Griquas 26 / Lions 20 (Final Score)
The GWK Griquas hosted the Xerox Lions in Kimberley at 15:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
Griquas won the match by 26 / 20
Scores:
Griquas: 4 Penalties & 2 Conversions Naas Olivier, 1 Try Albertus Buckle, 1 Try Bjorn Bsson
Lions: 2 Penalties & 2 Conversions Herkie Kruger, 1 Try Jano Vermaak, 1 Try George Earl
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Rocco Jansen, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson/Richard Lawson, 10 Naas Olivier (c), 9 Sarel Pretorius, 8 Leon Karemaker, 7 Davon Raubenheimer, 6 Wesley Wilkins, 5 Cecil Kemp, 4 Frikkie Spies, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Rayno Barnes, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Albertus Buckle, 18 Michael Passaportis/Gerhard Human/Rohan Kitshoff, 19 Marnus Hugo, 20 Matt Rosslee, 21 Richard Lawson/Bertus Swanepoel.
Lions: 15 Jaco Taute, 14 Deon van Rensburg, 13 Marius Delport, 12 Waylon Murray, 11 Michael Killian, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Franco van der Merwe (c), 6 Derick Minnie, 5 David Bulbring, 4 George Earle, 3 Ross Geldenhuys, 2 Martin Bezuidenhout, 1 Kevin Buys.
REplacements: 16 Edgar Marutlulle, 17 Wayne Swart, 18 Trevor Hall, 19 Jonathan Mokuena, 20 Chris Jonck, 21 Elton Jantjies, 22 Doppies la Grange.
GWK Park, Kimberley. Kick off: 15h00
Saturday, 24 July 2010
Referee: Lourens van der Merwe (SARRA)
Assistant referees: Jason Jaftha (SARRA), Stefan Breytenbach (Pumas)
TMO: JC Fortuin (WP)
I’m off to Loftus, will be late to update this game… so do without me till I catch up with things at Loftus.
Go Kwas!
Griekwas!!!!!!
Hope the Lions make it a close game. Need to see some quality rugby today.
What happened to Pietman?
@snoek wag vir die cheetahs hulle sal julle wys wat kwalityd is
@ smallies72:
amen at that smallies72
7 – 0 vir die leeus 😯
7 – 3 vir die leeus.
Riaan Viljoen skop die bal moeeeeeeeeer ver.
Bok deur Griekwas, hulle spoil ‘n goeie aanvals geleentheid.
Scrums lyk nie baie goed nie. Geldenhuys van die leeus vou heeltyd in.
Naas gaan pale toe, en hy mis.
Telling bly 7 – 3 vir die leeus
Riaan Viljoen probeer ‘n skepskop van sy eie kwartlyn, en druk hom links verby. 😯
Nog ‘n skop pale toe vir Riaan, en hy tref die pale. Mis alweer.
Mooi lopie van Herkie die ertjie.
Leeus sterk op die aanval, en hulle kry ‘n strafskop. Gaan vir ‘n lynstaan.
Tryyyyyyyyy, Goerge Earl vir die leeus.
12 – 3 vir leeus met die skop wat nog kom.
Herkie skop oor
14 – 3 vir die Leeus
4 minute oor in die eerste helfte, Leeus het ‘n scrum op hulle kwartlyn,
Hardloop bal uit hulle kwartgebied, maar verloor besit. Voorentoe aangee deur die Griekwas met ‘n oop doelyn.
kwas skrum die kak uit die leeue uit
Strafskop vir Kwas in beseringstyd, gaan pale toe, en skop oor.
14 – 6 vir Leeus.
Lemoenetyd.
smallies72 wrote:
Ross Geldehuys van die Leeus is hulle swak punt in die voorry. Hulle mis nou seker vir Heinke.
Die Leeus het 57% van die bal.
@snoek buys sukkel ok ma teen hiedie pokkel vaskop hy is nogal n klasieke vaskop kort en stewig en sterk
Jammer dat Jano Vermaak af is, die leeus het goed gelyk met hom op die veld.
smallies72 wrote:
Voorry nie my sterkpunt, maar ek hoor jou lied.
Okay, manne weer op die veld, reg om te gaan vir die tweede helfte.
Vir Engelse komentaar, druk 2 op jou modem. 😆
Leeus ‘n vroee kans vir punte, herkie gaan pale toe so 53 meter uit.
Users Online
Total 213 users including 0 member, 213 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,782 Page Impressions
_