WP (19) 32 / Lions (0) 0 (Final Score)
The Vodacom Western Province hosted the Xerox Lions at Newlands, Cape Town at 15:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on DSTV in SA.
WP kept the Lions totally scoreless, winning by 32 / 0 but just barely failed to score 4 tries to earn themselves a bonus point.
Scrores:
WP: 5 Penalties & 1 Conversion Willem de Waal, 1 Try Pieter Louw, 1 Try Conrad Jantjes, 1 Try Pieter Myburgh
Lions: No score
Teams:
WP:
15. Conrad Jantjes, 14. Fabian Juries, 13. Tim Whitehead, 12. Paul Bosch, 11. Frikkie Welsh, 10. Willem de Waal, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Rynhardt Elstadt, 6. Pieter Louw, 5. Anton van Zyl (captain), 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw
Replacements: 16. Deon Fourie, 17. JD Moller, 18. JC Kritzinger, 19. Martin Muller, 20. Pieter Myburgh, 21. Conrad Hoffmann, 22. Lionel Cronje
Lions:
15. Jaco Taute, 14. Deon van Rensburg, 13. Marius Delport, 12. Waylon Murray, 11. Michael Killian, 10. Herkie Kruger, 9. Jano Vermaak, 8. Warren Roger Whiteley, 7. Franco van der Merwe (captain), 6. Derick Minnie, 5. David Bulbring, 4. George Earle, 3. Ross Geldenhuys, 2. Martin Bezuidenhout, 1. JC Janse van Rensburg
Replacements: 16. Edgar Marutlulle, 17. Kevin Buys, 18. Trevor Hall, 19. Wikus van Heerden, 20. Chris Jonck, 21. Elton Thomas Jantjies, 22. Pieter Engelbrecht
Newlands Stadium, Cape Town. Kick off: 15h00
Saturday, 17 July 2010
Referee: Jaco Peyper (SARRA)
Assistant referees: Ben Crouse (Blue Bulls), Marc van Zyl (WP)
TMO: Johan Meuwesen (EP)
Hellooooooooooo
Game on!
Goooooooo WP!!
WP already taking control and running well….
Hahaha GBS , by wie kruip jy gat 😆 n Bul haat mos WP.Dis n verpligte vereiste. 😀
Aag k@k man daai was nie n strafskop werd nie , fark van waneer moet jy die bal in jou teenstander se handtjies gee,
Wielie Waalie going for posts from a penalty… over.
WP 3 / 0
4@ superBul:
Ek hou minder van die Rooibontes as die WP…. dis ‘n ding wat uit kindertyd kom toe ek gesien het hoe gooi Ellispark se skare met bierblikke en bierbottels… so iets steek mos ongelukkig vas in mens geheue.
ooo hel ek hou weer van goeie buurmanskap , maar die gaan nie maklik na my Leeu vriende toe gaan nie.
Looking at how the play is unfolding…. Lions should reasonably contain WP till just after halftime…. then WP will pull away ….
Jantjes is nou maar pateties, hê?
Ek wil bietjie die senters goed dophou…. mooi kyk of my spesmaas dat die Lions 2 senters die kakste in die kompetisie is, reg is…. wens eintlik die Lions wil eerder met Doppies en Walter Karrevaan Venter hou… daai 2 is stukke beter as die 2 lamsakke wat nou speel.
Try Pieter Louw for WP.
WP 10 / 0
Willempie going for posts again
WP 13 / ZIP
Another kickable penalty for WP… Lions their own worst enemies here in this game
WP 16 / Zip
Almost a WP try… last pass forward.
Not much interest in this game, it seems.. not here or elsewhere
Nogga penalty against the Lions
WP 19 / ZIP
Lemoenetyd
Handbriekie’s gone to hospital to visit her father again, he’s been in hospital again for a few days… had to receive 4 units of blood and some serious intravenous iron mix…. also had to undergo the dreaded camera down the gullet into the stommack to see what’s wrong.
The old man is not strong anymore.
Hou jy nog die fort GBS
Die bouery hier by my is nou so stadig, moet kort kort gaan raad gee en aanjaag
@ grootblousmile:
Eish man sterkte vir julle daar. Nie lekker tye as dinge verkeerd loop met die oumense nie.
Ja, heel rustig hier.. koeldrankie in die hand… bak vol sweets en billies… genoeg Kamele…
Oor die Bokke vanmore, ek sien nou baie se ons was baie swak, dink jy ook dat die span nou te oud geraak het. In NZ se hulle die nuwe reels maak die spel te vinnig vir ons manne. Dink jy dis maar net dat ons uit vorm is of het ons regtig te veel ou karperde nou in die span
26@ superBul:
Nee man, dis nie ‘n kwessie van te oud nie….
Dis verkeerde keuses…. John se tyd is verby, Jean se tyd is verby… Ricky se tyd is laaaankal verby.
Na wat ek in die Super 14 gesien het, waar hierdie selfde “OU Karperde” soos wafferse jonges vertoon het, moet dit verkeerde opsies en afrigters en spankeuses wees… jy weet wat ek dink van Muir. Ander ding is die loosies man… ek sweer hoog en laag ons jag nie die grondballe reg nie, mynsinsiens kort ons ‘n tradisionele blerrie fetcher ook.
… en ons skop te veel doelloos… mens kan sien Fourie du Preez word erg gemis, hy skop goed en voer die regte opsies uit…
Twee spelers daar wat vandag n verskil kon maak is Dewald Potgieter en Francios Hougaart
29@ superBul:
Ja, ek stem saam.
Users Online
Total 89 users including 0 member, 89 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,983,620 Page Impressions
_