Francois Steyn, who has been called up for South Africa’s Tri-Nations match against Australia, is “not ready” for Test rugby, according to his Racing-Metro coach Pierre Berbizier.

sport24

“I don’t think so,” former France scrum-half Berbizier said when asked whether full-back Steyn was ready for a return to the high-octane world of Test match rugby.

“I said that to the South African team officials, whether Francois is ready for an international match against teams which are already at their fifth or sixth game (of the competition).”

Steyn replaces Gio Aplon in the No 15 jersey following a 29-22 home loss to New Zealand last weekend.

Steyn last wore the green and gold two months ago in Cardiff where his fitness came under fire from coach Peter de Villiers after a three-point triumph.

De Villiers subsequently questioned the loyalty of the 2007 World Cup winner to the team and his recall comes after intense media pressure as the Springboks continue the search for a first-choice fullback.

After Wales, Zane Kirchner from Super 14 champions Bulls was elevated and made six appearances before an injury ruled him out of the All Blacks showdown at FNB Stadium.

The pro-Steyn media lobby believe the booming boot of the former Shark and ability to kick penalties from extraordinary distances make him indispensible and a ‘must’ for the 2011 World Cup in New Zealand.

99 Responses to Steyn ‘not ready’ for Test

  • 61

    @ grootblousmile:
    Wat is jou eerlike opinie oor Zane Kirchner, nie jou blou bul opinie.

    Asook wynand Olivier.

  • 62

    59@ Pokkel:
    Vrind…. verstaan mooi as ek sê dat ek blaam vir die gebrekkige kommunikasie oor Fransie wyd gooi en Snorrie en sy hulspan elke dag met ‘n sweep slaan juis daaroor…

    … Maar Fransie en Snorrie het nou die geleentheid agter die skerms om doodeerlik met mekaar te wees, indien hulle nou nie behoorlik kommunikeer nie het ons verdere rede om hulle te slaan.

  • 63

    51 @ grootblousmile:

    Absolutely !!!

  • 64

    61@ biltongbek:
    Zane is solid en was een van die beter Bokke in die Tri-Nations oorsee…. maar hy is effe eendimensioneel.

    Wynand Olivier is ‘n probleem… so goed in die Super 14…. doodgemiddeld in die Toetse…. Maar kom ons kyk na die res wat al Binnesenter hierdie seisoen gespeel het vir die Bokke….. Butch = Kaksleg, Jean de Villiers = Was ‘n flokkop op vleuel maar heelwat beter laas Saterdag, Juan de Jongh = Mannetjie met ontsettend baie potensiaal en mynsinsiens ons beste huidige binnesenter opsie saam met Mossie op buitesenter soos wat hulle vir die Stormers uitgedraf het.

    Na die Tri-Nations sal ons die absolute eerlike kliniese vraag aan onsself moet stel… wie was die beste Bok in sy posisie gedurende die Tri-Nations….. daai persoon moet dan ‘n groot regmerk kry teenoor sy naam… vir volgende jaar.

  • 65

    hellooooooooooooooooooooooooo fokkers!!
    ek’s truuuuuuuuuuuug!!

  • 66

    @ Ashley:

    Dan waai ek maar weer 😆

  • 67

    @ grootblousmile:
    Daar stem ek met jou saam.

    Daar is n’ paar spelers tot dusver wat in ge ink moet word.

    Guthro Steenkamp
    Victor Matfield
    Schalk burger
    Juan Smith
    Fourie du Preez
    Juan de Jongh
    Jaque fourie

    Morne Steyn is ons beste wat ons huidiglik het, maar ek persoonlik dink sy foute aan die einde het ons onder onnidge druk geplaas.

    Francois Hougaardt kan n’ ster wees as FDP nie beskikbaar is teen enige tyd nie.

    Ons moet Bismarck, Bakkies, Danie, Heinrich, Jean de Villiers,Andries Bekker, Jannie, Habana, JP Pietersen terug he en op vorm.

    Ons kort vasskop stutte, Jannie lyk vir my maar die beste van die lot, PDV moet n’ draai gaan maak by die Bulls, en ons kort nog vleuels.

  • 68

    blouste @ 66
    lol

  • 69

    biltong @ 67
    ek wou nou net dieselfde gesê het ….
    WOORD VIR WOORD
    ..
    maar ek sal maar die nederige een wees …
    jy kan maar die eer vat!! 😉

    anyway, well said!!

  • 70

    I am starting to think along the lines of the following as our run-on team for the World Cup:

    15. Fransie Steyn – provided he is fully on form
    14. J P Pietersen
    13. Jaque Fourie
    12. Juan de Jongh
    11. Lwazi Mvovo
    10. Morné Steyn
    9. Fourie du Preez (with Hougie on the bench)
    8. Duane Vermeulen
    7. Juan Smith
    6. Heinrich Brussow (with Schalla on the bench)
    5. Victor Matfield
    4. Flip van der Merwe (I think Bakkies is done and dusted)
    3. Jannie du Plessis
    2. Bismarck du Plessis
    1. Gurthro Steenkamp

    To me certain players have reached end of life at the Bokke… John Smit, Bakkies Botha, Pierre Spies, Rickie Januarie, Wynand Olivier, Bryan Habana…

    Sad but true!

  • 71

    @ grootblousmile:
    Ek dink jy kan ver gaan met so n span.

  • 72

    @ grootblousmile:

    16. Tiaan Liebenberg
    17. ???
    18. Danie
    19. Deysel
    20. Hougaard
    21. Lambie
    22. Aplon

  • 73

    @ Pokkel:
    Watse stutte behalwe CJ kan loskop en vaskop speel??

  • 74

    @ Pokkel:
    of
    16. Gary
    17. Beast
    18. Willem Alberts
    19. Stegman
    20. Hougaard
    21. Lambie
    22. Basson

  • 75

    @ grootblousmile:

    You are wrong about Bakkies, just watch next year…

  • 76

    gbs @ 70
    nooooooooooo!! we need bakkies!

    blouste @ 75
    ek stem!!

  • 77

    75@ Blouste:
    Bakkies has become a liability…. an old Toyota diesel bakkie with dirty injectors and rust all over, shoddy shocks, run-down tyres, torn seats… and a speedometer which no longer functions…. my opinion!

    But of course you are welcome to differ… that is our right and privilage.

    My dad used to say, “Jy kannie van ‘n vark ‘n kar maak nie”… referring to what happens to an old beat-up vehicle. One can panelbeat dents, do some paint work… but underneath the next thing is just waiting to break.

  • 78

    70@ grootblousmile:
    Daai is omtrent hoe ek daaraan dink, sal dalk Danie Rossouw langs Victor sit, met Andries Bekker op die bench.
    Asook Habana en Jean de Villiers op die bench.

  • 79

    Julle manne gaan nog sorry se, watch maar…

    77 @ grootblousmile:

    Dis waar , maar as ‘n Rolls Royce vol stof is, gooi jy dit nie net weg nie,jy kan hom net was en dan is hy weer miljoene werd…

  • 80

    @ Blouste:
    Die probleem is Bakkies is nie n’ Rolls Royce nie, en selfs n’ Rolls Royce roes.

  • 81

    @ biltongbek:

    Ons sal maar moet wag en kyk, maar ek stem nie. Bakkies het nog BAIE rugby in hom, vir ‘n slot is hy nog jonk man….

  • 82

    80 @ biltongbek:

    Nou waarmee sal jy ho vergelyk ?

  • 83

    @ Blouste:
    Ek hou baie van Bakkies, maar die laaste tyd het hy n’ liability geword.

    Jy flokken slaan mos nie n’ man met die kop nie, dit is a.g.v sy manewales dat ons nie kan skuins poep na n’ opponent nie dan word ons gekaart.

    Hy moet maar gaan currie Beker speel en wys hy kan sy dissipline regkry.

    Op die oomblik sal ek hom vergelyk met n’ bedonnerde beer.

  • 84

    83@ biltongbek:
    Afkop-hoender…. ‘n moooooooosa groot lang ene… hehehe

  • 85

    @ grootblousmile:
    Nee GBs, miskien dan n’ beddonerde hoender, maar afkop kan hy nie “headbutt” nie. 😆

  • 86

    Kyk ek stry nie een oomblik dat hy die laaste tyd ‘n liability was nie, ek glo net hy gaan ‘n veranderde man terugkom, tyd sal leer…

  • 87

    @ Blouste:
    Ek hoop so meneer, ek hoop regtig so.

  • 88

    86@ Blouste:
    Kom ek stel dit so…. ek is moerse bemoerd en beneuk met Bakkies, hy het ons almal gedrop…

    Ek sal bly wees as hy gerehabiliteerd terugkeer…. maar wat spel vorm betref is eers Danie en toe (nou) Flip eenvoudig beter op vorm as hy gewees… meer effektief gewees, meer gedissiplineerd gewees, minder beseerd gewees.

    So hy sal byna bomenslik moet uithaal en wys voor hy my weer oortuig.

  • 89

    @ grootblousmile:

    En hy sal, kyk maar…

  • 90

    @ grootblousmile:
    Ek kan n span kies wat joune kan op dinges Post 70
    Zane
    VD Heever
    Jaco pretoors
    Hougaart
    Morne
    FDP
    P Spies
    Stegman
    Dewalt/Danie
    Bakkies
    Victor/Flippie
    Gurthro
    Chillies/Gary Botha
    Werner Kruger

    Lekker gewees Blouste, ek het dit nou geniet om n Bokspan wat net uit Bloues bestaan te kies. 😆

    Maar op n ernstige noot die span het te min Bulle en is nie gekies met n karakter nie. Speel Bulle rugby met manne wat ken. Speel WP rugby met die manne wat kan keer en vergeet het hoe om driee te druk. Speel meer Sharks as julle All Black rugby wil speel.

Users Online

Total 64 users including 0 member, 64 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm