Cheetahs (14) 33 / Griquas (6) 26 (Final Score)
The Vodacom Free State Cheetahs hosted the GWK Griquas in Bloemfontein at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 2 on DSTV in SA.
The Cheetahs earned their bonus point for tries, with amongst others a hat trick from loosehead prop Coenie Oosthuizen.
Griquas fought back valiantly fro far behind to earn a bonus point for losing by 7 points.
Final score Free State Cheetahs 33 / Griquas 26
Scores:
Cheetahs: 4 Conversions Louis Strydom, 1 Try Robert Ebersohn, 3 Tries Coenie Oosthuizen, 1 Try Jongi Nokwe
Griquas: 3 Penalties & 2 Conversions Naas Olivier, 1 Penalty Riaan Viljoen, 1 Try Bjorn Basson, 1 Try Sarel Pretorius
Teams:
Free State Cheetahs:
15. Hennie Daniller, 14. Philip Snyman, 13. Robert Ebersohn, 12. Meyer Bosman, 11. Jongi Nokwe, 10. Louis Strydom, 9. Tewis de Bruyn, 8. Ashley Johnson, 7. Juan Smith (captain), 6. Hendro Scholtz, 5. Waltie Vermeulen, 4. Francois Uys, 3. Willem Petrus Nel, 2. Skipper Badenhorst, 1. Coenie Oosthuizen
Replacements: 16. Pieter-Willem Van Vuuren, 17. Kobus Calldo, 18. Barend Pieterse, 19. Kabamba Floors, 20. Tertius Carse, 21. Corné Uys, 22. Sias Ebersohn
Griquas:
15. Riaan Viljoen, 14. Rocco Reginald Jansen, 13. Wilmaure Louw, 12. Barry Geel, 11. Bjorn Basson, 10. Naas Olivier (captain), 9. Sarel Pretorius, 8. Leon Karemaker, 7. Davon Raubenheimer, 6. Wesley Wilkins, 5. Cecil-John Kemp, 4. Frederik Albertus Spies, 3. Albertus Buckle, 2. Ryno Barnes, 1. Steph Roberts
Replacements: 16. Simon Westraadt, 17. Jacobus Petrus Adriaanse, 18. Zane Kilian, 19. Petrus Gerhardus Human, 20. Rohan Kitshoff, 21. Matthew Rosslee, 22. Richard Lawson
Kick off: 19h10 (Live on SuperSport 2)
Friday, 16 July 2010
Referee: Mark Lawrence (SARRA)
Assistant referees: Francois Groenewald (WP), Cobus Wessels (SWD)
TMO: Shaun Veldsman (Boland)
Head to Head: Free State Cheetahs v GWK Griquas (since 2005)
Daniller using the up-and-under a lot… with quite a bit of effect.
Penalty Kwas, 5m otherside of halfway, Viljoen going for posts.
Over!!
Staat 7 / 6
dammit….kom nou Vrystaat.
Penalty Kwas….. this one too far to go for posts
Try Coenie Oosthuizen for Staat
Staat 14 / 6
Naand Grootblou
vandag alles beleef waarvoor ek leef hier in Hoedspruit, telefoonlyn te voet geloop en in 3 leeu mannetjies vasgeloop.
Naand mense sit nog by die werk so volg maar die game hier… GO STAAAAAAATTT!!!
37@ superBul:
Hehehehe, hoeveel van hulle het jy opgevreet?
@ superBul:glo nie ek sal uit sien om in so iets vas te loop nie….
Yes….mooi my Vrystatertjies…hou so aan
Net Hendro Scholtz se ma kan hom liefhê… daar bloei hy al weer
Gelukkig was die wind van hulle na my toe, so ek kon saggies uitbuil. 20 tree van my af , fark dit was close
Meyer Bosman attemts a 56m penalty… also otherside halfway… just short
Karamba die mamba Floors is op vir Hendro
Hooter, Staat close to Kwas line…. Bjorn Basson hacks it out.
Lemoenetyd
Die ouens skop deesdae die wind uit n bal uit, een van die dae sal n mens nie meer kan bekostig om op enige plek van die veld n penalty te kan afstaan nie….
47@ Scrumsaam:
Dan sal hulle seker maar die balle swaarder maak of iets…
Ek onthou in die 70’s het ‘n ou soos Chris Luther vir Noord-Transvaal die bal ook so vêr geskop… maar daai tyd was dit met die punt van die voet, nie ‘n om-die-draai skop soos nou nie.
Ek het hom ‘n paar keer die bal sien oorskop van sy eie 10m lyn
@ grootblousmile:
Naas en De Wet Ras het baie skoppe oorgesit van hul eie 10 tree lyn, en die bal was beslis swaarder
Gerald Bosch van Transvaal was die 1ste Suid-Afrikaner wat so met die kant van die voet geskop het.
@ grootblousmile:Sal moet, vir skoppers deesdae is 50 meter n sitter..
Kyk, my ma’t gese jy trakteer nooit ‘n man op sy baatjie nie, ma dis vorie dae van Johan ‘Noot vi noot’ Stemmit…..
Soos ek vroeer gese het het ek die leeus gekry maar ook vroeer in n renoster wat sy gebied merk afgekom, my bakkie was seker so 3 kilometers terug. Die renoster het tot so 30 tree van ons gekom voor hy weggedraai het en verder gaan merk het. Hel maar sy merk stink.
Dit was voor my tyd, kani so vêr terug onthou nie….:LOL:
53@ fender:
Hehehehe, janee Stemmett was nog ‘n pikkie daai tyd….
@ superBul:Ja nee super jy sal my al die goed moet wys as ek daar kom, soos ek gesê het, het nog net die groot 5 op animal planet gesien…..
Staat warm oppie aanval… oor die lyn…. TMO
Weer Coenie
Must be a try
Awarded
Staat 21 / 6
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,989,820 Page Impressions
_