South Africaβs top referee, Jonathan Kaplan, will referee the Stormers v Bulls Super 14 clash at Newlands on Saturday.
Round 14 Matches, Referees, Assistant Referees and TMOs:
Friday 14 May:
Crusaders v Brumbies, Christchurch 09:35
Referee: Bryce Lawrence
Assistant referees: Josh Noonan, Kane McBride
TMO: Ben Skeen
Waratahs v Hurricanes, Sydney 11:40
Referee: Chris Pollock
Assistant referees: Stuart Dickinson, Angus Gardiner
TMO: George Ayoub
Sharks v Western Force, Durban 19:10
Referee: Pro Legoete
Assistant referees: Mark Lawrence, Marc van Zyl
TMO: Shaun Veldsman
Saturday 15 May:
Blues v Chiefs, Auckland 09:35
Referee: Paul Marks
Assistant referees: Garratt Williamson, Jonathon White
TMO: Glenn Newman
Reds v Highlanders, Brisbane 11:40
Referee: Steve Walsh
Assistant referees: Ian Smith, Simon Moore
TMO: Matthew Goddard
Cheetahs v Lions, Welkom 15:00
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Stuart Berry, Stefan Breytenbach
TMO: Johann Meuwesen
Stormers v Bulls, Cape Town 17:05
Referee: Jonathon Kaplan
Assistant referees: Jaco Peyper, Reuben Roussouw
TMO: Shaun Veldsman
fender
Dink jy ons kon daai jaar dalk 200 gekry het as julle ook julle B span gestuur het ?
Blouste, nee ek vra jou mos? Jy’s mossie man wat so daai score elke slag raak of mis lees. Se nou ma?
2005
Wat was die ander een 43 – 10 ?
Verbaas my glad nie dat die Bulle nou maar ‘n B-spannetjie stuur as ‘n ou so na daai scores kyk nie… he he he
Blouste, jy moet stadig maat, jy gaan lekker k#k voel as julle die finaal teen die Stormers verloor.
Nie dat ek se dit sal gebeur nie, maar jy weet nooit.
Hey Hey
Good luck Sharks and Force.
Mr Legoete isn’t even a decent 3rd league club ref’ IMO. In fact, I think he was Willie Roos’ protege if memory serves me correctly.
Now that in itself should speak volumes!!!
Aag ou Snoek
Dan moet ek dit maar vat jong. Maar vir nou het die Bulle ‘n af naweek en al die druk is op die Stormers.
So ek geniet dit maar terwyl ek kan. In ieder geval, as die Bulle verloor het ons nie meer dieselfde bragging rights nie, MAAR tans is ons nog die kampioene so ek moet dit mos maar gebruik terwyl ek kan π
Sjoe 2005! Siende dat ons nou mettie History Channel is watter jaar wassit toe julle daai rekord vannie mees verlore opgestel?
38 – Nou geniet dit dan maar. π
fender
Jou beurt om te antwoord…
fender
Vra eerder makliker vrae soos ” Hoeveel Superrugby trofees het die Stormers al gewen ? ” π
39 – Daai rekord is ongelukkig gebreek onlangs en is uit die rekord boeke verwyder…
Word die semi’s deur ‘neutrale’ skeidsregters geblaas, of as dit twee SA spanne is, kan dit deur ‘n SA ref geblaas word ?
39: sien nou net op die History Channel die Sharks het die Stormers laas saterdag geklop … π
π
Jammer dat die Bulle nie vir Watermeyer oorweeg as sentermaat vir Dippenaar nie ? Sal goeie oefening gewees het vir die CB. Stuur seker vir Geelkaart Barry met ‘n spesiale missie Nuweland toe ? Hy kan maar geskors word vir die res van die seisoen ! hehehe
fender
Se my…Is daar al enige gerugte van ‘n staking deur die spelers vir meer geld as die Stormers nou die semi’s haal ?
Yip die Sharks hettie Stormers goed saggemaak vi daai Bulspan va jou. Nou nettie gan bloukoeipatties bak en al daai Sharks se harde werk ongedaan maak op Nuweland nie, hoor?
GBS
I refer you to the 75th minute of the last game as which direction they are headed – I understand it was very quiet in the stadium π
48: Ouch ! lol
Nee strikes word gereserveer vi semis. Wel volgensie History Channel anyway…
50; but, they forgot the game is 81 minutes long …
fender
Dis hoekom ek vra “as hulle die semi’s haal”
Jy moet FOKUS my kind π
BDB
Only in Plonker-Ville π
50@ R_P – Not really, we were very vocal then, at 75 minutes, Bulls leading 33 / 32…. but 3 minutes later (78 min), when Dan Carter made it 35 / 33, that was a worry… hehehe
The worry was brief though, in anticipation of a drop goal or a score from the Bulls, seeing as they almost immediately annexed possession and territory for the final onslaught.
I must commend the Saders for the type of rugby they played though… they analized the Bulls very well.
I feel so sorry for the Canes – having to over come the handicap of Dick-head-son & Ayoub in the one game which is there last chance to make the playoffs π―
Blouste, so wats verkeerd met my antwoord, hehe!
RP
Do you reckon the Saders will beat the Brumbies ?
56; behalwe die 2 wedstryde wat ons verloor het, was ons moeilikste wedstryde hierdie jaar, Canes en Saders. Altwee baie goeie spanne. Sien nog hoe eindig ons met:
Bulle vs Canes
Stormers vs Saders
Users Online
Total 49 users including 0 member, 49 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,010,458 Page Impressions
_