WP (6) 15 / Blue Bulls (3) 12 (Final Score)
Vodacom WP hosted the Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very hard match, only penalties at goal decided the game, 5 by Willem de Waal and 4 by Jacques-Louis Potgieter.
Wp win by 15 / 12.
Scores:
WP: 5 Penalties Willem de Waal
Blue Bulls: 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter
Vodacom Western Province |
Vodacom Blue Bulls |
14 August at 17:05 | |
Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. JD MollerReplacements: 16. Deon Fourie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Peter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje | Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha (Captain), 1. Dean GreylingReplacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Fudge Mabeta, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Jaco Engels |
Referee: Marius Jonker (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (Valke), M van Zyl (WP)
TMO: S Veldsman (Boland)
Folks… let’s chase 500 comments here!!
Gooooooooooooooooi Mieliesssssssssss!!
@ Sheriff:
😉
Really going now!!
@ bdb:
Ek wonder of JlP nie net gaan verdwyn daar by die Sharks nie, hy moes eers gesingn het na die CC. Nou is daar heel te veel manne wat shine , hy gaan meer op die bank sit daar.
390@ J.M.E.:
My voete bol noggie van rond nie…. ek sit nog mooi…
ok shoot ek gaan gou braai aansteek en dan verder praat ….. kids moet seker eet, hehehe
gbs jy is sterk , BAIE STERK na daai pampoer…..
385: haal jy die woorde uit my mond. WP het gedoen wat hul moes, wen. Dink die Bulle moes nie daardie laaste strafskop gevat het nie, moes eerder hoek toe skop en vir die drie gaan. Maar dit is gedane sake.
Altwee spanne baie goed verdedig, WP in eerste helfte meer aangeval, en Bulle in 2de helfte. Die 2de rondte wedstryd op Loftus gaan ‘n grote wees.
GBS nou se my wie sou jy man of the match gemaak het, ek se Van Veldze
Ag fokkie toggie, toe verloor die Bulls….
But they did better than I expected. After the 1st half I was really worried with all the WP possession.
387@Sheriff
waka waka waka…….
…. hehehe
Today’s result is a good result for a team that has really done some thorough soul-searching and have started to play a brand of rugby that will make us Province fans proud.
But, there is lot of room for improvement.
The belief will grow, that’s for sure.
And in the end: Province just too strong…
397@ superBul:
Duane Vermeulen… hy was moer sterk
@ bdb:
Bulle het regtig hul kant gebring , was ook kwaai gestraf. Ek twyfel maar nog of die WP alles reg doen soos die refs glo. Baie keer speel die tackler te gou.
v
393: ja, ironies, die Sharks skree dat JLP moet in die beginspan speel van die Sharks want dit is goed vir SA rugby (en nie op die bank by Bulle nie), intussen koop hul 3 heelagters, ses senters, 2 losskakels, 5 flanke en ‘n hele span moet op die bank sit.
Wie van Mapoe en Mvovo gaan op die bank sit ? En van Lambie en Ludik ? En van Kanko en Alberts ? En van Smit en Bismark ?
Ai, die dubbel standaarde.
400@ Sheriff:
Sheriff, yip WP is doing well, hope they did not peak too early…. hehehe
Sheriff……..
do you use Queens English…..
But, there is a lot of room for improvement…..
hehehehe
I have to admit Province was just,just, just good enough…..
@ Sheriff:
Sherrif the WP game plan looks so much like the old Bulls gameplan almost as old as the Naas Botha era one.
Ek stem bdb, daai game gan groot wees….
grootblousmile wrote:
lier, it should have read , Hope they peak too early. 😀
@snoek….just had a change of hart…I think WP will outclass the Sharks…WP are doing very well playing the defensive game agaisnt teams running the ball, but the are finding it harder against teams playing defensively like they do. I think WP will only just edge the game against the Sharks .
400: Sheriff, dink nie WP was baie sterker nie, de Waal het een skop beter geskop as JLP. Enige span kon gewen het op die dag. Maar, ten minste begin die WP wedstryde te wen wat hul voorheen verloor het, so dit is goed vir hulle. Dit sou hul weer 2 jaar terug gesit het as hul vandag verloor het.
As hul nou net die A-span kan begin wen … 😉
Hope Gary Botha is OK… although Maku played very bloody well.
Hope Dewald is OK… good boy, that one!
Watermeyer played well today too… and Zane is a heap better than Moses van der Westhuyzen.
gbs moet nbet nie loop nie …..hehehehe
I cant wait for the day we crack the WP defensive codes wide open. So far it is working like a dream for them.
ag flokkie toggie ….. net nie loop nie!!!
413@ J.M.E.:
Nee, ek het die krokkedilletjie netnou gaan water wys…. ek loop nog mooi.
Sharks en WP is baie naby mekaar en ek dink die net-net wen teen die Bulle was goed vir die WP.
Omdat altwee spanne so naby mekaar is, gee ek die voordeel aan die tuisspan.
Maar, Sharks gaan vir Deysel kwaai mis.
bdb wrote:
Moenie oor die Sharks worrie, hulle doen heel okay sonder hulle bokke.
@ grootblousmile:
Ek weet nie waarna kyk van die ouens nie waneer hulle oor Zane stront praat nie. Daai ou is vir my besig om baie viniger te vorder as wat FS ooit gedoen het.
Dink WP gaan wen teen die Tjarkies.
Dink ook die Bulle gaan wen teen die Kwas.
Users Online
Total 161 users including 0 member, 161 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,834,314 Page Impressions
_