Bulls (16) 25 / Stormers (3) 17 (Final Score)

The Vodacom Bulls hosted the Vodacom Stormers in an EPIC Final at the Orlando Stadium, Soweto, South Africa at 17:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Bulls won a thriller in Soweto….

Bulls retain the much sought after trophy, what a champion team!

Final score Bulls 25 / 17.

Scores:

Bulls: 6 Penalties & 1 Conversion Morne Steyn, 1 Try Francois Hougaard

Stormers: 1 Penalty & 2 Conversions Peter Grant, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Pieter Louw

ย 

Teams:

Bulls: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Mornรฉ Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (c), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrรถ Steenkamp.
Replacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuรผn, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg.

Stormers: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Jaque Fourie, 12. Juan De Jongh, 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger (c), 5. Andries Bekker, 4. Adriaan Fondse, 3. Brock Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw.
Replacements: 16. Deon Fourie, 17. JC Kritzinger, 18. Anton Van Zyl, 19. Pieter Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Willem De Waal, 22. Tim Whitehead.

Super 14 final Match Officials:
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Cobus Wessels, Christie du Preez
Ass. Refs 3 and 4: Pro Legoete, Lourens van der Merwe
Reserve referee: Mark Lawrence
Television match official: Shaun Veldsman
Timekeeper: Gabriel Pappas

531 Responses to Super 14 Final: Bulls vs Stormers – Game Thread

  • 91

    He he he

    Naas says all the winners in history have started with a “B” or a “C” ๐Ÿ˜†

  • 92

    @ Blouste:
    feite, maar ek hou aan dink aan die CC finaal tussen die Bulle en die Cheeters

  • 93

    Blouste wrote:

    He he he
    Naas says all the winners in history have started with a โ€œBโ€ or a โ€œCโ€

    Luckily there is a team with a “B” out there today ๐Ÿ˜‰

  • 94

    @ rugbybal:

    Sjooosh !!!!

    Moet nou nie goed jinx nie…

    Habana is nie daar om droog te maak nie… wel nie vir ons nie ๐Ÿ˜†

  • 95

    I’m off to catch the game with some friends, some of them actualy support the Bulls – can you handle that! Anyway to Super, Blouste, bdb, etc, alles vannie beeste. Go Stormers!!!!!!!

  • 96

    rugbybal wrote:

    @ Blouste:
    feite, maar ek hou aan dink aan die CC finaal tussen die Bulle en die Cheeters

    En daar was ‘n span met ‘n “C”… vandag is daar nie ๐Ÿ˜†

  • 97

    VRYSTAAAAAAT!

  • 98

    @ fender:

    Enjoy !!! And good luck to you too !!!!

    BUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUULLS !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 99

    Canada just beat England in the sevens. Well done!

  • 100

    Blouste wrote:

    rugbybal wrote:
    @ Blouste:
    feite, maar ek hou aan dink aan die CC finaal tussen die Bulle en die CheetersEn daar was โ€˜n span met โ€˜n โ€œCโ€โ€ฆ vandag is daar nie

    noted

  • 101

    ek moet se daai vuvuselas skep n m@erse atmosfeer koel pics van s/sport

  • 102

    @ Blouste:
    Die Habana faktor worry my baie, maar as hy intercept kan Shadow hom inhaal. Ons het spoed aan ons kant

  • 103

    Drie kwart uur !!!

  • 104

    Hallo smallies72

  • 105

    @ Blousteand counting…amper daar

  • 106

    @rugbybal het hulle al gedaais daai twee hoe is gertjie se versnelling want dis habs se sterk punt hy kom hel vinnig op spoed

  • 107

    Steeds geen gbs ooooooii ????

  • 108

    jis ou blouste hoe is die senuwees?

  • 109

    @ smallies72:

    Shadow is die vinnigste een tussen die 2

  • 110

    @ smallies72:
    Ek dink niemand sal by Habana bly die eerste 20 meter nie. Hoop ons sien ‘n daais vandag

  • 111

    @ smallies72:

    So far so good…. ๐Ÿ˜

  • 112

    Times are getting few !

  • 113

    @ smallies72:
    Habana se verdediging laat hom uitstuig teen die res. Die vraag is kan Shadow vir Habana in toom hou. Hy moet hom dalk laat verbygaan en hom dan inhardloop van agter af ๐Ÿ™‚

  • 114

    110; net sy Shadow sal bybly.

  • 115

    @rugbybal dis my punt gaan vd heever vinnig genoeg kan omdraai op spoed kom en habanna vang en dood tackle as hy op die middellyn onderskep?ek is nie so seker nie

  • 116

    BULLE !!!!!!!!!!!!!!

  • 117

    Sien ou kort derm sing nou bietjie daar op die veld… ๐Ÿ™‚

  • 118

    115: stem saam, as jy habana wil keer, moet dit wees binne die eerste 10-15 meter, anders is hy weg.

  • 119

    @ smallies72:
    ‘n Habana onderskep drie in die laaste minuut sal my hart breek. Dit sal soos ‘n mes in die rug wees. Behalwe as die Bulle met meer as 7 voor is.

  • 120

    As Shadow sien Habs gaan vir die onderskep moet hy solank omdraai en begin hol

Users Online

Total 121 users including 0 member, 121 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm