Shortly after the Springboks resounding victory over the Azuri, Oregan Hoskins announced coach Peter de Villiers’ chosen Tri-Nations squad.
The 28-man squad (12 Backs & 16 Forwards) consists of:
Stormers / Wp: 6 Backs, 3 Forwards
Bulls / Blue Bulls: 4 Backs, 7 Forwards
Sharks: 1 Back, 4 Forwards
Cheetahs: 0 Backs, 1 Forward
Bath: 1 Back, 0 Forwards
Ulster: 0 Backs, 1 Forward
The players who recently did Springbok duty who miss out are Flip van der Merwe, Alistair Hargreaves, Bandise Maku, Meyer Bosman and Bjorn Basson.
Players who have not done Springbok duty this year but have been included and who missed out on selection so far due to injury or unavailability are Francois Hougaard and Tendai (Beast) Mtawarira. Francois Hougaard’s hand injury has apparently healed properly whilst Beast ‘s Citizenship has finally come through, making him eligible for selection.
The squad is much as expected and is a strong group overall, covering all the bases.
Twenty-one of the players involved in the second Test against Italy at Buffalo City Stadium on Saturday are in the group.
Five players who were involved in the earlier Tests against Wales, France and Italy return to the squad after either rest or injury. They are vice captain Victor Matfield, lock Danie Rossouw, No.8 Ryan Kankowski, prop CJ van der Linde and fullback Zane Kirchner.
A host of players who were involved in the championship winning squad in 2009 were unavailable for selection through injury. They include wing JP Pietersen, centre Adi Jacobs, scrumhalf Fourie du Preez, flank Heinrich Brüssow, hooker Bismarck du Plessis, and wing Odwa Ndungane. Flank Juan Smith was also unavailable for personal reasons.
“It’s a strong squad,” said Springbok coach Peter de Villiers.
“We are fortunate to have so many of our frontline players fit and available, which shows that our management of the players is working well. There is a very strong core of experience in this group and there are several leaders too. The new players who have come into the set-up this season are rewarded for their good performances.
“We are very fortunate that we have several players who are versatile and can offer us options in different positions,” De Villiers said.
“The Tri-Nations is always tough and this year’s tournament takes on added significance given that the World Cup is taking place in New Zealand next year.
“We have a tough start with successive matches against New Zealand but we have had a good build-up and we have shown that we can win in New Zealand over the past two seasons. However, what happened last year is history and we have to look forward and be ready for a new set of challenges in the 2010 competition,” De Villiers said.
The Springbok squad departs for New Zealand in two groups on July 3 and 4.
The opening match of the campaign is against New Zealand at Eden Park in Auckland on July 10, followed by a second clash with the All Blacks in Wellington on July 17. The third Test on tour is against Australia in Brisbane on July 24.
Springbok squad:
Backs: Gio Aplon (Vodacom Stormers), Juan de Jongh (Vodacom Stormers), Jean de Villiers (Vodacom Western Province), Jaque Fourie (Vodacom Stormers), Bryan Habana (Vodacom Stormers), Francois Hougaard (Vodacom Bulls), Butch James (Bath), Ricky Januarie (Vodacom Stormers), Zane Kirchner (Vodacom Bulls), Wynand Oliver (Vodacom Bulls), Ruan Pienaar (Sharks), Morné Steyn (Vodacom Bulls).
Forwards: Andries Bekker (Vodacom Stormers), Bakkies Botha (Vodacom Bulls), BJ Botha (Ulster), Schalk Burger (Vodacom Stormers), Jannie du Plessis (Sharks), Ryan Kankowski (Sharks), Francois Louw (Vodacom Stormers), Victor Matfield (Vodacom Bulls), Tendai Mtawarira (Sharks), Dewald Potgieter (Vodacom Bulls), Chiliboy Ralepelle (Vodacom Bulls), Danie Rossouw (Vodacom Bulls), John Smit (Sharks, captain), Pierre Spies (Vodacom Bulls), Gurthrö Steenkamp (Vodacom Bulls), CJ van der Linde (Vodacom Cheetahs).
Ja nee wat.
Groot name onder die wat nie beskikbaar is nie, JP Pietersen, centre Adi Jacobs, scrumhalf Fourie du Preez, flank Heinrich Brüssow, hooker Bismarck du Plessis, and wing Odwa Ndungane. Flank Juan Smith.
Maar die squad lyk heel goed.
2@ superBul:
Ek en jy het omtrent gelyk Artikels geplaas, toe maak ek maar 1 mix van die 2… myne was self geskrywe, joune was seker geneem van SA Rugby se offisieele site af.
@ grootblousmile:
Ja dis reg so.
Waar is Stegman?
5@ fender:
Vra dit maar. Waar is Gerhard vd Heever? Waar is Gary Botha? Soos hulle nou sit, is daar net een spesialis fleuel in die span. Nee wat. Dit lyk sleg.
@ fender:
Ek dink dat Louw sy kans skitterent aangegryp het , Steggies is nou out of sight out of mind by Peter
6@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Sou jy Gary Botha en Gertjie van den Heever in die span insluit en ook saamstem dat Stegmann daar hoort, beteken dit eintlik dat jy, DBK Wandelaar, net nie vir Jaco Pretorius op buitesenter uit die hele Bulls span nie in die Bokke span sit nie.
Selfs ek as mede Bul moet dan net 1 gevolgtrekking maak en dit is dat jou slagspreuk eintlik is “Maak die Bulle ALMAL Bokke”….
Dis bietjie erg DBK wandelaar!
Hello all. Just a quick hi and bye.
@ superBul:2
Super, Yip some big names missing, though think those are all injured. So not a bad squad at all. Watched the last 20min of the game today (Still have my visitors here, they leave tomorrow.) So never got to see much. Was hoping to see Ruan get a run at scrummie. Think he is just being messed about really. Also feel for Gary Botha. He had a brilliant season in the S14. Thought he would have been selected ahead of Chili to back up John at hooker. Not to be though. Never saw much of the game or last week so can’t tell how Chili played. So maybe been unfair until I have seen more of this game. Maybe watch it tomorrow if there is time.
Really pleased to see F. Hougaard get selected. Pleased for Butch too.
@ grootblousmile:gbs, Gary Botha should have made that squad. Think it is unfair he never.
10@ Puma:
Yip, Gary or Tiaan Liebenberg should have made it, the rest I’m happy with… except Butch, I think his time is past!
8@ grootblousmile:
😆
Nee GBS, wat erg is, is dat ons Blou Bul VC haker die Bok haker is.
Wat erg is, is dat ons n skrum skakel het wat ek en jy eweveel vandag gevloek het.
GvdH hoort daar. Ons het slegs een vleuel daar.. Nee magtig. En ou Matfield dink self Gary moes daar wees.
En noou se jy jy glo ook Stegmann moes daar gwees het.
So wat is nou so erg aan wat ek gese het? 🙂
Jy stem tog saam, of grap jy nou ou bul?
7@ superBul:
Ja, natuurlik nie heeltemal op S14 form daar gemaak bo Stegmann nie. Maar ek stem saam met jou oor Pieter.
Natuurlik ook niks wat Stegmann self kon regkry as hy tog ook n kans gegun was deur Peiter nie, ne?
Gbs, kyk ek stellie belang omme ou se nic te stelie’ ma ek skiem dis tyd dat DBKW sy password veranner. Ek skiem ammal weet teen die tyd die man se password is ‘Steggies’…. 😉
12@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Gary hoort miskien daar by die Bokke maar ek sou nie kwaad gewees het as dit Tiaan Liebenberg was wat dit gemaak het in Chiliboy se plek nie.
Ek dink nie Gertjie van den Heever is nou al reg vir die Bokke nie, dink ook nie dat Gio Aplon NIE ‘n Vleuel is nie…. hy is inteendeel ‘n blerrie goeie vleuel.
Stegmann het nie sy beurt gekry nie, so what… Francois Louw speel moooooooooooosa goeie rugby.
So, benewens Snorrie se reserwe haker en Snorrie se keuse van Ricky… en Butchie daar… is ek gelukkig met die Bokgroep.
14@ fender:
HAHAHA!
Stront man! 🙂 Jy weet mos waar die argument oor Stegman en Louw vandaan kom ou seun. Nee, my wagwoord is: MaakdieBullealmalBokke15
15@ grootblousmile:
Ja kyk, ek ook, nes jy daar se boetman. Net jammer ons kannie altyd die regte keuses maak wanneer dit ons in die gesig staar nie. Maar nou ja.
DBKW, nee ekkit geweet as ek ‘n klein stukkie Steggie annie hoek sit (sien my eeste post hierbo)….. 😉
Sal die volgende 22-tal kies uit die bokgroep:
Zane
Hougaard
Fourie
WO
Habana
MS
Ruan
Spies
Burger
Louw
Vic
Danie
BJ
Smit
Guthro
Reserwes
CJ
Chile
Bekker
Dewald
Vetkoekpaleis se nr.1 kliënt
JDV
Aplon
GBS, jy raak nogal wys, ek stem saam met alles wat jy sê!
Ek glo regtig nie dat Butch in die groep hoort nie, verder is die groep reg vir my. Daar sal altyd ouens wees wat wragtig ongelukkig is.
Nee man, ons kla met die witbrood onder arm.
In ag genome dat die span die land moet verteenwoordig, is dit ‘n baie goeie span. Sekerlik sou mens Gary of Tiaan bo Chilli kies, maar kyk hoe goed doen hy elke keer as hy moet opkom. Hy is nie die beste nie, maar hy is goed genoeg. Ons is baie gelukkig dat ons ‘kwota’ spelers almal goed genoeg is om internationaal te kompeteer.
Groep is nie te bad nie, ek verstaan net nie hoekom daar 5 voorrye en slegs 2 hakkers is nie? Veral nie met Barney wat self op voorry kan uithelp nie? Die probleem hier is dat Snorre vir Maku laat spel het teen Italy i.p.v. om vir Tiaan of Gary kans te gee.
Ek moet erken dat ou Chilli my elke week verkeerd bewys, maar Die Mechanic kan gerus plek maak vir iemand anders!!
Kan nie glo julle stry nog steeds oor Stegman nie? Hy is nou maar net nie goed genoeg vir hierdie Bokspan nie! En moet asb nie weer met bladsye vol statistieke na my toe kom nie!
Ek stem 100% saam dat Flo baie, baie goeie rugby speel huidiglik.
Daar is beter as Ricky !!!
Chilli verdien nie sy plek nie alhoewel hy nie te sleg vaar nie…maar dit behoort nie die maatstaf te wees om ‘n Springbok te wees nie.
BAIE gaan nog hulle woorde sluk oor Stegmann, hoor my lied !!!
@ Blouste:
Fark lewe jy nog, ek swoeg dat dit bars in die tuin. gister was nag in die tuin, nou weet ek presies hoe my tuin injeneer voel as hy moet pikslaan met n babelaaas , het jy toe die pad blokades gemis, ek weet ek het uitgeclutch maar jou bedjie staan nou nog oop. Bersies so ewe mooi teruggetrek , reg vir net inval.
Te veel WP kak in die span. van den Heever moes daar gewees het.
He he he super…
Nee dit was lekker man !!!
Ek is deur daai blokkades soos Hougaard deur die Stormers span 😆
Ek kan dink tuinwerk kon rof gewees het !!!
Maar jnr moes mos slaan ?!
Ek is bietjie hier by die hengelklub.
superBul @ 24
Hou daai bedjie net so, seker ek gaan hom nog gebruik 😉
No soccer thread why? This is the big stage now of the tounney. Should put up one for each of the quarter finals. Should have had one for this huge, huge game against England and Germany.
WELL DONE TO GHANA. So pleased we have one African country still in the tourney. Hope they can win their quarter final. Will be supporting them 100% now also the Dutch team. Good luck to them tomorrow.
For today will support England. Hope they beat Germany especially since so many English supporters are right here in SA supporting their team and by that way supporting our country. Cause they are spending huge amounts just being here. So few Germans came over and toured for this world cup. So hope they get beat and go home.
Blue Bird I am supporting your England today. GOOOOOOOOOOOOOOOO THE POMS beat em Germans 😀
@ Puma:
GERMANY!
I’m rooting for the three officials – they sure can do with all the help they can get right now I reckon…
Users Online
Total 246 users including 0 member, 246 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,377 Page Impressions
_