Waratahs (18) 32 / Hurricanes (9) 16 (Final Score)
The Waratahs hosted the Hurricanes at the Sydney Football Stadium, Sydney at 11:40 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
The Waratahs scored 4 tries and beat the Hurricanes convincingly, by 32 / 16.
The Waratahs earns a semi-final and moves up to temporary 2nd spot on the Log, on 43 Points, whilst the Hurricanes silently exits the tournament.
Scores:
Waratahs: 2 Penalties & 3 Conversions Berrick Barnes, 2 Tries Kurtley Beale, 2 Tries Drew Mitchell
Hurricanes: 3 Penalties & 1 Conversion Piri Weepu, 1 Try David Smith
Teams:
Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Tom Carter, 11 Drew Mitchell, 10 Berrick Barnes, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Phil Waugh (captain), 6 Patrick McCutcheon, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm, 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Dan Palmer.
Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Jeremy Tilse, 18 Chris Thomson, 19 Dave Dennis, 20 Josh Holmes, 21 Daniel Halangahu, 22 Rory Sidey.
Hurricanes: 15 Cory Jane, 14 Tamati Ellison, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Aaron Cruden, 9 Piri Weepu, 8 Rodney So’oialo, 7 Karl Lowe, 6 Michael Paterson, 5 Jeremy Thrush, 4 Bryn Evans 3 Neemia Tialata, 2 Andrew Hore (captain), 1 John Schwalger.
Replacements: 16 Dane Coles, 17 Jacob Ellison, 18 Nick Crosswell, 19 Scott Waldrom, 20 Tyson Keats, 21 Jason Kawau / Willie Ripia, 22 David Smith.
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant referees: Stuart Dickinson (Australia), Angus Gardiner (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)
#328
Ek het gehoor, dat as mens te veel van daai pilletjies gebruik, dan word alles blou, dankie vir die bevestiging…
#330
NEEEEEE
As ons verloor is ons 4de, dan vlieg ons SOWETO toe…
Wel, die ergste wat kan gebeur is dat Tiaan, Bekker, Schalk, JF en Habana met gebreekte bene die veld moet verlaat … maar gelukkig speel die Bulle skoon vredevolle rugby, sal darem nie gebeur nie. Bakkies is ook daar om die gemoedere te bedaar.
saint @ 329
lmao
do you think he was an ugly baby?
i mean, if his mother was up to the task, something mustve been wrong!!
Bulle sal wag vir Saders, hulle is seker nou al gewoond aan al die travel.
Dan is dit Stormers teen Tahs..
#335
Iemand het nie ore nie…
As Stormers verloor met 2 bonuspunte, vlieg hul Aus toe.
bdb
LMFAO…
bdb @ 33
is ons suppose om bang te wees?
nou ja, laat ek dan maar bewe om die vrede te bewaar!!
BEWE!!! OOOOOOOOOOOOOOOOOOOOH!!
#334 – Ash
It’s those damn clenching jaws of his…
#339 was vir #333
Saint man, ek gee julle 2 bonuspunte met jul verloor man…
#337
As ons 4 driee druk gaan ons definitief nie verloor nie, niemand kon hierdie hele seisoen meer as drie driee teen ons druk nie…
Blouste
Sien #343
Mind you… 4 driee is nie iets wat julle die seisoen baie gesien het nie …
Stormers het ooreenkoms gesluit met Bulle; as Bulle die B-span stuur vir more (wat ons gedoen het), en hulle eindig nog steeds vierde (ongeag al Bulle se hulp), stuur hulle as blyk van waardering hul B-span Orlando toe …
saint @ 336
wat anders verwag jy, bru?
j ken mos darem nou al die storie oor hoekom hulle voorouers ytie kaap yt weg is, nê?
Saint
Daar is goed soos drop kicks en penalties ook 😉
#348
Nee, moenie my uitlok nie, ek het belowe ek gaan nie windgat wees nie, ek is moerse bygelowig…
Ash @ 347
Om weg te kom van mense soos jy !!!
bdb @ 347
as ons die b-span orlando toe stuur
sallit wees omdat ons die a-span vrek gedonner het!! 👿
@ 349 😆
#347….vertel?
Saint, darem Vrydag die 13de net gemis vandag !!!
@ 351
Na hul k@k aangejaag het teen ons B-span ? 😉
339: los die naels kou vir more, of is daar nog net vingers oor ?
#354
Nee die Stormers het my nodig om nederig te wees.
Laasweek se ek mos vir ‘n Shark-Ondersteuner hoe erg ons hulle gaan opdonner, en kyk wat gebeur. Nie woord hierdie week oor my lippe nie.
blouste @ 350
nee, hulle kon nie lees nie
daar was ñ moerse bord opgerig om hulle te waarsku dat hulle nou die beskawing verlaat!!
die fokken ding kon net so goed in chinees geskryf wees. fokkol gehelp nie!!
saint @ 353
sien #358
Orlando, orlando, orlando…
Gelukkig besit ons darem ons eie stadion…klaar betaal en alles.
Users Online
Total 221 users including 0 member, 221 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,328,296 Page Impressions
_