Time to pick your best SA performers of the weekend. Great play by the 3 winning South African teams, Stormers, Cheetahs and Bulls will make this week a tough call. Add to that some great individual performances by players in the two other South African teams, the Lions and Sharks and one should expect a lot of changes to last week’s team.
15.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Gio Aplon |
|
11 Votes(28%) |
Hennie Daniller |
|
0 Votes(0%) |
Carlos Spencer |
|
0 Votes(0%) |
Zane Kirchner |
|
18 Votes(46%) |
Patrick Lambie |
|
10 Votes(25%) |
Total Votes: 39
14.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Sireli Naqelevuki |
|
9 Votes(23%) |
Bjorn Basson |
|
4 Votes(10%) |
Michael Killian |
|
2 Votes(5%) |
Gerhard van den Heever |
|
24 Votes(61%) |
Odwa Ndungane |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
13.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Jaque Fourie |
|
38 Votes(97%) |
Robert Ebersohn |
|
0 Votes(0%) |
Deon van Rensburg |
|
0 Votes(0%) |
Jacques-Louis Potgieter |
|
0 Votes(0%) |
Stefan Terblanche |
|
0 Votes(0%) |
Andries Strauss |
|
1 Votes(2%) |
Total Votes: 39
12.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Juan de Jongh |
|
16 Votes(41%) |
Meyer Bosman |
|
0 Votes(0%) |
Walter Venter |
|
0 Votes(0%) |
Wynand Olivier |
|
23 Votes(58%) |
Riaan Swanepoel |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
11.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Bryan Habana |
|
20 Votes(51%) |
Jonghi Nokwe |
|
2 Votes(5%) |
Francois Hougaard |
|
5 Votes(12%) |
Lwazi Ncedo Mvovo |
|
10 Votes(25%) |
Tonderai Chavhanga |
|
1 Votes(2%) |
Danwel Demas |
|
0 Votes(0%) |
Tim Whitehead |
|
1 Votes(2%) |
Total Votes: 39
10.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Peter Grant |
|
20 Votes(51%) |
Naas Olivier |
|
0 Votes(0%) |
Morne Steyn |
|
18 Votes(46%) |
Herkie Kruger |
|
0 Votes(0%) |
Andy Goode |
|
1 Votes(2%) |
Riaan Viljoen |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
09.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Dewaldt Duvenage |
|
4 Votes(10%) |
Sarel Pretorius |
|
3 Votes(7%) |
Jano Vermaak |
|
1 Votes(2%) |
Fourie du Preez |
|
28 Votes(71%) |
Ruan Pienaar |
|
3 Votes(7%) |
Heini Adams |
|
0 Votes(0%) |
Rory Kockott |
|
0 Votes(0%) |
Tertius Carse |
|
0 Votes(0%) |
Ricky Januarie |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
08.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Duane Vermeulen |
|
22 Votes(56%) |
Frans Viljoen |
|
2 Votes(5%) |
Derick Minnie |
|
0 Votes(0%) |
Pierre Spies |
|
13 Votes(33%) |
Willem Alberts |
|
1 Votes(2%) |
Ryan Kankowski |
|
1 Votes(2%) |
Total Votes: 39
07.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Francois Louw |
|
9 Votes(23%) |
Juan Smith |
|
18 Votes(46%) |
Wikus van Heerden |
|
0 Votes(0%) |
Dewald Potgieter |
|
9 Votes(23%) |
Jean Deysel |
|
3 Votes(7%) |
Pedrie Wannenburg |
|
0 Votes(0%) |
Keegan Daniel |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
06.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Schalk Burger |
|
31 Votes(79%) |
Hendro Scholtz |
|
0 Votes(0%) |
Cobus Grobbelaar |
|
2 Votes(5%) |
Deon Stegmann |
|
3 Votes(7%) |
Jacques Botes |
|
3 Votes(7%) |
Derick Kuün |
|
0 Votes(0%) |
Phillip van der Walt |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
05.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Andries Bekker |
|
19 Votes(48%) |
Barend Pieterse |
|
0 Votes(0%) |
Nico Luus |
|
0 Votes(0%) |
Victor Matfield |
|
20 Votes(51%) |
Johann Muller |
|
0 Votes(0%) |
Waltie Vermeulen |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
04.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Adriaan Fondse |
|
11 Votes(28%) |
Izak van der Westhuizen |
|
1 Votes(2%) |
George Earle |
|
0 Votes(0%) |
Bakkies Botha |
|
10 Votes(25%) |
Steven Sykes |
|
3 Votes(7%) |
Danie Rossouw |
|
12 Votes(30%) |
Alistair Hargreaves |
|
0 Votes(0%) |
Anton van Zyl |
|
2 Votes(5%) |
Total Votes: 39
03.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Brok Harris |
|
18 Votes(46%) |
WP Nel |
|
3 Votes(7%) |
Ross Geldenhuys |
|
0 Votes(0%) |
Werner Kruger |
|
13 Votes(33%) |
Jannie du Plessis |
|
3 Votes(7%) |
Bees Roux |
|
1 Votes(2%) |
Wiehahn Herbst |
|
0 Votes(0%) |
Heinke van der Merwe |
|
1 Votes(2%) |
Coenie Oosthuizen |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
02.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
Tiaan Liebenberg |
|
18 Votes(46%) |
Ryno Barnes |
|
0 Votes(0%) |
Charles Emslie |
|
0 Votes(0%) |
Gary Botha |
|
18 Votes(46%) |
John Smit |
|
3 Votes(7%) |
Craig Burden |
|
0 Votes(0%) |
Bandise Maku |
|
0 Votes(0%) |
Hannes Franklin |
|
0 Votes(0%) |
Skipper Badenhorst |
|
0 Votes(0%) |
Deon Fourie |
|
0 Votes(0%) |
Total Votes: 39
01.
Answer | Votes | Vote Count/Percentage |
---|---|---|
JD Moller |
|
1 Votes(2%) |
Wian du Preez |
|
3 Votes(7%) |
JC Janse van Rensburg |
|
0 Votes(0%) |
Gurthrö Steenkamp |
|
33 Votes(84%) |
Tendai Mtawarira |
|
2 Votes(5%) |
Total Votes: 39
#113
Daardie post se alles oor jou wat ek behoort te weet. Dankie.
bidibi
Matfield het seker sy goeie punte, maar is geneig om partykeer met sy hart besluite te maak, hy is definitief nie ‘n toets kaptein nie.
#120
Nee, weereens is jy verkeerd. ‘n Kaptein is iemand wat sy span kan lei, kan motiveer en die beste uit elkeen haal. Smit mag miskien nie die beste in sy posisie wees nie, maar hy is goed genoeg om die span nie in die steek te laat nie.
Smit is ‘n baie goeie loskop, vat dit van ‘n stut af wat weet waarvan hy praat, ek sou eerder teen Steenkamp skrum as teen Smit.
@ GBS 116
regso dankie.
@ SAINT 119
Ek blameer Steenkamp glad nie hoor! Nie met daardie jack russell Stegmann wat als skoon maak voor hom nie. Hy voel seker hy kan bekostig om ‘n bietjie na ander areas van sy spel te kyk?
En om net twee wedstryde se statestieke te vergelyk se niks nie, al lieg statestieke nooit nie ja.
Onthou, dit hang ook af waar die bal heen gaan op die gegewe oomblik en of jy nou aanval of nie ens.
@122 Saint
Ek verkies Smit ook eerder op 1 as 3. So se jy Smit moet daar gespeel word van nou af?
#123
Stegmann is overrated, hy is nie beter as Schalk Burger, Juan Smith, Francois Louw, Jacques Botes, Dewald Potgieter of Heinrich Brussow nie.
Die Bulle rate hom nie eers nie, hy en Kuhn roteer die heeltyd, en Kuhn is ‘n nikswerd. Ek weet nie eers hoekom praat ons oor hom nie.
#122 Saint
You don’t really believe that you’re going to persuade Blou Oog Handelaar to change his position on captaincy, do you? I mean the guy’s mentioned Spies and Habana as well… 😉
#124
Definitief, ons het BAIE meer top hakers as top stutte in die land, gee eerder vir Gary Botha en Tiaan Liebenberg kans op Nr. 2.
Kom ons se ons begin met Gary, en dan op 60 minute haal ons Smit en Botha af, Victor neem kapteinskap oor, en vervang die voorry met Liebenberg en Steenkamp. Wys my ‘n toetsspen wat sulke kwaliteit op die bank can counter?
fender
Have you ever known me to back away from a challenge?
@110 GBS
Ek het daarvan gelees ja. Dit verbaas my dat die Haaie se bestuur slinks genoeg was om dit soos n staatsgeheim te bewaar het, seker net om te probeer lol met die Bulle se voorbereiding.
@123 Saint
Daardie ‘post’ vertel my alles oor jou dankie.
verskoon tog Saint, ‘post’ 125
Sainty, hoe kan jy met ‘n rein hart stats van wedstryde op ‘n nat veld (die afgelope 2 weke op Loftus) vergelyk met 2 goeieweerswedstryde op Nuweland
Dit werk nie so nie man, benewens die feit dat elke span heel ander teikens stel vir hulle spelers, stutte ingesluit….
Dink jy vir EEN oomblik JD Mollig tekkel so baie en so hard soos Gurthro elke week tekkel…. het jy gesien hoe tekkel Guttie Saterdag?
Anyway, ons sal oor 2 weke sien, nê!
Daar’s net 2 stats wat tel…. die scoreboard… en waar die beker staan
129@ DBK Wandelaar – Hulle WOU dit staatsgeheim maak maar die Bulle het dadelik geweet… anyway ons het reeds Donderdag of Vrydag verlede week die nuus hier gehad.
#131
Ek sou so hoop ja, jy sal verseker sien:
A – Ek is nie ‘n Bloubul nie
B – Ek rate steeds Dewald “Vlegseltjies” Potgieter as een van die beste in die land
C – Ek is nie eenogig nie
D – “Maak die Bulle almal Bokke” is nie op my playlist nie.
@ 125 Saint
Die helfde van die spelers wat jy daar genoem het ding nie mee saam vir ‘n nommer ses trui nie!
Hoe wil jy nou Bote verskies? Hy’s al 34, dis tyd vir aftree.
Matfield het al self gese die jaar dat hy dink Stegmann hoort oor te vat by Brussow en dat daar nie twee spelers in SA is wat so dielsefde speel nie.
oor die rotasiebeleid en Kuun, Kuun is nie ‘n nikswerd nie, en dit is juis net dit: rotasie.Genoeg daarvan gese.
In vergelyking met Francois Louw, hier is my mening (lw. MY mening):
Stegmann is vinninger, taaier, meer klinies, fikser en het ‘n beter houding as Louw. Stegmann net soos Brussow het ook ‘n laer swaartepunt wat noodsaaklik is in die posisie.
Stegmann is ‘n goeie boerseun van die Karoo, ek vind Louw se Kaapstad maniertjie waglik.
Net na rugby gekyk, alby is goed, maar daar is geen area van die spel waar Stegmann deur Louw ore aangesit word nie. Noem een! Ja okei, Louw is 5 kilogram swaarder, so wat? Louw dra ook ekstra gewig.
Weereens jammer dat ek so stadig tik.
Francois Louw speel BLINDSIDE Flank…. kyk mooi Sainty…. Schalla speel OPENSIDE Flank….
Dewald speel BLINDSIDE Flank Sainty….. oi
Flok, sien jy is een van daai DOMMMMMMMM STUTTE….
#132
GBS…let op, ek rate nie vir Moller nie, maar die Stormers / Reds game en die Bulls / Sharks game was omtrent dieselfde omstandighede, nes die Crusaders en Lions game.
Ek probeer jou net wys dat Steenkamp tekort skiet in sekere areas, maar in sy verdediging, nie baie stutte doen wat hulle moet nie.
Ons sal oor twee weke sien, ek is seker Guthro en Werner sal nog onthou hoe voel ‘n oorstoot drie op Nuweland.
@136
O ne? Saint was ‘n stut op sy dag. Hmf. Nou verstaat ek beter. Ek was ‘n flank en ek ken die gevoel van ‘n stut wat alewig sy agterent in my gesig probeer druk!
15 Mei kan nie gou genoeg kom nie !!!
😯 wie de donner het die hele wp/bloubul :poop: begin?
weet julle dan nie dis nog ñ hele week voor mens enigsins na daai clash kan begin verwys nie?
jeez, sommige ondersteuners darem!!
maar nou ja,
eks seker dis weer begin deur een of ander “poop” wat daai :poop: daar bo in die noorde ondersteun!!
anyway
fok die bulle
en
hulle ondersteuners!! 😀
Moegoe !!! P)
😛
140@ Hommelby – Tjoppie, ek dink julle sal Saterdag die Tjarks trap…. julle sal flokken MOET, om in die semi’s te kan inkom….
15 Mei gaan dalk ‘n anitiklimaks wees… met die Bulle wat dalk reeds ‘n home semi vasgemaak gaan hê voor aanvang van die game… inteendeel dis dalk voordelig vir die Bulls om 2de te eindig…. ek sal eerder ‘n Final op Nuweland wil kyk as in Soweto…
… en nee, ek skerm nie nou al vir ‘n verloor nie… dis die wen of die verloor in die Final wat sal saak maak… en dalk is dit dan weer tussen ons 2 spanne.
Maar op hierdie Maandag is dit goed om te weet 2 SA spanne is los bo en die res moet mekaar donner om ook ‘n plekkie te kan kry…
blouste @ 141
lol
provinsialisme sal seker nooit uitsterf nie nê?
GBS en Kuberkaper
GBS eers jy. Kyk jy as die Stormers speel? Kyk mooi. Daar is in die span (Die Stormers) geen onderskeid meer tussen blindside en openside flanking nie. Dis iets wat al lankal in Frankryk ook gedoen word. Albei spelers benader die game dieselfde, en watwou, die Stormers se turnover statistieke is ongelooflik, om nie eers te praat van die verdediging nie. Albei kompeteer op die grond, albei neem die bal vorentoe, albei tackle ‘n kak hou, en albei pas hulle kant van die skrum op. In jou klaarblyklike wysheid, vertel my wat verskillend is in DIE twee (Dis Burger en Louw) se spel. Let wel, ek soek nie ‘n preek oor open en blindside nie, ek praat van HIERDIE spesifieke sisteem. Dis ‘n sisteem wat vir die bokke OOK kan werk.
Ok Kuberkaas
Matfield weet niks van losskrums af nie, want hy kom nooit daar nie, ek sal eerder sy advies oor vleuels ernstig opneem. Ek is nie seker watse Kaapstad maniertjies jy van praat nie, maar Louw het minder strafskoppe afgestaan as Stegmann in 2010, meer afstand gevorder, meer duikslae uitgevoer, en meer losskrums bygewoon…gaan kyk gerus op Rugga Stat, Stegman is eenvoudig nie in dieselfde klas nie. En Kuhn…ag asseblief man, haal jou ligblou brilletjies af, en geem my EEN goeie ding wat daai belaglike klein kaartmannetjie DIE jaar gedoen het.
Flok, ek wou gister beginne om ‘n Ark te bou…. toe’s die reen te kwaai om buite te werk…. nou reen dit alweer heel oggend…
Die water sakkie meer weg nie…..
Is dit nie vir julle ook vreemde weer vir hierdie tyd van die jaar nie?
#143
HOOR HOOR!!! Twee SA spanne HEEL BO! FLOK DIE REDS!!!!!
#147
Ek bedoel FLOK DIE RES!!!! Maar die REDS ook!
#143
GBS..indien ons EN julle die naweek 5 punte kry…kan 15 Mei die verskil tussen eerste en tweede beteken. Ons is 5 punte verskil op die tafel, en ons punteverskil is beter.
Ok praat later..GBS, ek soek ‘n antwoord.
Users Online
Total 104 users including 0 member, 104 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,416 Page Impressions
_