Blue Bulls (14) 39 / Griquas (27) 38 (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls hosted the GWK Griquas at Loftus at 19:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game was NOT BROADCAST live on TV in SA.
The Blue Bulls won by a single point, 39 / 38, after Naas Olivier missed the last conversion to win the game for Griquas.
Bulls got out of jail….
Jaco van der Westhuizen nearly cost the Blue Bulls another game this season…..
(Despite what SuperSport and Brenden Nel says that Griquas won, they are wrong… it is official, the Blue Bulls won. Brenden Nel was not even here at the game with us, simple as that! Read What SAPA says, what JJ Harmse says, what Vata Ngobeni of Pretoria News says…. and above all believe me!)
Scores:
Blue Bulls: 4 Conversions & 2 Penalties Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Ruan Snyman, 2 Tries John Mameta, 1 Try Dean Greyling, 1 Try Bandise Maku
Griquas: 4 Penalties & 3 Conversions Naas Olivier, 3 Tries Bjorn Basson, 1 Try Richard Lawson
Vodacom Blue Bulls |
GWK Griquas |
20 August at 19:00 | |
Team: 15. Jaco van der Westhuyzen, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 9. Ruan Snyman, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Fudge Mabeta, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Bandise Maku, 1. Dean GreylingReplacements: 16. Henri James Bantjes, 17. Bees Roux, 18. Wilhelm Steenkamp, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Stephan Dippenaar, 22. Jaco Engels | Team: 15. Riaan Viljoen, 14. Richard Lawson, 13. Wilmaure Louw, 12. Matthew Rosslee, 11. Bjorn Basson, 10. Naas Olivier (Captain), 9. Sarel Pretorius, 8. Danie Burger Schoeman, 7. Davon Raubenheimer, 6. Rohan Kitshoff, 5. Cecil-John Kemp, 4. Frederik Albertus Spies, 3. Jacobus Petrus Adriaanse, 2. Ryno Barnes, 1. Steph RobertsReplacements: 16. Simon Westraadt, 17. Jean Botha, 18. Michael John Richard Passaportis, 19. Johan van Deventer, 20. Marnus Hugo, 21. Barry Geel, 22. Rudi Vogt |
Referee: Mark Lawrence (SARRA)
Assistant referees: T Jonker (Lions), A Buitendach (Blue Bulls)
TMO: n/a
Grootblou is jy op jou pos?
Jammer ons gaan die een mis, sou ‘n goeie een gewees het om te kyk.
Hallo Superbul.
Montpellier HR v Racing-Métro 92
Stade Yves Du Manoir, Montpellier
Montpellier narrowly missed out on a losing bonus-point in Biarritz last week and if it wasn’t for a very poor start to the game, they could have caused a major upset. Despite a loss in the first game of the Fabien Galthié era, les Héraultais will take a lot of confidence from their strong second-half comeback.
Title contenders Racing-Métro, who play three away games in the first three weeks, got the job done in Brive last week without doing anything flamboyant. Ahead of a tough trip to Toulon next week, they need to get their pack moving.
Lionel Nallet and Francois Steyn are both back in the squad with the South African starting at full-back.
Montpellier skipper Fulgence Ouedraogo is fit to play despite undergoing surgery to his eye during the week. Full-back Benjamin Thiéry will make his first appearance this season off the bench but centre Grant Rees and Argentine prop Juan Figallo are amongst a handful of injuries.
superBul wrote:
@ Snoek:
wat se jy hiervan?
As hy uitdraf vanaand moet SA Rugby n saak maak dat hy Rugby in oneer gebring het en push vir n lewenslange skorsing. As hy hiermee wegkom gaan niks ooit weer die klubs stop nie.
@ superBul:
Bol stront as jy my vra, jy weet wat my gevoel is oor Steyn. Los hom tot hy terug kom. So maklik soos dit.
superBul wrote:
Nee wat, ek dink nie dit is nodig om te oor reageer nie. Maar laat dit ‘n les wees vir ander jong spelers wat wil oorsee speel, as jy gaan, is jou bok planne opsy, klaar.
Nouja, kom ons kyk liewer hierdie rugby, die vroumense is flippin hopeloos, klomp dikgatte…..wie se idee was dit om die spul squeezas oorsee te stuur?
Hallo Pietman, gaan dit goed daar by julle?
GBS, Super, laat die kommentaar vloei soos die Kongorivier asb!
@ Snoek:
Lekker my bruvva, daai kant?
@ Pietman:
Goed dankie, soos iemand wat ons ken altyd se, “die lewe is ‘n lied”
Ek hoor al hoe meer dat dit nie regtag Steyn homself is wat nie wil terugkom SA toe nie, maar sy geldgierige agent. Sy agent kry komissie vir elke game wat hy vir Racing speel, maar f@kkol as hy vir die Bokke speel nie, so dink maar self wat sy planne met Steyn is.
Maar dan, as Steyn so graag vir die Bokke op die veld wil “bloei” dan sal hy moeite gedoen het om ten minste die oefenkamp laasweek te kom bywoon! Dan weer klink dit of SArugby nooit eers toestemming gevra het vir sy release nie, so wtf aangaan sal niemand regtag weet nie…
@ Pietman:
Hello Pieta, ek sal die Leeus game cover. Gaan dit goed met jou, jis my maat jy moet kom kuier man , my tyd by Telkom raak min, pakette nou baie naby. Scary
@ KingPaul:
Die toetse val in die IRB se vensterperiode waar Land voorkeur kry, iemand is slapgat
@ superBul:
Bel my, dan praat ons, terwyl jy nog op Telkomtyd bel -)
Hellooooooooooooooooo from fortress Loftus!
Penalty Kwas, they go for posts….
Over
Kwas 3 / 0
@ Pietman
🙂
@ superBul:
Maar as hy regtag vir SA wou speel, dink jy nie hy sou tenminste by die oefenkamp opgedaag het nie? Miskien redineer hy soos daai Nienaber afrigter van die WP, klaar vir Snorre en sy Bokke afgeskryf en wag nou maar vir die volgende Bok afrigter en beter vooruitsigte. kan ‘n man se naam net skade doen as die span vir wie jy speel heeltyd op sy moer kry….
Try Bjorn Basson, for Kwas, from turnover possession
Eishhhhhhhhhhhhhh
Kwas 10 / 0
Bulls on attack, they go right… on the 22m line now…
Tryyyyyyyyyyy Snyman, the scrummie
Hell, the scores are almost coming faster than I can keep up…
Kwas 10 / 7
Was laas week se game die Bulle se groote? Is hulle flou?
Lewendig die game , vinnige scores
Penalty for Bulls as JL P takes a relieving kick from his 22m line
lineout at halfway, Bulls throw
Bulls possession as the maul forward, they go right again…
Knock by the Bulls at the ground ball situation, Kwas scrum near their 22…. free kick Bulls
Users Online
Total 112 users including 0 member, 112 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,397 Page Impressions
_