WP (6) 15 / Blue Bulls (3) 12 (Final Score)
Vodacom WP hosted the Blue Bulls at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
In a very hard match, only penalties at goal decided the game, 5 by Willem de Waal and 4 by Jacques-Louis Potgieter.
Wp win by 15 / 12.
Scores:
WP: 5 Penalties Willem de Waal
Blue Bulls: 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter
Vodacom Western Province |
Vodacom Blue Bulls |
14 August at 17:05 | |
Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Nick Koster, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (Captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. JD MollerReplacements: 16. Deon Fourie, 17. Wicus Blaauw, 18. Buhle Mxunyelwa, 19. De Kock Steenkamp, 20. Peter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje | Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha (Captain), 1. Dean GreylingReplacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Fudge Mabeta, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Jaco Engels |
Referee: Marius Jonker (SARRA)
Assistant referees: M Mdashe (Valke), M van Zyl (WP)
TMO: S Veldsman (Boland)
498: dit is al die wenne teen die WP voor vanaand se verloor, wat ons soveel momentum gegee het, dat ons nie eers besef ons het vandag verloor nie ? Wat was die telling ? 😉
Jinne manne, ek gaan nou rustig verkeer!
Naand almal. Ja die wp wen toe maar eks nog nie oortuig nie. Bliksemse hele agterlyn is by die bokke! Wanneer kom Fdp terug?
@ Sheriff:
Sien ons leer by die WP ook. Julle PR werk met die refs het hulle nou so dat hulle glo julle release, maar julle doen nie. Eendag gaan hulle julle begin blaas. Seker in n belangrikke game soos n final en dan die tranedal.
@ Snoek:
Vir die toekoms na die wereld beker.
9. Hougaardt / Duvenhage
10. Morne / Lambie
11. Mvovu / Aplon
12. de Jongh /
13. Watermeyer /Fourie
14. Gerhard / JP Pietersen
15. Frans Steyn
Nie bad vir die bokke nie
Cheers manne, lekker gekuier.
Geluk aan WP en die Leeus op wel verdiende wenne.
Groete
Wat van Watermeyer op 13 langs WO ?
@ biltongbek:
Die punteverskil was min, maar die sege het iets in die Bulle spelers en ondersteuners laat knak.
Naand Carel, WP speel mooi nou. Ons speel catch up
@ superBul:
Dis die energie in die WP kamp wat so inspireer!
Julle sal wil vergeet maar die Rapport sal alles more bevestig; die Bulle het verloor!
@ biltongbek:
net toe ek jou begin glo toe gooi jy daai no 15 in. Oooo en waar is die Leeutjies van vandag daar is ook n naam of twee wat weer koopbaar is.
Hulle moet nie net John Mitchell probeer kry nie maar ook iemand wat die jong spelers se kontrakte deurkyk.
513: hallo Carel, wanneer rig jy weer die bokke af, Dick weet nie wat daar aangaan nie ! 😉
WP mis 5 van hul bok agterspelers, en 2 van hul bok voorspelers.
Bulle mis 3 van hul bokke agter, en 6 voor.
… en ons weet mos waar die wedstryd gewen word ?
Ek het vir Bekker en FDP uitgelos, hul sal nie weer speel hierdie jaar nie.
498@ Sherriff…….
ek issie jou ou maat nie…. dit was een speek parra!
Maak nie saak wie van die spelers is nie beskikbaar nie agv Bok verpligtinge.
Die oorblywende spelers behoort vergelykbaar te wees.
Teen hierdie tyd behoort jy al die pyn in jou rugstring te voel, moenie nie hamstring pull nie asb van frustrasie
@ J.M.E.:
Voel die pyn in jou wenkbroue, borsplaat en swewende ribbetjies…
Snoekie lekke doeks!
Folks, I am closing the blog down again so just registered bloggers can comment.
It was fun having everybody here though, but for 1 single troll…. Giepa or whatever he called himself.
Goooooooooooi Mieliesssssss
Ag OK laat ek ook waai die mense wat met rede praat het reeds gewaai laat ek nou nie ook saam ou Sherrief vashaak nie. Bye.
JME
Ek sien jy is ‘n meisiekind; waslanklaas hier so ken jou nie
Mooi loop kêrels!
Sien julle binnekort, wanneer julle weer verloor 🙂
… like a test……
the mental strength lies with Province at the moment!
kirchner had a good game! Potties was poor Gary ouch! shadow is on the slide. c’mon bulls get out of this rut!
529 @ Sheriff
loop slaap bru!
Lekke slaap almal! untill next time……
Btw Sheriff if you snooze you loose…. hehehehe!
GBS gooi daai big blou smile!!!!!
Howzat!!!! for a prediction!
WP might finally be living up to their history again…but watch out for the Sharks…carcharodon carcharias is still hungry.
Users Online
Total 254 users including 0 member, 254 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,326 Page Impressions
_