WP (6) 15 / Blue Bulls (3) 12 (Final Score)
Vodacom WP hosted the Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very hard match, only penalties at goal decided the game, 5 by Willem de Waal and 4 by Jacques-Louis Potgieter.
Wp win by 15 / 12.
Scores:
WP: 5 Penalties Willem de Waal
Blue Bulls: 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter
Vodacom Western Province |
Vodacom Blue Bulls |
14 August at 17:05 | |
Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. JD MollerReplacements: 16. Deon Fourie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Peter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje | Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha (Captain), 1. Dean GreylingReplacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Fudge Mabeta, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Jaco Engels |
Referee: Marius Jonker (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (Valke), M van Zyl (WP)
TMO: S Veldsman (Boland)
sterk oppad 500 toe….
go boys go!!!
419@ superBul:
Party ouens kan Zane nie verdra nie, so hulle kyk na hom met woeste brille jong!
Wp het laas jaar die Sharks se nommer gehad in die CC, so ons sal maar moet sien volgende week.
412: Bulle se jong losvoorspelers kom nou mooi deur. Gedink ons gaan vir Pedri kwaai mis, maar Velskoen en Standerbende steek nou mooi hande op. Spies sal moet speel vir sy plek as hy terugkom !
@ Snoek:
Sharks het die land leeg gekoop gn wonder hulle lyk nou goed nie. 😆
Maar watter Bokke is juis weg, JS sal tog nie n verskil maak nou nie hy is moeg, pe.
Superbul…. Zane lyk na magic…
420@ grootblousmile: ek stem saam met jou op daai een
What a result like today’s will do, is that it will confirm the secret but deep fear of every Bull supporter that Province is in the process of turning themselves around.
What must hurt, more so than what is apparent immediately afterwards, is that they were within striking distance the entire game.
So psychologically Province ripped the hearts out of the Bulls fans, yeah, that did not go unnoticed!
424@ bdb:
Daai Standertjie is goed jong… hardloop so bietjie TE regop, maar hy dra die bal sterk.
Ou Velle probeer hard, staan so bietjie te veel strafskoppe af….
superBul wrote:
Ek stem nie met jou saam nie Super, hy is ‘n average speler. Maar so het almal maar hulle favourites, so ek gun dit vir jou.
424@bdb
Standerbende……. mmmm spreek boekdele!
@ bdb:
Daai Faasen skummie like ek ook. En nou ja daar is nog n paar jonges in die onder 21s wat goed lyk.
@ grootblousmile:
They dominated the Bulls physically and that is not done every day.
It will inject fear into the bones and marrow of every Bulls fan, that’s for sure!
Een probleem van die naweek: SS wys nie die Bulle vs Kwasse wedstryd nie, maar Pumas teen Lions. Waar kan ons betoog ?
GBS, skryf ‘n brief of vra dat die BBRU die wedstryd na 16h00 skuif (sodat hul hom ook kan uitsaai?).
Dink net hoe teleurgesteld gaan al die Kapenaars wees as daar ‘n naweek verbygaan dat hul nie die blou trui in aksie gaan sien nie ?
bossies jy ook nog hier?
@ Sheriff 428:
Jy praat nou ‘n bol jol, en jy weet dit.
@ Snoek:
ag ou snoekie zikalala ek sien hy het darem baie support
Die return game of Loftus tussen die Bulle en WIE-het-gePIE, gaan goed wees.
Bulle was swakkerig in die begin van die CC seisoen, maar word nou gaandeweg beter…
@ superBul:
Province beat the Bulls at their own game- in the physical exchanges.
Province far stronger than what the scoreboard shows today.
Prepare to be dominated from hereon in.
@ Snoek:
436
stem saam hier
433@ Sheriff:
Game of 2 halves…
WP dominated the 1st half, Bulls the 2nd… so I cannot agree with you
superBul wrote:
Is jy nog op die Kirchner gesprek?
436@snoek
SNAP!
groot bol…..lie
@ bdb:
There will be many reasons why Bulls fan will think that it was not so bad.
The reality is this: they lost a game that all their fans secretly hoped that they will come and win.
The hurt and utter disappointment will register tomorrow morning: remember they’ve lost 2 in row now, dont forget that…
Gbs se wiele pap…
Gaan Kingpaul vir ons ‘n match review skryf?
428/433: jou ou dromer. 😉
Die WP het die wedstryd gewen, maar die jong Bulle die sielkundige wedstryd, want almal het verwag die Bulletjies gaan ‘n groot pak kry op Nuweland, en toe verloor hul net-net.
@ Sheriff:
439
OK i will prepare, hope you guys can get past the mental block you have in finals and semi-finals. Hope not..
445@ J.M.E.:
Norreflok!
444@ Sheriff:
Hou aan om dit vir jouself te vertel…. Bulls had about 70% territory and over 60% possession in the 2nd half…. go look….
Sheriff wrote:
yeah right!!! have you ever met a Bull supporter? No “utterdisappointment” just more determination ….. hahhaha
Users Online
Total 115 users including 0 member, 115 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,679 Page Impressions
_