Allister Coetzee, head coach of the Vodacom Stormers, today announced his team to play the Sharks in Durban on Saturday 8 May. Kick-off is at 19h10.
The Vodacom Stormers team is as follows:
15. Gio Aplon
14. Sireli Naqelevuki
13. Jaque Fourie
12. Juan De Jongh
11. Tim Whitehead
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Duane Vermeulen
7. Francois Louw
6. Schalk Burger (c)
5. Andries Bekker
4. Adriaan Fondse
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. JD Moller
Reserves
16. Deon Fourie
17. Eusebio Guinazu
18. Anton Van Zyl
19. Pieter Louw
20. Ricky Januarie
21. Willem De Waal
22. Joe Pietersen
Pragtig. Die line up lyk goed. So wen vir die Stormers inevitable.
Yip, a almighty side that. Going to be a very long game for my Sharks. Stormers going to be just too good.
Glad that Habana is being rested,so he can be fresh for the Bulls and the Semi’s after that 🙂
#2 Puma I’m certainly not writing off your team just yet. Late kick-off at the tank, slippery ball – anything can happen.
Good to see Joe on the bench, but I just wonder why Fabian Juries can’t make the bench now that Habs is injured. Anybody know why – is the man injured?
Sharks, just keep the Stormers from scoring 4 tries, job done !!! 😆
4 – Fender, Not sure about Fabian Juries. A great player too.
5 – Blouste, Like we done against the Bulls 😆 Job done for them too…..hehehe
Puma – Exactly !!!
Kom nou Blouste, ek wil dan nou juis he daai laaste game op Nuweland moet bepaal wie eindig eerste en wie eindig 2de.
Average Stormers team.. We’ll smash them by 15.
Joking 🙂
Puma, is jy ‘n Shark ondersteuner? Ek kan dit nie glo nie. Jy ken jou rugby dan so goed. Hoe is dit moontlik.
KingPaul.
Dis nie ‘n pyn nie…
Ons spaar ons kragte ( altwee van ons spanne ) vir die semi’s teen die oorsese spanne en dan kan julle teen ons kom speel in Soweto, ‘n away game vir altwee spanne, hoe fair is dit nie… 😆
13@Blouste – Technicaly speaking is dit nogsteeds ‘n home game vir die Bulls. Ek dink hulle moet maak soos hulle maak met die Europese sokker. Hulle kies ‘n venue vir die finaal vooraf en dan is die kanse dat enige span in die final ‘n home final sal hê skaars. Dit sal dan meer van ‘n toets wes van die spanne in die finaal.
Timothy
Tegnies dalk ja, maar verder sal die Bulle geen voordeel daaruit trek nie. Ons kan dan net sowel in Kimberley gaan speel het as die redenasie is dat daar baie supporters sal wees. Kyk as die Bulle en Griekwas speel is die meeste supporters Bulls.
Maar “It’s no use crying over spilled milk” , maar dat dit ‘n terugslag gaan wees is imo verseker !!!
Darem het ons ervaring van in “away finals” speel, en wen !!! 😉
In elk geval, nog baie water wat in die see moet loop voor dan…
Users Online
Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,436,003 Page Impressions
_