WP (6) 15 / Blue Bulls (3) 12 (Final Score)
Vodacom WP hosted the Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very hard match, only penalties at goal decided the game, 5 by Willem de Waal and 4 by Jacques-Louis Potgieter.
Wp win by 15 / 12.
Scores:
WP: 5 Penalties Willem de Waal
Blue Bulls: 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter
Vodacom Western Province |
Vodacom Blue Bulls |
14 August at 17:05 | |
Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. JD MollerReplacements: 16. Deon Fourie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Peter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje | Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha (Captain), 1. Dean GreylingReplacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Fudge Mabeta, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Jaco Engels |
Referee: Marius Jonker (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (Valke), M van Zyl (WP)
TMO: S Veldsman (Boland)
480@ Snoek:
Ja, met sy spelfoutherstellings, dalk 750… hehehe
gbs
e s c a p e
474: O, die pyngedagte !
@ bdb:
476
ons het nou altwee posts wat selfde tyd gepost is wat dieselfe se en voel. Sien ons Bulle ken ons game plan ons weet presies wat ons bestuur aanvang. Hulle skakel gereeld hier in om tips te kry.
O ja, van hougaard vergeet. Hoop hy kry meer speel kans op scrummie vir die Bulle, en hulle haal hom uit die vleuel posisie.
Bulle moet nie die ouens so uit posisie speel nie 😉
Flok toggie, watse kakkas het hulle nou op SS1….. donner
Moet sê Watermeyer beindruk my ook elke wedstryd meer. Was die beste senter in die wedstryd.
grootblousmile wrote:
😆
@ grootblousmile:
Ja dis iets wat hulle binne in hulself moet aanspreek. Bulls was nie so sterk nie, meer ‘n geval van selftwyfel.
Ek is net bly dat die Bulls se desperate verdediging gehou het, want as daar een breuk was, net een, sou die damwal totaal in duie gestort het.
Vir SA rugby se onthalwe is ek bly dit het nie gebeur nie. Ek wil hê Province moet wen, nie ander spanne verneder nie…
@ Snoek:
Maar hy moet terugkom ons het binnekort weer krieket.
484: seker omdat ons sulke objektiewe gemanierde ondersteuners is ? 😉
Naand manne, ek sien Wyatt Earp praat leeeekker.
My opinie van die game is dat WP amper weer begin panc het soos in die Super 14, vroeer in die jaar.
De Waal het possession begin wegskop en dit het gelyk of WP hulle confidence verloor het in die tweede helfte.
bdb wrote:
Stem, hy het goed gebreuk, hy moet net probeer sy pass meer gereeld wegkry. Sal help as iemand beter van sy skouer af hardloop.
@ grootblousmile:
Ek sien, maar dit sal wel deurfilter na alles, tot op jou toonnaels 🙂
Bulls is nou besig om hulle jonges mooi groot te maak…
Volgende jaar, na die RWC sal ons steeds ons hele voorry hê, Flippie en Juandre op slotte, Stegmann, Dewald en Spies op loosies (met diepte op die bank), Hougie en Snyman / Faasen op scrummie, Morné en Brummer op flyhalf…. Wynand op binnesenter en met Watermeyer wat nou besig is om behoorlik by te kom, buitesenter is ‘n effe probleem, Shadow op regtervleuel, linkervleuel is ‘n probleem so koop ene, heelagter het ons vir Zane….
Ons is OK, ek sê vir julle!
@ Sheriff:
Ek glo ook dat dit kon gebeur, maar ons verdedigings lynne het mooi gehou. Onthou ook laaste S14 het ons in die laaste 11games minder as 2 driee per wedstryd afgestaan , so Bulle het darem ook n verdedigingsplan
superBul wrote:
Wonder hoekom hy gesnap het nou die dag, nie in sy aard nie.
@ J.M.E.:
Ou maat, jy kan maar die wiel dophou.
Oppas net dat die speke jou nie hipnotiseer nie; indien jy vergeet het, die Bulle het mos verloor vanaand, het jy gehoor?
489: Sheriff, ek is so bly jy is nou hier op RT. Die ander weepieees het opgehou gesels, en soos Super sê, ons gaan seker eers weer van hul hoor die dag as daar weer iets in jul trofeekas is.
Maar jy is ‘n slim ou, want dalk gaan dit nog so lank wees voor dit gebeur, dalk nie in ons leeftyd nie, daarom gesels jy sommer nou al saam, voordat ‘n mens te oud raak om te tik !
@ grootblousmile:
Ek verstaan Mapoe is beskikbaar. 🙂
Miskien moet jule maar vir Wynand verkoop, Doppies soek seker al n’ job, ek dink hy is moeg vir verloor.
Die bulle kan vir Mapoe koop, 😆
500
Moet se dat die WP se o/21 no 10 goed was vandag, as hy so aangaan het julle n juweel aan die kom.
Ek is nou maar moer honger, kan ‘n muishond nou vreet, van die poephol af, vorentoe!!
@ Sheriff:
Sheriff, ou maat, jy klink nou soos die Wales supporters op 606, hulle maak ook n’ moewiese storie van n’ klein wen.
Lyk of ons ‘n paar goeie jong 10’s het.
Lambie
Jantjes (leeus)
En wp mannetjie
@ bdb:
hahahahahaaaaa
@ superBul:
Ek sien die Bulls doen ook daai move dat die tackler nie werklik wegrol nie, net soos die ABs. Hulle lê effektiewelik in sy ‘n posisie dat die aanvallende span se bal net so ‘n sekonde of 2 vertraag word.
Daar was baie negatiewe spel van die Bulls, wat ‘n aanduiding is van die geweldige druk wat hulle onder was.
Province moes in die 2de helfte van regs na links gespeel het.
Kom al die Guests, praat maar, ons luister.
@ Snoek:
Bulle het Marnitz Boshoff maar hy was nie bright vandag nie, maar laasweek was hy witwarm.
Users Online
Total 365 users including 0 member, 365 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,835 Page Impressions
_