Griquas 26 / Lions 20 (Final Score)
The GWK Griquas hosted the Xerox Lions in Kimberley at 15:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
Griquas won the match by 26 / 20
Scores:
Griquas: 4 Penalties & 2 Conversions Naas Olivier, 1 Try Albertus Buckle, 1 Try Bjorn Bsson
Lions: 2 Penalties & 2 Conversions Herkie Kruger, 1 Try Jano Vermaak, 1 Try George Earl
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Rocco Jansen, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson/Richard Lawson, 10 Naas Olivier (c), 9 Sarel Pretorius, 8 Leon Karemaker, 7 Davon Raubenheimer, 6 Wesley Wilkins, 5 Cecil Kemp, 4 Frikkie Spies, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Rayno Barnes, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Albertus Buckle, 18 Michael Passaportis/Gerhard Human/Rohan Kitshoff, 19 Marnus Hugo, 20 Matt Rosslee, 21 Richard Lawson/Bertus Swanepoel.
Lions: 15 Jaco Taute, 14 Deon van Rensburg, 13 Marius Delport, 12 Waylon Murray, 11 Michael Killian, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Franco van der Merwe (c), 6 Derick Minnie, 5 David Bulbring, 4 George Earle, 3 Ross Geldenhuys, 2 Martin Bezuidenhout, 1 Kevin Buys.
REplacements: 16 Edgar Marutlulle, 17 Wayne Swart, 18 Trevor Hall, 19 Jonathan Mokuena, 20 Chris Jonck, 21 Elton Jantjies, 22 Doppies la Grange.
GWK Park, Kimberley. Kick off: 15h00
Saturday, 24 July 2010
Referee: Lourens van der Merwe (SARRA)
Assistant referees: Jason Jaftha (SARRA), Stefan Breytenbach (Pumas)
TMO: JC Fortuin (WP)
Skop oor
17 – 6 Leeus
Aanvallende scrum 5 meter uit vir Kwas.
Tryyyyyyyyyyyyyyyyy, onder die pale Buys
17 – 13 Leeus
Griekwas lyk nou of hulle begin oorheers.
Helloooooooooo from fortress Loftus!
Will update the game thread just now
die kwas se vleuls tackle net so goed soos die bokke se hele span
Leeus gee nog ‘n strafskop af in ‘n scrum.
Kwas verspeel ‘n groot kans vir ‘n drie, spel raak nou los.
Kwas het 60% balbesit in die tweede helfte sover. (15 min)
GBS, hoe lyk die weer daar in PTA?
Doppies replace Van Rensburg.
40@ Snoek:
Kortmouweer…. baie lekker
Tryyyyyyyyyyyyyyyyyyy Bason
18 – 17 Kwas, met skop om te kom.
Skop oor
20 – 17 vir Griekwas.
Try Bjorn Basson & converted by Naas Olievoel
Kwas 20 / 17
Kwas mis ‘n strafskop pale toe.
Kwas 23 / 17
En hulle kry nog ‘n kans pale toe,
Oveeeerrrrrr
23 – 17 Kwas
Steph Roberts af,
Snoek wrote:
Hy loop mank, dink hy het bal pyn.
Strafskop Leeus, gaan pale toe.
23 – 20 Leeus
kom kwas dissipline nou
Nou gaan kwas weer pale toe, see-saw wedstryd op die oomblik.
makoena jou stouter
26 – 20 Kwas
Kwas 26 / 20
9 minute oor, Gaan lekker tense wees met 6 punte verskil.
I actually picked Kwas on Bru to win, cannot remember by how much though, probably picked the by 5 or 7
K J Choi -10
Richard S Johnson -10
Louis Oosthuizen -10
Users Online
Total 212 users including 0 member, 212 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,827 Page Impressions
_