Bulls (16) 23 / Cheetahs (9) 25 (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls hosted the Vodacom Free State Cheetahs at Loftus, Pretoria at 17:05 SA Time. This is the match thred for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
Free State Cheetahs stole a win after the hooter with a try by Skipper Badenhorst, to draw level and a great pressure conversion by Sias Ebersohn, to win the match.
Scores:
Blue Bulls: 3 Penalties & 2 Conversions Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Derick Kuün, 1 Try Stefan Watermeyer
Free State Cheetahs: 5 Penalties Louis Strydom, 1 Penalty & 1 Conversion Sias Ebersohn, 1 Try Skipper Badenhorst
Teams:
Blue Bulls: 15 Jaco van der Westhuyzen, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 John Mametsa, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Ruan Snyman, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Derick Kuün, 6 Deon Stegmann, 5 Fudge Mabeta, 4 Wilhelm Steenkamp, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (c), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Bees Roux, 18 Juandre Kruger, 19 CJ Stander, 20 Danie Faasen, 21 Francois Brummer, 22 Hayden Groepes.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Snyman, 13 Robert Ebersohn, 12 Corne Uys, 11 Jongi Nokwe, 10 Louis Strydom, 9 Tewis de Bruyn, 8 Ashley Johnson, 7 Juan Smith (c), 6 Hendro Scholtz, 5 Barend Pieterse, 4 Izak van der Westhuizen, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Kobus Calldo, 18 Waltie Vermeulen, 19 Kabamba Floors, 20 Tertius Carse, 21 Sias Ebersohn, 22 JW Jonker.
Saturday 24 July 2010
Loftus Versfeld, Pretoria. Kick off: 17h05
Referee: Pro Legoete (SARRA)
Assistant referees: Quinton Immelman (WP), Christi du Preez (EP)
TMO: Shaun Veldsman (Boland)
rofl
Pro !
Staat steel hom uit die kerk uit.
Over, Staat wins
Great pressure kick by Sias Ebersohn
Final score Staat 25 / 23
result!!!!!
Die bulle het darem al die Pumas gewen.
Dit was nou ‘n goeie laaste paar minute, baie tense.
156: ja, as die kat weg is …
Bulle was myn insiens gelukkig om nie ‘n gele of twee te kry by die afbreek punte nie.
Staat verdien die wen, beter span in die tweede helfte.
158@ bdb:
…speel die hond met die muise??
Geluk Bulle, rol daai bonuspunte in, sorg net dat ons in die halfeind kom. 😉
bdb wrote:
is die cheetah baas……..
Die bulle ken nie van verloor speaches nie, die ander spanne wil hulle uithelp met daai probleem.
162: net totdat die Bul terug is …
eish ss bulls
but yeah cheetahs dont have 1 bok so they should be winning these games
Well a 2nd kak rugby weekend for me…oi
Donner!
Coenie Oosthuizen Man of the Match
Ek is nie gewoond aan verloor nie…. bring on die Super 15… hahahaha
Sorry Bulle, dit is frustrerend om die wedstryde te verloor met so baie spelers uit. Dit is nou maar die kruis wat die top spanne in SA moet dra.
169@ Snoek:
Nou weet ek hoe die Lions heel seisoen lank voel…. hahahaha
GBS, hoeveel mense was by die game?
What’s up with my teams today….Boks thrashed and Bulls beaten by the Cheetahs….?
Most odd!! 🙁
Jaco VDW moes daardie laaste minuut die bal behou het, en loskrums afdwing. Toe hy balbesit oorgee met die skop, toe 5 minute later, wendrie. Geluk aan die Ctahs. Jong Bulle moet leer om balbesit te behou, anders gaan hul nog swaarder kry in hierdie reeks.
Whats all this funny ‘taal’?
grootblousmile wrote:
Nee wat, julle het nog ver om te gaan voor julle soos die leeu supporters voel.
171@ Snoek:
Official attendance 21478
net twee goed 1 soos die koeie in die bok span gespeel het het kan hulle ma kom hulle is ma kakerig 2 sias moet begin vir die cheetahs op 10 watermeier is bleddie goed net jammer hy het by gertjie aangesteek en ly aan grootkopielitus ma goeie game overall van altwee spanne
Congrats Cheetahs, well done.
Hi Blue Bird, I’m looking up your skirt!
Blue Bird wrote:
Hi BB
We where having some good Afrikaans conversation today, so no need to try and catch up on previous posts.
@177 smallies72:
hahaha 😉
Users Online
Total 245 users including 0 member, 245 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,444 Page Impressions
_