Waratahs (18) 32 / Hurricanes (9) 16 (Final Score)

The Waratahs hosted the Hurricanes at the Sydney Football Stadium, Sydney at 11:40 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Waratahs scored 4 tries and beat the Hurricanes convincingly, by 32 / 16.

The Waratahs earns a semi-final and moves up to temporary 2nd spot on the Log, on 43 Points, whilst the Hurricanes silently exits the tournament.

Scores:

Waratahs: 2 Penalties & 3 Conversions Berrick Barnes, 2 Tries Kurtley Beale, 2 Tries Drew Mitchell

Hurricanes: 3 Penalties & 1 Conversion Piri Weepu, 1 Try David Smith

 

Teams:

Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Tom Carter, 11 Drew Mitchell, 10 Berrick Barnes, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Phil Waugh (captain), 6 Patrick McCutcheon, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm, 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Dan Palmer.
Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Jeremy Tilse, 18 Chris Thomson, 19 Dave Dennis, 20 Josh Holmes, 21 Daniel Halangahu, 22 Rory Sidey.

Hurricanes: 15 Cory Jane, 14 Tamati Ellison, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Aaron Cruden, 9 Piri Weepu, 8 Rodney So’oialo, 7 Karl Lowe, 6 Michael Paterson, 5 Jeremy Thrush, 4 Bryn Evans 3 Neemia Tialata, 2 Andrew Hore (captain), 1 John Schwalger.
Replacements: 16 Dane Coles, 17 Jacob Ellison, 18 Nick Crosswell, 19 Scott Waldrom, 20 Tyson Keats, 21 Jason Kawau / Willie Ripia, 22 David Smith.

Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant referees:  Stuart Dickinson (Australia), Angus Gardiner (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)

402 Responses to Waratahs vs Hurricanes – Game Thread

  • 361

    Ash

    Ek verkies my weergawe 😉

  • 362

    Saint

    Hoe lyk die trofee kas daar by julle EIE stadion ?

  • 363

    blouste @ 355
    mooi soooooooooo!!
    ekt nog altyd gesê jys die slimste van allie bul ondersteuners!!

    bdb, gbs en daai ouens sukkel seker nog om dit uit te figure!!

  • 364

    #361

    Parlement se mos vir WP bestuur hulle moet van nou af Greenpoint Stadium gebruik of…

    WP bestuur se…of wat?

    Parlement se: Of ons kom kyk nie weer rugby nie!

    Ai was daai gesinnetjie toe darem bly om te hoor daar IS toe nog 4 oop sitplekke vir die game teen die Bulls.

  • 365

    Ash

    Wat is jou prediction vir more se game ?

  • 366

    #362

    Vir 2010? Al twee trofee die jaar gewen en julle?

  • 367

    @ 364 😆

  • 368

    blouste @ 362
    😯 hoe oud is jy, boetie? nee jong, omie sal een vanni mooi dae vi jou vat dat jy darem kan sien hoe ñ trofee kas nou eintlik lyk!!
    shame!! omie se seun!!

  • 369

    @ 366

    Vertel !!!

  • 370

    358: wat het jy geskryf ?

  • 371

    Saint…en jou prediction vir more se game ?

  • 372

    @ 368

    Aag nee man Ash…tree die tik nou weer in 😕

  • 373

    Ash

    Daai goed is stadig maar seker besig om jou brein stukkie vir stukkie op te vreet…

    Dit word meer en meer duidelik met elke post wat jy maak.

    Jy skree nou wel vir die weepee ,maar dit bly hartseer 🙁

  • 374

    371; mooi weer en matig, met donnerbuie, plek-plek in die laatmiddag.

  • 375

    #366

    Onthou jy nie? Daai driehoekige reeks teen die Sharks en die Force, EN dan nog daai game teen die Boland op Greenpoint…ai, julle het ons soveel kak gegee oor dit, en nou onthou jy nie eers nie.

    Ek het die Stormers met 18, maar dis my hart wat kies.

  • 376

    blouste @ 372, 373
    slaan onnerie belt nê? 😆

  • 377

    Ek sien op die Cape Town webcam, die weer het darem bietjie bedaar aan daai kant…gelukkig het Nuweland seker DIE beste dreinering in Suid Afrika.

  • 378

    Aah, hoe kon ek vergeet…

    So dis amptelik…

    THE SAINT SE DIE STORMERS GAAN WEN MET 18 !!!!

  • 379

    blouste @ 365
    die stadion sal volgepak wees!!

  • 380

    @ 377

    Met al die trane wat al daar gevloei het sal ek so hoop ja !!!

  • 381

    #378

    fokof… 🙂

  • 382

    @ 379 😆

  • 383

    blouste @ 380
    lees #381

  • 384

    What is your score prediction for the Bulls/Stormers game tomorrow, Blouste?

  • 385

    he he he he…

    Net soos hy teen die Sharks gese het !!!

  • 386

    OK, ek moet gou waai en inspeksie gaan doen, nog boggerol vandag gewerk nie.

  • 387

    fender

    Soek jy ‘n eerlike antwoord…

  • 388

    Cheers Saint

  • 389

    #387 Blouste, moenie nou vi my staan en se dat da tye is wanneer jy nie eerlik issie? Se soos jy altyd se….

  • 390

    Aansoek om ‘n Blou Bul ondersteuner te word

    Blou Bul ondersteuners aansoek vorm
    IK _____________________ (indien nie, moet asseblief nie jou tyd verder mors om hier in te vul nie). ‘n ou wat nie ‘n IK het nie is
    klaar ‘n boubul!!!
    Naam & Van ______________________________(verkieslik jou laaste pa s’n)
    Watter provinsie het u eers ondersteun (merk asseblief duidelik):
    Westelike Provinsie / Leeus / Cheetahs / Sharks
    Kies enige van die volgende redes hoekom u nou ‘n Bloubul ondersteuner wil word:
    1. Jy en jou eks se honey moon was op warmbad.
    2. Jou swaer se karravaan staan in jou yard.
    3. Jou favourite karaoke song is die blou bul eet nie van die grond af nie. Of “liefling”.
    4. Jy en jou familie hou daarvan om julle bloubultruie aan te trek en vir ure foto’s in silverton munisipaliteit se tuin te neem.
    4. Jy voel partykeer net kommin.
    5. Jy het besluit om ‘n mallet te sny, ‘n snor te groei, of beide.
    6. Julle het ‘n double ] cab gekoop. Eerste ding is ‘n moerse bloubul sticker opgeplak, spot lights is van die bull bar na die roll bar verskuif en
    ‘n amerikaanse vlagg]bandannna het jy om jou truu]spieël gehang(jou vrou ry nou die 6 omgeboude kombi)
    7. Jy like om elmboog by die venster uit te ry ] dag/nag, winter/somer.
    8. Jy is jaloers op die ander provisies se supporters se klas.
    9. Jy kon nooit vir Morné Steyn verdra nie – nou is hy jou bra.
    10. Vir ‘n groot game boek jy en jou tjommas van Witbank, by Hotel 224 in. Al slaap julle nie daar nie.
    11. Julle ou woonhuis in hatfield is nou dokterspreekkamers of ‘n road house.
    12. Jou dogtertjies speel bulletjiee]rugby.
    13. Jy en jou pelle kyk wie die meeste die ref vir telefoon kan roep.
    16. Jy like om langs die veld te sé: “Die bal, die bal!” ] wat dit ookal beteken.
    17. Jy praat voor familie en vriende van die blouu]bulle se CEO, Barend van Graan, as “graaintjies” en heineke meyer , as “heinies”, al weet
    hulle nie wie jy is nie.
    18. Jy verwys ook in elke gesprek, met vriende en familie, na jou kastige onlangse telefoniese gesprek met “graaintjies, heinies en
    bakkas(bakkies botha).
    19. Jou baas het Robert du Preez se 1983 rugbykouse geraamd in die ontvangsarea van sy panel beating besigheid.
    20. Jou rekeninge by 2 slaghuise en 4 drankwinkels is oortrokke.
    23. Jou selfoon het ‘n prentjie van ‘n bul op wat ‘n leeu in die agterend verkrag..
    24. Jou karr]registrasienr. is “Bul” iets.
    (indien u nog papier nodig het om u redes neer te skryf, gebruik asseblief ‘n A4 hardeband boek)
    Hiermee beloof ek om my soos ‘n ware Bloubul Ondersteuner te gedra:
    Ek belowe om enige funksie se onthaal met Loftus op die agtergrond te hou.
    Ek belowe om elke girl op Loftus se gat te gryp en dan hard saam met my tjommies en my vrou te lag.
    Ek belowe ook om enige ander span se supporters se ma’s te vloek.
    Ek lé ‘n plegtige belofte af om ‘n Bloubul hemp, hoed, vlag te koop(natuurlik kry mens ‘n sticker verniet saam met die hoed).
    Ek belowe ook om horings aan te skaf want ek self sukkel om ‘n horing te kry behalwe as ek verby
    loftusversveld ry.
    Ek belowe om by elke party my kar se gat innie rigting vannie party te park en my bloubul ] CD uit my boot
    uit te laat jol.
    Ek belowe ook dat as dit met ons kak begin gaan, summier ‘n shark ondersteuner te word.
    HANDTEKENING
    _______________________(of vingerafdruk, okey as dit moet sal net ‘n kruis Ook doen)
    _______________________(aansoeker)
    Vir BLOUBUL KLUB gebruik alleenlik

Users Online

Total 130 users including 0 member, 130 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm