Francois Steyn, who has been called up for South Africa’s Tri-Nations match against Australia, is “not ready” for Test rugby, according to his Racing-Metro coach Pierre Berbizier.

sport24

“I don’t think so,” former France scrum-half Berbizier said when asked whether full-back Steyn was ready for a return to the high-octane world of Test match rugby.

“I said that to the South African team officials, whether Francois is ready for an international match against teams which are already at their fifth or sixth game (of the competition).”

Steyn replaces Gio Aplon in the No 15 jersey following a 29-22 home loss to New Zealand last weekend.

Steyn last wore the green and gold two months ago in Cardiff where his fitness came under fire from coach Peter de Villiers after a three-point triumph.

De Villiers subsequently questioned the loyalty of the 2007 World Cup winner to the team and his recall comes after intense media pressure as the Springboks continue the search for a first-choice fullback.

After Wales, Zane Kirchner from Super 14 champions Bulls was elevated and made six appearances before an injury ruled him out of the All Blacks showdown at FNB Stadium.

The pro-Steyn media lobby believe the booming boot of the former Shark and ability to kick penalties from extraordinary distances make him indispensible and a ‘must’ for the 2011 World Cup in New Zealand.

99 Responses to Steyn ‘not ready’ for Test

  • 31

    @ biltongbek:
    Ons moet begin afrikaans praat want Jacob Regop link net beter.

  • 32

    @ Pokkel:

    I agree, whether dropped or just being rested, I’m not sure. Important thing is, I reckon they will play in the CC when the Tri-Nations are over. All these mentioned players needs to be identified and they can not go on the EOYT…

    If a player ike J.Smit will defenatly go to the WC 2011, wich seems to be the case, they need to condition them and get them there in the best shape possible !!!

    I don’t buy into the idea that a player like John can not be conditioned anymore… They are all relatively fit and just need the rest and some “fine tuning”.

    Like I said, if they WILL be there, get them there in the best possible shape…

  • 33

    @ Pokkel:

    “link beter” met wat ? 😆

  • 34

    @ Blouste:
    Klink beter….ek is te blerrie haastig vandag…kannie spel nie…of liewer kannie tik nie.

  • 35

    @ Pokkel:

    Net gewonder waarmee “link” Jakob Regop beter… 😆

  • 36

    hei gbs, kan ek my nic verander?
    net vir ñ dag of so …. ek dink my baas loer dalk so nou en dan hier in,
    so ek wil hê my nic moet hom herinner aan iets
    ..
    my nuwe nic, vir ñ dag of wat
    sal
    dan wees
    ..
    KRISMISBONUS!! 😀

  • 37

    #36
    13de tjek klinkie soe nice soes
    krimisbonus ‘ie!! hehehehe

  • 38

    o fok,
    daaaaaaaaaa djaaa ek allie witmense weg!! 😯

  • 39

    helllooooooooooooooooooooooooooooooo!!
    julle ka ma trugkom!!
    ..
    😯 jeez, mens kan noooooooit soe synag wiesie!!

  • 40

    Ons is maar bang vir julle passion gappers 🙂

  • 41

    Hallooooooooo Krismisbonus…..hoe gaan dit daar innie Kaap?

  • 42

    trips @ 40
    😀
    o’s ka iets doen wattie een va julle ka doenie
    ..
    o’s ka tong ytstiek selfs al byt o’s op o’sse tanne!!
    wê!!

  • 43

    @ Ashley:
    Daar is n’ ander woord wat base baie minder like.

    Strike

  • 44

    Daar is natuurlik ook.

    toi toi

  • 45

    trips @ 41
    nie soe goetie
    o’s span het ve’liede wiek skannes gemaak tienie sardines!!

  • 46

    biltongbek @ 43, 44
    😆

  • 47

    @ Ashley:
    Natturlik die “most dreaded” woorde is “inflationary increase”

  • 48

    Ash @ 45

    Geeze ons span het amper teen die Kwas verloor op ons tuisveld om niks te se daarvan dat die friggin luiperds ons ampergewen het Bwaaaaaaaahahahahahahahahaha

  • 49

    @ Tripples:

    Die Kampioen Bulle weet dis te vroeg om nou te peak 😆

  • 50

    @ Blouste:
    Hoeveel van die ‘kampioen Bulle’ se Bokke sal in die CC mag speel dink jy?

  • 51

    Steyn is donning the No 15 jersey this weekend for the Bokke…. he is in the run-on team.

    To me that means one thing… Fransie you are deemed to be THE BEST FULLBACK South Africa has to offer this weekend, if you are then you accept the position, if not then you should have told Snorrie that you’re a week or 2 away from being ready.

    No excuses, you will be judged on your performance, despite the fact that you have been buggered around this test season, whether it was Snorrie’s fault or SARU’s fault or Racing Metro’s fault or your own fault or the fault of your Agent or the fault of the Man in the Moon…. it’s irrelevant!

    By donning the jersey you declare yourself fit, ready and open to being judged!

    Why there should be double standards in your case I will NEVER ACCEPT!

    So, go play a blinder for the Bokke… it is your chosen duty and we’ll hold you to it!

  • 52

    @ Ashley:
    Hierdie storie is net vir jou.

    Ware storie

    N pel van my het vir Goldfields myn groep gewerk, en hulle was in Springbok om “audits” te doen.

    Die aand is hulle daar in die enigste ou kroegie besig om pool te speel, een van die locals was n’ beitjie opgetop en was land en sand aan die gesels.

    My pel vra hom toe eventually, of hy nou eintlik engels of afrikaans is.

    Sy antwoord was. “Nei master, ek is fully bilingual and that’s a fact.”

  • 53

    @ grootblousmile:
    More, GBS, hoe gaan dit vanoggend.

    N’ bietjie kwaai daar met ou Fransie?

  • 54

    @ grootblousmile:
    Dieselfe geld dan vir Spies ook neem ek aan??

  • 55

    @ grootblousmile:
    Jy se eintlik vir Frans dat hy net 1 kans het om n goeie game te speel maar wat van die manne wat die hele tyd in die span was wat op die oomblik vrot speel en week na week weer in die span is?

  • 56

    54@ Pokkel:
    Verseker, ek sou Duane Vermeulen of Willem Alberts al paar weke gelede ingeroep het in Spies se plek!

    55@ Pokkel:
    Nee, wat ek sê is dat indien jy nie gereed is nie, moet jy nie gekies word of aanvaar om te speel nie. Ons kan eenvoudig NIE in die Tri-Nations eksperimenteer nie, dit moes beter gedoen gewees het in die Junie Toets venster.

  • 57

    54@ Pokkel:
    Netso vir Spies, John Smit, Bryan Habana, Vic Matfield….. ek verwag dit van almal wat die Bokke trui oor die kop trek.

  • 58

    @ grootblousmile:
    Steyn is daar a.g.v druk op PDV. ek verstaan wat jy bedoel met as hy nie gereed voel nie, moet hy nie speel nie.

    Maar dink jy werklik hy gaan nee se?

  • 59

    @ grootblousmile:
    Kan jy jou Piet Snor se kommentaar voorgestel het as Fransie gese het hy wil nie die naweek speel nie?

  • 60

    58@ biltongbek:
    Kyk, skuld kan mens gee vir wie dit toekom vir sy insluiting in die span… maar as hy nie nee sê wanneer hy nie gereed is nie… dan moet hy staan en val by SY besluit.

    Dit werk so in die lewe… as jy nie die job kan doen nie en jy sê nie so nie… dan is dit JOU flokkop as jy kak aanjaag, nie waar nie…

    Dis te maklik om blaam te skuiwe en so werk dit darem nou nie in my lewe nie, jammer!

    Kom ek los dit daar, my hoop is dat hy die wêreld aan die brand speel vir ons sodat nog ‘n merkie afgetick kan word vir volgende jaar se Wêreldbeker span…. genuine!

Users Online

Total 60 users including 0 member, 60 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm