Cape Town – The Stormers believe the Bulls are clear favourites for Saturday’s Super 14 final at Orlando Stadium in Soweto, but they don’t plan on settling for second. Stormers coach Allister Coetzee likened the challenge awaiting his side to that of an Olympic athlete.
”Some go to compete and are content to run in the finals. Others go to win the finals, to win gold and break records,” Coetzee said. ”This Stormers side have a lot of respect for the Bulls. They are the best team in the southern hemisphere. But you go not just to run the race. We’re going to win.”
Stormers captain Schalk Burger shared Coetzee’s respect for the Bulls, who booked their ticket to the final with a 39-24 win against the Crusaders, also at Orlando Stadium. But he was more subtle in refusing to discount his side’s chances.
Likening the Stormers to a road-racing cyclist in the peloton preparing to launch a winning move, the blindside flanker said: ”The Bulls have been the pacesetters and we have slipped behind them in the slipstream. I think they are arguably the most experienced side in this competition.”
There is no doubt the Bulls and Stormers are the best two teams in the competition this year. And the timing of their qualification for Saturday’s all-South African title decider has been welcomed here as the perfect finale to the Super 14 season before the FIFA World Cup gets under way.
Not that Waratahs captain Phil Waugh shared the joy of the locals. When asked who he thought would win, he said: ”Not that concerned, to be honest.”
There was a brief silence after Waugh replied, but it didn’t take long for banter about the top-billing Bulls-Stormers clash to resume.
This is the first time the Stormers have made a Super final, after they lost the 1999 and 2004 semi-finals, and they realise that the Bulls side they will face in Soweto will be different to the B team they beat in round 14, when coach Frans Ludeke opted to rest 14 of his top players.
”The Bulls have played in a lot of finals and know how to win them,” Burger said. ”They’ve been the pacesetters in both the Super 14 and Currie Cup for some time. They’ve dominated opposing teams, but we are getting there.
”We have a solid set-piece, a fantastic kicking game and there’s something special about our ball-in-hand approach in the back line.
”The decision-making on when to kick and when to run has also impressed. I’ll have to look at why our scrum was reset so many times against the Waratahs. Other than that, I’ve been pleased with the way the guys have handled the pressure.”
Coutesy of sport24
@ fender:
Dan is daar net een genade… die man sal seker maar bo-oor daai kort Stormertjies moet spring 😆
@ smallies72:
Daai papsak issie jou maat nie, vra maar vir Ash… 😉
@blouste hy m@er lelik ou laat jou al jou maniere verloor jy het mos gesien netnou
@ smallies72:
😆 Net so !!!
die knoppetjie werk nie op my mobile nie ag well sal ma later op die pc reply en kwoteer
gbs
Het jy nou nie fotos of iets van die game wat jy gaan post nie ?
blouste @ 96
grootblouvuvuzelablaser gaan nie fotos post nie. alles is uit fokus uit of hy’t sommer plek-plek die hele besigheid mis afgeneem. gebeur as mens eers by die shebeens inloer!!
blouste @ 96
gehoor grootblouvuvuzelablaser en een v sy maatjies het sommer saam-saam ñ vuvuzela geblaas (en as ek sê saam-saam, dan bedoel ek saam-saam). grootblouvuvuzelablaser blaas by die groot kant, maatjie ander kant
…..
😀 en dan kan hulle nie ve’staan dattie vuvuzela soe nat issie!! 😯
@ashley daai pm9 batry bier werk met n ou se gal ek het onnervinding hulle verkoop dit in al brakpan se hotelle
smallies @ 99
ma’ hy’s lekkigggggggggg hoogggggggggg!!
He he he….
@ashley ja jou liggies dim eers die volgene dag dalk moet mens die resep aan eskom verkoop as standhoudende krag of iets
Hey, ek het self so paar opregte Soweto Zamalekkies gedrink Saterdag, op die Mediabus….
Een van die swart joernaliste, Vata Ngobeni… baie nice ou, was soms lekker snaaks op die bus…. sit ons in die verkeer vas, dan skree hy “You Bloody Agent!” of “Bastard!”
Een van die annner manne het weer ‘n heel bottel Prince Charlie Whipskey daar gehad… dit het geil gegaan!
96@ Blouste: Tjom, dis my Handbriekie se verjaarsdag, so ek werk maar nou my mielie krom… vroeg vanaand vat ek die ou girl bietjie uit vir ‘n spesiale etetjie… so wat ek eintlik sê is ek hettie juis foto’s nie…. het so paar self geneem en wag nog vir Ockert de Villiers van Sondag om vir my die fototjie van My, Wynie Strydom en Peter de Villiers te mail.
Sal netnou as ek ‘n tydjie kan afknyp ook kyk hoe het my ander fototjies uitgekom… het so paar geneem van toe die Bulle van die spelerbus afgeklim het… en ene van die Bulle se CEO, Mnr Van Graan en sy vrou (wel ek neem aan dis sy vrou).
Weet jy, hy het ons almal wat van die mediabus afgeklim het spesiaal kom groet, handdruk gegee…. die Unie van ons is tops man, absoluut tops.
blouste @ 101
watse virgin laggie is daai? 😯
..
oek ma’ lekke bang vir gbvb nê? 😆
@ Ashley:
Ek het laas ‘n virgin-laggie op skool gehoor 😉
nee ma baaaaieeeee geluk ou blou smile treat ha mooi alle vroue wat met n rugga luvva getrout is verdien n medalje
blouste @ 105
haai kyk hoe verras jy my nou!!
nie geweet jy was op skool nie!! 😯
@ grootblousmile:
Nee maar dan moet julle die aand geniet, werk kan defenitief nie in so iets se pad kom nie, nie goed vir ‘n ou se toekoms nie…
Mens moet aan die dag van more ook dink 😉
praat wee later ouens later vanaand
smallies @ 106
hy gaan haar weer seker vat waar hy die highlights van die game kan kyk, lol
@ Ashley:
Moegoe 😆
107 @ Ashley:
Dit was nog verpligtend daai tyd 😉
106@ smallies72:
Ek dink my Handbriekie verdien ‘n Honourux Crux… om met my opgeskeep te sit….
Sy raak so nou en dan goed “bebliksemd in” vir my oor ek so rugby lewe…. ag dan fight ons so bietjie… kap so bietjie….. en dan’s als hunky dory….
Hehehehe
blouste @ 112
gehoor jyt jou meestergraad sommer in sub a gesit en klaarmaak!!
@ Ashley:
Ek wag vir die 2de deel….
Heyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyy Vakansiekat (Puma)… I see youuuuuuuuuuuuuuuu!
@ grootblousmile:
Howzit you…………hheheheheheheh. I am having great holiday.
See the reply button is back..heeeeeeeeeeeeehaaaaaaaaaa. Thanks boeta.
Okay off again. Just a quick hello.
Go Bullssssssssssssssssssss
Too many waiting here to use the pc.
Catch up before the final to wish you all the best.
117@ Puma:
Brudda, did you manage to see both semi’s, fully?
It was wonderful that both SA teams won so comfortably…..
115@ Blouste:
gehoor een vannie laaties wat na jou sub a gekom het, was later jou onderwyseres!
Users Online
Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,799,060 Page Impressions
_