Ticket information with regards to the Vodacom Super 14 final at Orlando Stadium in Soweto on 29 May 2010 at 17:00 will be made available soon. Ticket prices will be R 350 per ticket. Please note that no tickets will be available on Monday, 24 May 2010.

Season ticket holders:

Season ticket holders will have first option to purchase tickets. Information will be made available on Monday, 24 May 2010. Please note that no tickets will be available on Monday, 24 May 2010. Ticket prices will be R 350 per ticket.

Public:

Please note that no tickets will be available on Monday, 24 May 2010 and information will be made available soon. Ticket prices will be R 350 per ticket.

Suite Owners:

Suite owners will be allocated free tickets according to the size of their suites and will have the option of buying hospitality packages. Suite Owners will receive information via e-mail on Monday, 24 May 2010.

Transport and logistics:

Information (including the routes and prices) regarding the transport and logistics will be made available on Monday, 24 May 2010. The Blue Bulls Company (Pty) Ltd will do everything within their power to manage the transport plan as smooth as possible.

Please contact the Blue Bulls Company (Pty) Ltd on 012 420 0700 for any further enquiries.

16 Responses to Super 14 Final Tickets

  • 1

    GBS

    As jy ‘n ticket het, sluit dit die bus-fare in? Hoe werk die bus storie?

  • 2

    1@ The Saint:
    Vrind, nee mens moet apart book en betaal deur Computicket vir die parkering by Centurion Park of by Nasrec en mens moet dan ook betaal vir die bus-trippies na Orlando.

    Afgelope week was dit R 100.00 per persoon vir die bus vanaf Centurion en ek dink dit was R 25.00 per persoon vanaf Nasrec.

    Ek sien klomp mense het self tot binne Soweto gery en parkeer in die veldjies naby of selfs by Soweto inwoners se huise.

    Die bottom line is, indien jy gaan, sorg dat jy by 13:00 moer naby Nasrec is…. dit sal meer as ‘n uur vat van die toue by die offramp van Nasrec tot klaar geparkeer en minstens ‘n uur van daar tot by die stadion.

    Met die mediabus vanaf Vodaworld, waar ons 13:00 vertrek het, en in ag genome dat ons agterpaaie gey het na die stadion, was ons self eers na 15:00 daar, meer as 2 ure vanaf ons vertrek by Midrand (Vodaworld).

    Die Bulls spelerbus was na ons eers daar… en die Saders spelerbus so paar minute daarna (omtrent ‘n uur voor afskop).

    Saterdag wat kom behoort verkeer effe beter te wees as pas-afgelope Saterdag want daar was nog die opening van Soccer City ook Saterdag… en 75000 toeskouers daar.

  • 3

    Nee fok, dit klink na ongelooflik baie moeite. En die uitkom is seker net so erg, en ek bly nogal ‘n entjie weg…

  • 4

    3@ The Saint:
    Dis ‘n belewenis… en die moeite werd…. mense het net sleg beplan laas Saterdag want hulle het nie besef die padwerke is so erg nie.

    Moet dit nie mis nie… en ons kan gerus ‘n drankie of 3 saam drink in ‘n biertent of so..

  • 5

    hey gbs
    wat van ñ kompetisie hier op RT waar een of ander cullert vannie paarl ñ ticket vir die game kan wen? 😳

  • 6

    #5
    o, ennie reëls vannie kompetisie is heel eenvoudig

    enigeen wat nie ñ cullert issie
    en/of nie
    vannie paarl issie
    word outomaties gediskwalifiseer!!

  • 7

    ashley gee jou kota vaalwyn op vir die naweek dan het jy genoeg vir petrol ook nog

  • 8

    @ Ashley:
    Dasie kullerts innie Paarl nie, net Capies! 😉

  • 9

    6 @ Ashley:

    That narrows it down to about 3 million participants then hey ? 😆

  • 10

    @ Blouste:
    Ja, maar hulle moet hier op RT blog, en as hulle name met ‘n A begin en met ‘n y eindig dan kry hulle dubbel kanse! :LOL:

  • 11

    Hehehe, Asbakkie…. jy’s ‘n classic!

    Gooooi Mieliesssssssss tjomma…. al is dit cullert mieliesssssss!

  • 12

    Kan nou nie meer wag nie, kom 8:20 op OR Thambo dan is dit reguit orlando toe…… Good luck to the Stormers maar die Bulle kom vir julle!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 13

    @ The Saint:

    Gaan jy die fotos en video van sat vir ons oplaai? sal dit baie graag will sien!!!

  • 14

    @ grootblousmile:

    OOPS post 13 is vir GBS nie Saint nie….sorry

  • 15

    Julle kan maar vroeg gaan Steve Hofmyer en Kaptein sal seker die seile span vir n lekker jol. Dan ken julle darem al die Bloubul song teen afskoptyd.

  • 16

    By the by, ek hoor dat CJ terug is by die Cheetahs. Dis bleddie great nuus.

    Nou hoop ek net die storie met lional Mapoe en die Sharks word uitgesorteer en Mapoe bly by die Cheetahs. Die span het vanjaar gewys hulle kan darem nog so paar games wen as hulle wil, hulle kort net nog so een of twee groot name. Dalk veral op slot…

Users Online

Total 1,370 users including 0 member, 1,370 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm