WP (6) 15 / Blue Bulls (3) 12 (Final Score)

Vodacom WP hosted the Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

In a very hard match, only penalties at goal decided the game, 5 by Willem de Waal and 4 by Jacques-Louis Potgieter.

Wp win by 15 / 12.

Scores:

WP: 5 Penalties Willem de Waal

Blue Bulls: 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter

  

Vodacom Western Province

Vodacom Blue Bulls

14 August at 17:05
Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. JD MollerReplacements: 16. Deon Fourie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Peter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha (Captain), 1. Dean GreylingReplacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Fudge Mabeta, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Jaco Engels

Referee: Marius Jonker (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (Valke), M van Zyl (WP)
TMO: S Veldsman (Boland)

537 Responses to Vodacom Western Province vs Vodacom Blue Bulls – Game thread

  • 451

    bdb wrote:

    428/433: jou ou dromer.
    Die WP het die wedstryd gewen, maar die jong Bulle die sielkundige wedstryd, want almal het verwag die Bulletjies gaan ‘n groot pak kry op Nuweland, en toe verloor hul net-net.

    Dis die waarheid, gaan kyk die picks op Superbru, niemand het die bulle ‘n kans gegee nie

  • 452

    446@ Snoek:
    Hy beter…. hehehe

  • 453

    Losing close games can become a habit.

    Bulls seem to be investing in that area.

    I expected Province to beat the Bulls by 1 point, so they exceeded my expectations 3 times.

    I’m sure you will appreciate how delighted I am.

  • 454

    Vuur….. gaan gou braai!
    Was lekker om game te deel met almal!

  • 455

    453@ Sheriff:
    I’m sure you’re delighted… WP won, at home… by only 3 points, no tries…

  • 456

    Lekker braai JME

  • 457

    @ superBul:

    My fear is that Province will win everything from here on.

    It will be nice to lose a game here and there, just to keep things fresh.

  • 458

    @ J.M.E.:

    Enjoy J.M.E.

  • 459

    454@ J.M.E.:
    So jy like braai kwaai… geniet dit

  • 460

    444: Sheriff, jy is reg, geen verloor is vir ‘n bul lekker nie, toegegee. Maar, die dag as julle ons gereeld begin wen met volsterkte spanne, dan eers kan ons begin praat van momentum skuif.

    Intussen, jou span doen al beter, maar moenie laat jou drome met jou weghardloop nie.

    Geluk ook aan die WP se 0/19 en 0/21 spanne wat ook gewen het.

  • 461

    Dit voel soos voldy hier vanaand, met Sherrif wat probeer shit stir.

  • 462

    The secret hope of every single Bulls fan in the Republic of SA (and elsewhere) was crushed tonight.

    How cruel can a final whistle be?

    Once it blows, you know: its all over …

    Dan stap jy maar ‘n draai terwyl die pyn in jou longe, pankreas en borskas klop…

  • 463

    461@ Snoek:
    Neewat, hy vloek of skel nie… sy opinie is sy opinie.

  • 464

    Well i dont care what WP supporters say tonight my expectations for the game came true. With the disruption of the injuries in mind we did bloody well

  • 465

    456 @superBul
    458@Snoek
    that’s what wifes have to do when hubbies not home…

  • 466

    459@gbs
    hahahaha … ek ook!!

  • 467

    462@ Sheriff:
    To be honest, the opposite is true…

    WP looked like a well oiled machine before this game and I though they would win well and going away with the score, which they did not.

    Food for thought.

  • 468

    Super – Is jy al tevrede met die manne wat die plekke van julle bokke moet oorvat in die volgende paar jaar? Julle scrummie vandag het baie stadig gelyk.

  • 469

    Ja wat, ou Sheriff is meer as welkom, geniet sy dromery. Maar onthou, die Lone Ranger (in blou!) is oppad, dan is die Sheriff nie meer baas nie !

  • 470

    ag nee flokkie toggie hierie is meer addictive as facebook…….

  • 471

    468@ Snoek:
    Ja man, Snyman was pedestrian vandag… stadig agter die rucks veral.

  • 472

    @ Snoek:
    Hy het nog nie so mooi soos die ander geleer nie , hulle bly nou weg todat hulle iets in daai glaskas op Nuweland het. Kyk die meeste is nog maar versigtig dat hierdie wenne nie n droom is nie. Vandaar die wegbly aksie. Jy sal hulle sien kom as daar iets gewen is.

    So dis nice om n ou grootbek hier te he. 😆

  • 473

    Team of the weekend must be the LIONS, they had to overcome a loosing feeling, and they looked very happy after their win.

  • 474

    @ bdb:

    Onmiddellik na ‘n verloor voel ‘n Bul fan die pyn oral: in sy verhemelte, wange, knieskywe en kuite.

    Dis nou omomstootlik so dat die Bulls verloor het vanaand. Dis die yskoue werklikheid.

  • 475

    Kom outjies en foutjies… 27 comments om te gaan!

  • 476

    468: Hougaard is ook nog daar, maar Ruan sal regkom, hy wag te lank vir spelers om verby te kom voor hy uitgee, kan dit regstel met afrigting.

    Ek het gedink al die verdediging sou die bulle so uitput dat die damwal sou breek die 2de helfte. Maar toe lyk dit meer of die wp se fut uit is die 2de helfte. Bulle se fiksheid dalk beter ?

  • 477

    @ Snoek:
    468
    ek dink nie hy is die opvolger nie, dit sal Hougie en dalk Faasen wees.

  • 478

    474@ Sheriff:
    Ek dink ek gaan eers die pyne in die lewer more voel….

  • 479

    Sherifff…… tot die wiel draai….

  • 480

    Ons stap nou mooi na die 500 toe. As PUMA hier was, was ons al by 700.

Users Online

Total 467 users including 0 member, 467 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm