In recent weeks I said my bit about referees.  I came across this video made by an Australian no-less which I think makes for some fascinating viewing.

The Boks and how they play is one issue, the refereeing is a completely different issue.

No words necessary to explain this.

162 Responses to You call this a contest?

  • 31

    bos_otter @ 25
    jy drink te min

  • 32

    @ Ashley: drink te min wat?..drank??…laxatives??

  • 33

    bos_otter @ 30
    lol

  • 34

    Sorry…heel van die punt af. North Korea besig om groot kakka’s aan te jaag. Hierdie ouens en sommige van hul bure staan op die drumpel van oorlog

    http://www.bbc.co.uk/news/world-asia-pacific-10875916

  • 35

    GBS
    Morning, has the governments new suggested Communications Bill a contagious effect?
    😉

  • 36

    35@ AB:
    Helloooooo Abel Kraamsaal…. nee man, ek wil net hê die Bokke moet ook begin rugby jol en vergeet van side-shows…

    Klink vir my maar baie soos van die Army side-shows wat ons so goed geken het.

  • 37

    @ grootblousmile: IT’S ALIVE!!
    Bly om you terug te sien 🙂

  • 38

    Wens ek het meer tyd om hier te spandeer, lyk my dinge hardloop mooi!

  • 39

    38@ AB:
    Wens ek het ook meer tyd… flok!

  • 40

  • 41

    @ grootblousmile:
    Jy moet op n stadium dat ons gesels oor n goedkoop advertensitjie!

  • 42

    41@ AB:
    Ja, ons moet praat

  • 43

    Dit is heeltemal waar, wat fout is in die bokke kamp is nie iets wat ons kan fix nie.

    Die probleem is dat SARU gaan nie van PDV ontslae raak nie en ons gaan maar moet wag vir hierdie “PDV era” om verby te gaan. Dus moet ons die ou maar support en hoop dat ons darem “orraait” doen in die RWC. Die feit is dat PDV se rekord tot dusver aanvaarbaar is, en alhoewel ons n’ probleem het met die feit dat die ou baie het om te leer, nie net van rugby nie maar oor hoe om n’ publieke figuur te wees, kan ons darem nog se ons het sukses behaal met hom aan die hoof.

    Miskien het SARU gevoel die regte tyd om n’ “transformasie” coach aan te stel was met n’ span wat so ooglopend briljant was.

    Ons beter net hoop dat na 2011 word die eksperiment nou ook weer op ys gesit en sal hulle iemand soos Heineke oorweeg.

    Die probleem met hierdie video clip, PDV se aanmerkings en die media, ons eie geerm is dat dit alles soos suur druiwe klink vir die buite wereld, en ons moet ons game op top kry, perform en dan eers het ons “credibility” om te kla.

  • 44

    @ Morné:
    agree Morne
    although i bitch and moan according to GBS, that is the current topic, if we back off now the Convicts and friends will just come stronger and stronger at us.

    And GBS we are not the only site complaining maybe you must read a bit on the other sites too. Do yourself a favor and read the comments on Supersport site the article where they asked for readers to comment on this issue. “Do we live in Loonyland” http://www.supersport.com/rugby/chat/news/100804/Do_we_live_in_Looneyland.

  • 45

    @ biltongbek:
    Is waat wat jy se. Ek persoonlike het geen probleem met PDV nie, net met watse uilatings hy partykeer maak. Die enigste probleem wat ek het is met ons span se dissipline en dan ook oor hoe inconsistant die refs partykeer kan wees, wat ek voel is te blameer op die verskillende standaarde tussen NH en SH. Dit maak die ouens gevrustreerd, en dan vlieg alle helder denke en gedrag by die ruite uit. NZ het hulle huiswerk goed gedoen en mens kan hulle nie daarvoor blameer dat hulle weet waar om hulle luck te push en hoe ver om te push voor die ref begin kleure uitdeel nie.

  • 46

    43@ biltongbek:
    Kan ons die refs fix??
    Kan ons verander hoe Makou speel?

    .. maar dis mos makliker om te verander hoe mens self optree, daaroor het mens beheer, nie waar nie.

    Bitch & moan sal nie help nie, dit sal net van ons klakouse maak, wat al reeds so is…

  • 47

    44@ superBul:
    Ek is nie geinteresseerd in daai kak nie, dankie.

  • 48

    @ grootblousmile:
    ek sien so in jou oor reaksie, maar Supersport en ander gerespekteerde sites dra die stories, sien nou op Supersport het Brendon Nell weer n artikel geplaas met die opskrif

    Consistency + Paddy = FAIL

  • 49

    @ grootblousmile:
    “Kan ons verander hoe Makou speel?”
    Yes ons kan….ons vra net die chefs om ietsie in sy kos te gooi. Jy sal sien hoe swaar hy dan hardloop

    🙂 🙂

  • 50

    @ Ashley:

    What Suzie is to the AB the same can be said about that email as to SARFU…is there any evidence of either????

    About the refereeing….I seriuosly dont know what the fuss is about. The refs have got it wrong but they have got it very right.

    The Boks are not the only to feel aggrieved….I watched the footage afterwards and saw how 2 NZ tries were scored whilst NZ players were way offside. Mitchell given a first yellow which never was…all this under the beady eyes of a saffa ref.

    i only mention the saffa ref because there ahs been a lot mentioned of Aus and NZ go get the saffa. Mistakes happen alround!!!

    I suppose it is the beauty of sport…human error! I am happy to say that if the Wallabies want to win then they need to learn to play the ref better as well as concentrate on their game.

    we were not good enough but we are certainly getting better every game…the wallabies are building.

    this weekend is going to be a close game.

    One day its going to be all of a sudden the wallabies will start winning more but need to get more of their injured players back.

    I am also happy to give the ABs their dose of pre RWC false Dawn!!

  • 51

    walla @ 50
    suzie doenst exist
    the email does!!

  • 52

    “Vrystaatse Rugby-unie en Vrystaat Cheetahs (Edms) Bpk wens vir Juan en Caroline Smith geluk met die geboorte van hulle tweede dogtertjie vanoggend. Clarise Smith weeg 3.6kg en is 51 cm lank.”

    Geluk aan jou en jou vrou met julle nuwe baba

  • 53

    doenst = doesnt

  • 54

    50@ Wallabie.:
    I agree Walla…. one can only work on and improve your own controllables…

    The Wallabies, I think, are in for a world of hurt this weekend…. I think the All Blacks will punish them even harder at home. Smallest Wallabie backline ever chosen for this weekend.

    But, that said…. the Wallabies and Springboks can only work on one thing, their own weaknesses, game plans, selections, structures…. the rest will take care of itself.

  • 55

    sorry if you guys are aware of this, but i just saw this on the rugbyweek website

    White to re-apply for Springbok coaching job
    http://www.rugbyweek.com/news/article.asp?id=26560

  • 56

    GBS

    😆

    They look, on the score sheet, like they are going to get a belting.

    The ABs are being set up…the refs are setting them up for some pain next year….they will get the clamping on the rules and they (ABs) will get stifled and lose in the RWC…lekker.

  • 57

    @ grootblousmile:
    Have to agree…I wouldnt be surprised to see the AB’s win by an even beter margin this week.

  • 58

    @ Wallabie.:lol…I suppose that’s one way of looking at it 🙂

  • 59

    GBS

    I may have rocks in my head but there were moments in the wallabies game that dominated the ABs.

    If you know history of ABs and Wallabies they dont let the starngle hold off the throat.

    If the wallabies pitched up in the first half…it would have been different.

  • 60

    Check here, I think that is the problem most here suffer from… hehehe

    Chip on the shoulder

    Luckily it’s not a “Cherrie op die koek”!

    Hehehe

Users Online

Total 326 users including 0 member, 326 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm