Lions (15) 18 / Blue Bulls (16) 32 (Final Score)

The Xerox Lions host the Vodacom Blue Bulls at Coca-Cola Park, Johannesburg at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game is broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Lions, for once, put up a sterling display of defence and kept a misfiring Blue Bulls team relatively at bay, with the Blue Bulls eventually running out winners by 32 / 18.

Jacques-Louis Potgieter contributed a massive 27 points to the Blue Bulls winning cause.

Scores:

Lions: 2 Penalties & 1 Conversion Elton Jantjies, 1 Try Deon van Rensburg, 1 Try Warren Whiteley

Blue Bulls: 6 Penalties & 2 Conversions & 1 Try  Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Gerhard van den Heever

  

Teams:

Lions: 15 Jaco Taute, 14 Deon van Rensburg, 13 Waylon Murray, 12 Doppies la Grange, 11 Michael Killian, 10 Elton Jantjies, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Trevor Hall, 6 Derek Minnie, 5 Franco van der Merwe (captain), 4 George Earle, 3 Kevin Buys, 2 Martin Bezuidenhout, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Edgar Marutlulle, 17 Ross Geldenhuys, 18 David Bulbring, 19 Jaco Kriel, 20 Chris Jonck, 21 Carlos Spencer, 22 Marius Delport.

Blue Bulls: 15 Jaco van der Westhuyzen, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 John Mametsa, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Francois Hougaard, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Juandré Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (captain), 1 Jaco Engels.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Bees Roux, 18 Fudge Mabeta, 19 CJ Stander, 20 Ruan Snyman, 21 Francois Brummer, 22 Hayden Groepes.

Date: Saturday, July 31
Venue: Coca-Cola Park, Johannesburg
Kick-off: 17.05
Referee: Marius Jonker
Assistant referees: François Groenewald, Reuben Rossouw
TMO: Dennis Immelman

154 Responses to Xerox Lions vs Vodacom Blue Bulls – Game Thread

  • 121

    All the SuperBru predictions went as expected… margins a bit wonky.

  • 122

    Juan de Jong en Bjorn Basson, dit sal goeie koop wees.

  • 123

    122@ bdb:
    Ja, Bjorn is ‘n goeie ou om te target… miskien Whitehead of Paul Bosch of Juan de Jongh…

    Jammer Lionel Mapoe het sopas by die Tjarks geteken…. dalk moet mens Mvovo target vir buitesenter en / of vleuel…

  • 124

    Ons kan gerus vir Walter Karrevaan Venter ook ‘n aanbod maak, die Lions misbruik daai ou…..

    … ek wonder ook wat het van Bom Samaai geword.

  • 125

    @ grootblousmile:
    ek bespeur deesdae n ongeduld by jou oor goeie spelers, wats fout ons Bulle weet wat is klas en die manne se vorm mag af wees maar die klas sal na vore kom in die crucial times.

  • 126

    124: ja, Walter is ‘n goeie senter, dink hy sal goed inpas by die Bulle.

  • 127

    125@ superBul:
    Ek worry al jare oor ‘n tekort aan ‘n ordentlike buitesenter….

    Verder mag ek seker maar my opinie uitspreek oor spelers net hoe ek wil, nie waar nie, dis mos maar my opinie.

  • 128

    125: naand ou Seertand, hoe gaan dit ? 😉

  • 129

    @ bdb:
    Wat gaan aan met my stoere bul maats, altyd nog het die WP DIE senters ons sit met Wo, Cristo Wagenaar, John Knox …… almal slegter as die Springbok heros maar wie wen die bekers. Dit is sad waneer ons begin val na die vlak van die Sharks waar ons ongeduld ons laat beweeg na n wilde kopery van STERRE.

    Gelukkig hou die unie nog kop en beloon lojaliteit.

  • 130

    @ grootblousmile:
    oor opinie stem ek , net so kan ek ook.
    Maar oor al die jare van die tyd toe jy nog gespeel het het ons mos nie senters nie, niemand buite Bloubul land dink veel van WO nie, almal het Ettiene afgelag maar ek se jou ek sal dit haat as ons n ster senter koop wat probeer shine vang hier by ons. Ons manne is harde werkers wat teen alle verguisings ons span help wen.

  • 131

    @ bdb:
    Ek raak al meer befok oor die meelopers, so dit gaan maar kakkas

  • 132

    129: wie was die vleuel wat voor Habana vir ons gespeel het ? Ja, ons kan nie eers onthou nie, ek sê nie ons moet so erg aangaan soos die Sharks nie, maar om hier en daar ‘n speler op te raap is seker nie ‘n probleem nie.

  • 133

    130: ek het nog altyd vir WO hoog aangeskryf, en doen dit nog steeds. Dit is ongelukkig sy lot dat hy meestal vir die bokke speel as hul hondsleg is, of dat hy as reserwe opkom as ons klaar verloor het.

    Ettiene Botha is in my boeke seker die mees ongelukkige speler om nooit ‘n bok te word nie.

  • 134

    130@ superBul:
    Ons koop laaaaaaankal…. kyk bietjie moooi na ons huidige span..

    O, en spelers soos Habana, wat nou by WP is, was ook maar deur ons gekoop.

    Waar dink jy kom Moses van der Westhuizen vandaan? Hy was op Witbank op skool, onder andere, het sy Provinsiale debuut vir die Sharks gemaak…

    Waar kom van die ou senters vandaan… Andre Snyman byvoorbeeld kom van Noord Natal…

    Waar kom Jaco Pretorius vandaan, jaaa dis reg, van die Lions af…

    Waar kom klein Hougie, Flip, Gurthro, Dewald, Mornê Steyn vandaan? Nee man…. hulle is Bulle toe gelok, en kom van elders…

    Maar so kan mens deur ENIGE van die spanne gaan en jy sal presies dieselfde vind…..

  • 135

    134: dit is waar, maar ek dink ons lok die meeste spelers terwyl hul nog jonk is, en maak hul hier mooi groot. Sharks is weer andersom, meeste spelers word gekoop as hul eers naam gemaak het elders.

  • 136

    BDB @133

    Of die Bokke is hondsleg oor WO speel? Net ‘n gedagte.

  • 137

    @ grootblousmile:
    ek weet ons koop maar wie het al ooit goed gepraat or ons SENTERS

    Hulle is altyd hond dinges. Maar hul vleuels druk die span druk ens.

  • 138

    For just one horrible moment I thought we were going to be beaten …….by THE LIONS !!!

  • 139

    Boelie jy kan maar n goeie belegingkie maak en n Wynand poster koop, al beland hy agter jou toilet deur. Hy was die man wat julle van die S14 titel weggehou het. MEMORABLE

  • 140

    135@ bdb:
    Ek sê net ons moet duidelike leemtes aanvul van elders af…. buitesenter is so ‘n leemte…

    Toe ons ‘n leemte gehad het in diepte op heelagter het ons Kirchner gekoop van Griekwas af…. wat maak buitesenter dan nou anders????

    Huidiglik, doen nie 1 van die 2 Strefans op senter juis iets wat my van oordeel maak dat ons moet glo en bid hulle word beter nie, Jaco Pretorius is ook maar effe-effe….. so koop ene.

    Van Bulle kant af voer ons ook al laaank spelers uit…. noem maar die hakers en slotte en loosies op…. so ook vleuels… ag seker omtrent elke posisie….

  • 141

    @ Blue Bird:
    Birdie you wont believe it i was called to work and had to listen on Radio. This is nothing new the Lions always eat Bull meat, just so sad tonight they sleep hungry again. 😆

  • 142

    136; eish, nou het ek al weer slapende boerboele wakker gemaak 😀

  • 143

    142@ bdb:
    Bwahahaha…

    Sê vir hom net “Woef”…. hy sal verstaan.

    136@ Boerboel:
    Hello ou Boel, hoe hang die ou rosyne, vrind?

  • 144

    140: stem saam, ons moet so bietjie aanvul op senter en vleuel. Wonder of Akona weer gaan speel, na 2 beenbreke is jou spoed seker nie meer wat dit was nie ?

  • 145

    BDB, wil jou net wys daar is altyd ‘n omgekeerde argument!

    WO is ‘n goeie speler en was nie gekies toe hy gepiek het nie. Nou word hy na sy piek gebruik. Ek dink nie Bokke se spel het veel met WO se spel uit te waai nie.

    Ghoene hang mooi GBS.

  • 146

    BDB, om verder te illustreer: Die Bokke is hondsleg omdat die Bulle voorspelers swak speel en Andries Bekker in die park gevry het en sy rug beseer het.

  • 147

    146: Feite !

  • 148

    144@ bdb:
    Aikona, nes sy broer Odd-one se tyd is verby dink ek….

    By the way ou Aikona is ook nie tuis gegroei nie, ook gekoop…

    Ons kort ‘n Linkervleuel en ‘n buitesenter, en effe diepte op heelagter (dis nou benewens Zane, natuurlik)… miskien kort ons selfs effe diepte op binnesenter ook (dis nou benewens Wynand Olivier, natuurlik).

    Dis hoekom ek sê, Walter Venter… goeie kopie mynsinsiens… en soos jy sê, dalk Bjorn Basson…. of ons ander opsie kan wees om Bom Samaai te koop, SuperBul wou hom hoeka al ‘n seisoen gelede gekoop het… nou is hy teen koop.

  • 149

    Super as Dolf van Huysteen nog Bulle se baas was het is daar lankal ‘n senter gekoop.

    Dit is ‘n mite dat die Bulle altyd k@k senters het, hoe de donder kry hulle drieë gedruk met k@k senters?

  • 150

    @ superBul:
    Now say it like you really mean it!! 😆

Users Online

Total 311 users including 0 member, 311 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm