Cheetahs (14) 33 / Griquas (6) 26 (Final Score)
The Vodacom Free State Cheetahs hosted the GWK Griquas in Bloemfontein at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 2 on DSTV in SA.
The Cheetahs earned their bonus point for tries, with amongst others a hat trick from loosehead prop Coenie Oosthuizen.
Griquas fought back valiantly fro far behind to earn a bonus point for losing by 7 points.
Final score Free State Cheetahs 33 / Griquas 26
Scores:
Cheetahs: 4 Conversions Louis Strydom, 1 Try Robert Ebersohn, 3 Tries Coenie Oosthuizen, 1 Try Jongi Nokwe
Griquas: 3 Penalties & 2 Conversions Naas Olivier, 1 Penalty Riaan Viljoen, 1 Try Bjorn Basson, 1 Try Sarel Pretorius
Teams:
Free State Cheetahs:
15. Hennie Daniller, 14. Philip Snyman, 13. Robert Ebersohn, 12. Meyer Bosman, 11. Jongi Nokwe, 10. Louis Strydom, 9. Tewis de Bruyn, 8. Ashley Johnson, 7. Juan Smith (captain), 6. Hendro Scholtz, 5. Waltie Vermeulen, 4. Francois Uys, 3. Willem Petrus Nel, 2. Skipper Badenhorst, 1. Coenie Oosthuizen
Replacements: 16. Pieter-Willem Van Vuuren, 17. Kobus Calldo, 18. Barend Pieterse, 19. Kabamba Floors, 20. Tertius Carse, 21. Corné Uys, 22. Sias Ebersohn
Griquas:
15. Riaan Viljoen, 14. Rocco Reginald Jansen, 13. Wilmaure Louw, 12. Barry Geel, 11. Bjorn Basson, 10. Naas Olivier (captain), 9. Sarel Pretorius, 8. Leon Karemaker, 7. Davon Raubenheimer, 6. Wesley Wilkins, 5. Cecil-John Kemp, 4. Frederik Albertus Spies, 3. Albertus Buckle, 2. Ryno Barnes, 1. Steph Roberts
Replacements: 16. Simon Westraadt, 17. Jacobus Petrus Adriaanse, 18. Zane Kilian, 19. Petrus Gerhardus Human, 20. Rohan Kitshoff, 21. Matthew Rosslee, 22. Richard Lawson
Kick off: 19h10 (Live on SuperSport 2)
Friday, 16 July 2010
Referee: Mark Lawrence (SARRA)
Assistant referees: Francois Groenewald (WP), Cobus Wessels (SWD)
TMO: Shaun Veldsman (Boland)
Head to Head: Free State Cheetahs v GWK Griquas (since 2005)
Hendro se oog is bot toe, nou’s hy nog leliker.. en sallie weer opkom nie
Wesley Wilkins van Kwas is lewendig jong!
5m lineout for Kwas after a penalty
@ Scrumsaam:
Ja ons moet ons datums uitsort, sodat ek lekker kan reel. Jy sal dit geniet, eergister het een van die ander tegnikuste wat saam my werk sy hele knieg opgedonner toe hy vir n leeu wat storm geskrik het. Die bleddie leeu was anderkant die draad maar toe ek hom se die ding kan maklik deur die draad storm hol hy sommer.
Val sy hele knieg moertoe. Ek se vir hom jy moet staan man , soos n man. Weghardloop gaan jou niks help nie staan dan het jy darem n kans dat die ou stop.
Hel daai ou lyk altyd asof hy uit die oorlog kom, sy mediese fonds word seker uitgeput in die eerste twee games van die seisoen……
Moerse counterruck deur Staat… en hulle wen die bal
:LOL: dit klink nou vir jou soos leeu wêreld maar dink dit sal lekker wees… hoe is die weer nou daar, want ek wil nie kom as n man se goene teen die matras vas fries nie…
Matewis de Bruyn, skop in sy eie ou vas….
Bjorn Basson hol deur, try onder die pale
Staat 21 / 13
Mooi move van Griekwas
Die kwas speel elke jaar hul harte uit in die kompetisie sal like as hul die jaar die semi’s haal….
67@ Scrumsaam:
Dit word nie koud in die Laeveld nie Scrumsaam…. koudste wat dit daar word is seker 12 – 15 grade
Scrumsaam
Weer was lekker vandag , vanaand begin koud word
Scrum 5 from Kwas line, Kwas ball
griquas hou die staat besig
Kwas earns a relieving penalty
solank ek n groot stuk vleis het om te braai met n paar koue biere… is die saak reg, sal net moet pasop vir die lions daai kant klink my hul het nog hul tande nie soos die wat by die cokeblik rond hol nie…..
75@ sharky_forever:
They should, they beat your Clownfish last week
Try Nokwe, left corner
try nokwe
Staat 26 / 13
@ grootblousmile:
vir my was die laaste pass forward, kyk die 5 meter lyn
Bonus point for Staat
wag meneertjie 😆 julle weet die kwas wag vir julle in kimberly
harde wereld om te gaan wen
goood….ty for the commentary guys…would be lost without it. Wish I could find a working feed
hello outopsuperduper ^5 😆
84@ sharky_forever:
Ek sidder… hehehe
@ sharky_forever:Stem saam enige span wat wen daar in die groot gat weet hul was in n game gewees….
26-16
Penalty Kwas and Nasty slots it
Staat 26 / 16
Users Online
Total 30 users including 0 member, 30 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,479,146 Page Impressions
_