Waratahs (18) 32 / Hurricanes (9) 16 (Final Score)
The Waratahs hosted the Hurricanes at the Sydney Football Stadium, Sydney at 11:40 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.
The Waratahs scored 4 tries and beat the Hurricanes convincingly, by 32 / 16.
The Waratahs earns a semi-final and moves up to temporary 2nd spot on the Log, on 43 Points, whilst the Hurricanes silently exits the tournament.
Scores:
Waratahs: 2 Penalties & 3 Conversions Berrick Barnes, 2 Tries Kurtley Beale, 2 Tries Drew Mitchell
Hurricanes: 3 Penalties & 1 Conversion Piri Weepu, 1 Try David Smith
Teams:
Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Tom Carter, 11 Drew Mitchell, 10 Berrick Barnes, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Phil Waugh (captain), 6 Patrick McCutcheon, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm, 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Dan Palmer.
Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Jeremy Tilse, 18 Chris Thomson, 19 Dave Dennis, 20 Josh Holmes, 21 Daniel Halangahu, 22 Rory Sidey.
Hurricanes: 15 Cory Jane, 14 Tamati Ellison, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Aaron Cruden, 9 Piri Weepu, 8 Rodney So’oialo, 7 Karl Lowe, 6 Michael Paterson, 5 Jeremy Thrush, 4 Bryn Evans 3 Neemia Tialata, 2 Andrew Hore (captain), 1 John Schwalger.
Replacements: 16 Dane Coles, 17 Jacob Ellison, 18 Nick Crosswell, 19 Scott Waldrom, 20 Tyson Keats, 21 Jason Kawau / Willie Ripia, 22 David Smith.
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant referees: Stuart Dickinson (Australia), Angus Gardiner (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)
bdb
Jy kan !!!
Blouste / bdb
Ek dink hulle mag, solank as wat die spelers in hullevoorlopige groep was.
Of Bulle moet met 100 wen en die Reds met 10…
299: dit is waar, dit gee nie om wie ons op Orlando speel nie, dit is ‘n ‘weg’wedstryd en gaan baie taai wees. Hoop my span besef dat hul kan nie elke keer wag tot die 2de helfte om te begin speel nie, sal van die eerste minuut alles moet gee. Gelukkig weet ons nou baie meer van die Saders se aanvalle, en sal meer voorbereid wees. Net jammer Shadow is uit, want ons gaan sy spoed baie mis.
Hoe vinnig is Helberg, net jammer hy is so onervare, wie weet, dalk het hy ‘n blinder more en word gekies vir semi. Jaco vd W het baie ervaring, maar is net-net vinniger as Guthro.
Blouste
Onthou, ons praat van die Bulle hier, hulle weet nie van tactical mindgames nie, hulle sou verloor met ‘n woorde-oorlog, nou try hulle die Stormers se voorbereiding kelder…sou nie die eerste keer wees nie.
Saint
For me this weekend is finished…
Only thing left is who will play who…
Does’nt really matter. If you wanna win this you have to beat everyone infront of you…
If the Team Sheet is not signed or handed in, then I suppose the team may vary the team.
But the Bulls don’t play around, they’ll go ahead as planned.
Bulls in the hood !!!
Dankie bdb.
Folks, we only need 1568 Comments to reach a full 100 000 Comments here on R-T
Blouste
That is true, even if we have to fly down to Sydney, those Tahs are going to KAK!
bdb
Ek weet nie hoe vinnig kan hy vorentoe hardloop nie, maar ek weet hy kan ‘n rugbypaal farken vinnig klim.
Saders to end 4th…we are waiting you whining bunch 👿
Stormers to fly to Sydney and back for final…
Beautiful, a SA final, what more do you want 😉
Imagine hoe beskuit daai Tahs hulself more as die Bulls verklaar hulle konnie betyd vliegkaartjies kry nie, en stuur maar punte?…hehehe
Dink die kwelvraag vir die Stormers is nie of hul tuissemi gaan kry nie, die vraag is: wat gaan more se wedstryd teen die Bulle uit hul haal en watter impak gaan dit hê vir die week daarna.
Maar, of jy nou eerste of vierde ge-eindig het op log, solank jy in die semi en dan finaal is, het jy altyd ‘n kans.
As Stormers more wen, is hul na my mening in ‘n sterker posisie as die Bulle:
1. tuissemi op eie veld, teen Tahs
2. Bulle teen die baie sterker Saders, nie op hul tuisveld nie.
Nou nog dikbek oor die Loftus debakel, eish.
Maar, ten minste het ek nou al ‘n goeie verskoning as ons uitval ! hheehehe
goooooooooooooodafternoon everyone
not my best day ever
hoped to catch some rugby today … managed only about 5 minutes of the canes/tahs game
anyway, stormers now OFFICIALY in the semis
soooooooo
YEEEEEEEEEEEEEEEEHAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!
blouste @ 313
in which wet dream was that?
Saint, if that was possible i.e Bulls pitch up last minute with their A team, what prevents Alistair Coetzee from turning the tables by putting out the Stormers C-team to face ’em, hehe!!
Nah, it will never happen…
Whats the Tahs and Stormers points difference ?
Ek sal lag as Bulle more in die 80ste minuut ‘n strafskop kry en die wedstryd kan wen, maar dan skop Potties die bal uit en eindfluitjie blaas. Wonder of Tahs ongelukkig sal wees ?
saint @ 314
Quasimodo will have a fit!! 😀
Stormers points difference is currently 166
Tahs points difference is 69 less, at 97
bdb @ 319
see #320
# 319
Dit sal moer snaaks wees !!!
gbs @ 321
are you playing with the idea that we might lose by 98+? 😀
97/166 – dink nie dit sal ‘n rol speel nie.
Thanks gbs…
fender
Or maybe the stormers only send out the Voda-babes…Bulls being Bulls, wouldn’t know what to do?
Saint
Hulle sal van ons blou-gene daar by julle agter laat.
Goeie plan vir talent ontwikkeling vir julle daar in Slaapstad !!! 😆
Phil Waugh has to be the angriest little man I have ever seen, I think his father breast-fed him.
So Stormers moet wen more anders vlieg hulle Sydney toe…
Hel, julle manne is seker vreeslik dankbaar teenoor ons Bulle of hoe ?
Users Online
Total 107 users including 0 member, 107 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,700 Page Impressions
_