reeds in orde?
Anyway, soos ek gesê het…. ek sal maar disipline of gebrek daaraan by Snorrie, Dickie, Gold en Bakkies, Smit, Jean de Villiers, Butch en daai ouens blameer, sowel as swak spel, swak keuses om die afbreekpunte aan te spreek, swak game planne, swak taktiese skopwerk… sowel as swak media uitsprake deur Snorrie.
Ek sien daai as BAAAAAAAAIE meer belangrik as hierdie side-issues…
Ek dink anyway nie daar is ‘n komplot teen SA of die Bokke nie.
gbs @ 81
hoekom omie?
blouste @ 85
my punt exactly
@ grootblousmile:
Dit gaan nie oor ‘n komplot teen ons nie, meer oor swak refs en hoekom sommige spanne/spelers met OOGLOPENDE moord wegkom…
Wel wie het veel gestry met ons Springbok pak in die eerste toets, GS, JS, wie ook al, VM, BB, SB, FL, PS. Hulle was ons beste. Louw was die hot property maar hy is weggevat deur Owen Franks, meestal onwettig. Die res was daar, behalwe BB vir 10 min :grin:, die losbal telling was
Rucks & Mauls
New Zealand: 84
South Africa: 71
Turnovers lost
New Zealand: 8
South Africa: 11
Sien baie balle, kon meer gewees het as die ref die “contest fair” gemaak het.
Driee is gedruk want hulle het ouens onwettig weggevat, was dit mooi driee? Bulldust.
Users Online
Total 370 users including 0 member, 370 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,170 Page Impressions
_