Bulls (16) 23 / Cheetahs (9) 25 (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls hosted the Vodacom Free State Cheetahs at Loftus, Pretoria at 17:05 SA Time. This is the match thred for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
Free State Cheetahs stole a win after the hooter with a try by Skipper Badenhorst, to draw level and a great pressure conversion by Sias Ebersohn, to win the match.
Scores:
Blue Bulls: 3 Penalties & 2 Conversions Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Derick Kuün, 1 Try Stefan Watermeyer
Free State Cheetahs: 5 Penalties Louis Strydom, 1 Penalty & 1 Conversion Sias Ebersohn, 1 Try Skipper Badenhorst
Teams:
Blue Bulls: 15 Jaco van der Westhuyzen, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 John Mametsa, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Ruan Snyman, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Derick Kuün, 6 Deon Stegmann, 5 Fudge Mabeta, 4 Wilhelm Steenkamp, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (c), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Bees Roux, 18 Juandre Kruger, 19 CJ Stander, 20 Danie Faasen, 21 Francois Brummer, 22 Hayden Groepes.
Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Snyman, 13 Robert Ebersohn, 12 Corne Uys, 11 Jongi Nokwe, 10 Louis Strydom, 9 Tewis de Bruyn, 8 Ashley Johnson, 7 Juan Smith (c), 6 Hendro Scholtz, 5 Barend Pieterse, 4 Izak van der Westhuizen, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Kobus Calldo, 18 Waltie Vermeulen, 19 Kabamba Floors, 20 Tertius Carse, 21 Sias Ebersohn, 22 JW Jonker.
Saturday 24 July 2010
Loftus Versfeld, Pretoria. Kick off: 17h05
Referee: Pro Legoete (SARRA)
Assistant referees: Quinton Immelman (WP), Christi du Preez (EP)
TMO: Shaun Veldsman (Boland)
Gooooooooooo Bulls!
Cheetahs u/21 beat the Blue Bulls u/21 by 34 / 32 just now
het jy dan anders verwag staat u21 is mos ma altyd giftig bwahahaha
grootblousmile wrote:
Is dit ‘n teken?
BB 0/19 het Vrystaat 0/19 geklop: 35-28
Hallo manne, gou hallo sê
GBS, ek het vroeër al gevra waar Pietman is maar niemand antwoord nie! Weet jy wat van die karakter geword het?
bdb wrote:
Is dit ‘n teken?
5: dit is nou een elk. Nou vir die Cheetahs A span teen die BB C span …
Snoek wrote:
Nee
@ Boerboel:
Ek dink sy PC is “under repair”, of so iets
bdb wrote:
Shame, die ou bulletjies hou darem van daai, maak vooraf verskoning. Daai en gaan nie in die rekordboeke geskryf staan BDB!
Bulle tuis behoort genoeg skietgoed te he om te wen, maar dit gaan close wees.
Snoek, hier het baie goed gebeur noudat ek so min hier kom, ek sien selfs ‘n bekende dame se nick het verander, ek het gedog dit is nie toegelaat!
11: ja, in die rekordboeke soos die S14-finaal. 😉
DBD, wat moet daar staan anders as dat die span gewen het? Of wil jy hê daar moet staan Bulle A teen Stormers B? 😉
6@ Boerboel:
Pietman is OK, net flippen besig tussen die TWEE besighede wat hy niu run.
3N is verby vir SA hierdie jaar, so hopelik kan ons nou nuwe talent sien in die CB.
Hoop Snorre drop al die Bulle uit die bokspan.
Boerboel wrote:
Nee, ek het daai een gemis.
Stander ? was daar nie ‘n fliek oor hom gemaak nie ?
Any live feeds for this game chaps?
OK, time for serious rugby!
Game on!
bdb wrote:
Hoop ook so, die bok bulle is swakkerig in die 3N.
/cry I can’t find a live stream 🙁
JLP lyk goed sover 😆
eish sien nou mamparra legoete blaas die kanse dat die cheetahs kan wen is pas n moerse slag toe gedien
Mooi, JLP 3 – Staat 0
Goeie seun hierdie JLP, met goeie waardes.
Bulls 3 / 0 as JL Potgieter slots a penalty
Mooi skop JLP!
Ja….die Bulls het JLP by die cheetahs gesteel….blik@ms 🙂
Users Online
Total 224 users including 0 member, 224 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,850 Page Impressions
_