Griquas (8) 40 / Sharks (22) 34 (Final Score)
The Griquas hosted the Sharks in Kimberley at 15:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
Griquas came back from well behind to complete a bonus point win over the Sharks, Final score 40 / 34.
This Currie Cup season is going to be very interesting… it already is!
Scores:
Griquas: 3 Penalties & 3 Conversions Naas Olivier, 1 Try Ryno Barnes, 1 Try Steph Roberts, 2 Tries Bjorn Basson, 1 Try Wesley Wilkins
Sharks: 2 Conversions & 1 Penalty Rory Kockott, 1 Conversion Monty Dumond, 2 Tries Lwazi Mvovo, 1 Try Steve Meyer, 1 Try Michael Rhodes, 1 Try Pat Celliers
GWK Griquas |
Sharks |
Team: 15. Riaan Viljoen, 14. Rocco Reginald Jansen, 13. Wilmaure Louw, 12. Matthew Rosslee, 11. Bjorn Basson, 10. Naas Olivier (Captain), 9. Sarel Pretorius, 8. Leon Karemaker, 7. Davon Raubenheimer, 6. Wesley Wilkins, 5. Cecil-John Kemp, 4. Hendrik Roodt, 3. Albertus Buckle, 2. Ryno Barnes, 1. Steph Roberts Replacements: 16. Simon Westraadt, 17. Jacobus Petrus Adriaanse, 18. Frederik Albertus Spies, 19. Petrus Gerhardus (Gerhard) Human, 20. Marnus Hugo, 21. Barry Geel, 22. Richard Lawson | Team: 15. Patrick Lambie, 14. Louis Ludik, 13. Stefan Terblanche (Captain), 12. Riaan Swanepoel, 11. Lwazi Mvovo, 10. Steve Meyer, 9. Rory Kockott, 8. Keegan Daniel, 7. Michael Rhodes, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Wiehahn Jovan Herbst, 2. Craig Burden, 1. Pat Cilliers Replacements: 16. Kyle Lorran Cooper, 17. Eugene van Staden, 18. Anton Bresler, 19. Skholiwe Ndlovu, 20. Charl McLeod, 21. Monty Dumond, 22. Andries Strauss |
GWK Park, Kimberley. Kick off: 15h00 (Live on SuperSport 1)
Saturday, 10 July 2010
Referee: Jaco Peyper (SARRA)
Assistant referees: Jason Jaftha (SARRA) Linston Manuels (Boland)
TMO: Gerrie Coetzee (Free State)
Should be a good game.
Hello GBS…..Go Sharkies my beloved 2nd team
Tough start for the Sharks. Go boys!
2@ rugbybal:
Hello Balle.
Kak game gewees van die Bokke vandag, flok!
Kwas / Sharks game just started…
3@ Snoek:
Snoek, ek het jou hulp nodig…. kan jy asse-flokken-grootblief vir ons die Cheetahs / WP game thread hanteer van 17:00 af en op datum hou, ek moet na ‘n blerrie party gaan man?
Kwas 3 / 0
@ grootblousmile:
Ja dit was ‘n shocker van die Bokke. Januarie is die weak link. Ek dink die ref was ook maar k@k maar die All Blacks het verdien om te wen. Hulle was baie hongerder as die Bokke. Ons sal terug bons volgende week.
7@ rugbybal:
Ja, Noordelike Halfrond ref gewees… ek like nie hulle manier van blaas nie, maar die Bokke moes dit kon verwerk en hanteer… en het nie.
Bakkies se tyd is verby… Ricky moes nooit hierdie jaar begin het op No 9 nie, nou is ons stuck met hom. Jean op vleuel was power… ag die hele lot was lomp en kak vandag.
Kokkerot gaan vir pale… mis
Try Lwazi Mvovo
Mvovo try
Kokkerot converts
Sharks 7 / 3
Een ding wat ons hopelik nou geleer het, op die harde manier, met vanoggend se skandes, is dat jy kan nie jou vorm in een reeks (S14) as maatstok vat vir ‘n ander reeks (3N) nie.
Elke reeks is uniek en moet op sy eie, van voor weer gewen word.
@ grootblousmile:
Flouw was ook nerens nie, lynstane, skrums, orals power. Jean en Jacques moet senter speel en gee vir Aplon ‘n kans op vleuel.
13@ bdb:
Ja, dis waar. Kyk bietjie na my Payer ratings Artikel.
Kwas sal hul tuiswedstryde moet wen, om onder die eerste 4 te eindig.
Sorry GBS, het mense vir braai en blok tans van selfoon, rekenaar stukkend.
14@ rugbybal:
Jean het versleg in die NH.
Maar hy is ook ‘n beter senter, hou nie van die manier hoe hy vir intercepts speel nie!
15: GBS, stem saam met jou ‘rating’s behalwe Guthro: die man het alles gegee in ‘n verloorpak, en het sy man goed gestaan in skrums: 6 of 7 uit 10.
Bakkies, Louw en JDV was die groot teleurstellings.
17@ Snoek:
Ai man!
Ek kry nie vir Loskoppie in die hande nie en hy sal seker by sy restaurant besig wees.
SuperBul gaan bosse toe, Blouste werk, KingPaul het mense en ek moet gaan party… eishhhhhh
19@ bdb:
Ek wou vir Gurthro ‘n 6 gee maar toe dink ek, die ander moegoes hier sal dink ek het Blou brille op… hehehehe
20 – Jammer man.
Try Steve Meyer for Tjarks
@ grootblousmile:
As jy my se hoe sal ek help
Kokkerot misses the conversion
Sharks 12 / 3
21: niks fout met ‘n goeie objektiewe blou bul bril nie !
24@ rugbybal:
Balle, dankie man, ek elevate jou NOU na Author, maak die Game Thread wat vir 16:00 geskeduleer is joune. Ek mail jou netnou oor hoe om in te gaan en wat om te doen… jy red my!
Ek sal die 1ste halfte van daai game hanteer, dan neem jy oor…. Ek wag net vir halftyd hier voor ek die mail stuur, vrind!
@ grootblousmile:
Dis ‘n plesier, hoop net my stream hou.
28@ rugbybal:
Ek ook… hehehe
Tryyyyyyyyyyyy Ryno Barnes vir Kwas!
Users Online
Total 350 users including 0 member, 350 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,796 Page Impressions
_