Time to pick your best SA performers of the weekend. Great play by the 3 winning South African teams, Stormers, Cheetahs and Bulls will make this week a tough call. Add to that some great individual performances by players in the two other South African teams, the Lions and Sharks and one should expect a lot of changes to last week’s team.

15.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Gio Aplon
 
11 Votes(28%)
Hennie Daniller
 
0 Votes(0%)
Carlos Spencer
 
0 Votes(0%)
Zane Kirchner
 
18 Votes(46%)
Patrick Lambie
 
10 Votes(25%)

Total Votes: 39


14.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Sireli Naqelevuki
 
9 Votes(23%)
Bjorn Basson
 
4 Votes(10%)
Michael Killian
 
2 Votes(5%)
Gerhard van den Heever
 
24 Votes(61%)
Odwa Ndungane
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


13.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Jaque Fourie
 
38 Votes(97%)
Robert Ebersohn
 
0 Votes(0%)
Deon van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Jacques-Louis Potgieter
 
0 Votes(0%)
Stefan Terblanche
 
0 Votes(0%)
Andries Strauss
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


12.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Juan de Jongh
 
16 Votes(41%)
Meyer Bosman
 
0 Votes(0%)
Walter Venter
 
0 Votes(0%)
Wynand Olivier
 
23 Votes(58%)
Riaan Swanepoel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


11.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Bryan Habana
 
20 Votes(51%)
Jonghi Nokwe
 
2 Votes(5%)
Francois Hougaard
 
5 Votes(12%)
Lwazi Ncedo Mvovo
 
10 Votes(25%)
Tonderai Chavhanga
 
1 Votes(2%)
Danwel Demas
 
0 Votes(0%)
Tim Whitehead
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


10.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Peter Grant
 
20 Votes(51%)
Naas Olivier
 
0 Votes(0%)
Morne Steyn
 
18 Votes(46%)
Herkie Kruger
 
0 Votes(0%)
Andy Goode
 
1 Votes(2%)
Riaan Viljoen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


09.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Dewaldt Duvenage
 
4 Votes(10%)
Sarel Pretorius
 
3 Votes(7%)
Jano Vermaak
 
1 Votes(2%)
Fourie du Preez
 
28 Votes(71%)
Ruan Pienaar
 
3 Votes(7%)
Heini Adams
 
0 Votes(0%)
Rory Kockott
 
0 Votes(0%)
Tertius Carse
 
0 Votes(0%)
Ricky Januarie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


08.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Duane Vermeulen
 
22 Votes(56%)
Frans Viljoen
 
2 Votes(5%)
Derick Minnie
 
0 Votes(0%)
Pierre Spies
 
13 Votes(33%)
Willem Alberts
 
1 Votes(2%)
Ryan Kankowski
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


07.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Francois Louw
 
9 Votes(23%)
Juan Smith
 
18 Votes(46%)
Wikus van Heerden
 
0 Votes(0%)
Dewald Potgieter
 
9 Votes(23%)
Jean Deysel
 
3 Votes(7%)
Pedrie Wannenburg
 
0 Votes(0%)
Keegan Daniel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


06.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Schalk Burger
 
31 Votes(79%)
Hendro Scholtz
 
0 Votes(0%)
Cobus Grobbelaar
 
2 Votes(5%)
Deon Stegmann
 
3 Votes(7%)
Jacques Botes
 
3 Votes(7%)
Derick Kuün
 
0 Votes(0%)
Phillip van der Walt
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


05.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Andries Bekker
 
19 Votes(48%)
Barend Pieterse
 
0 Votes(0%)
Nico Luus
 
0 Votes(0%)
Victor Matfield
 
20 Votes(51%)
Johann Muller
 
0 Votes(0%)
Waltie Vermeulen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


04.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Adriaan Fondse
 
11 Votes(28%)
Izak van der Westhuizen
 
1 Votes(2%)
George Earle
 
0 Votes(0%)
Bakkies Botha
 
10 Votes(25%)
Steven Sykes
 
3 Votes(7%)
Danie Rossouw
 
12 Votes(30%)
Alistair Hargreaves
 
0 Votes(0%)
Anton van Zyl
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39


03.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Brok Harris
 
18 Votes(46%)
WP Nel
 
3 Votes(7%)
Ross Geldenhuys
 
0 Votes(0%)
Werner Kruger
 
13 Votes(33%)
Jannie du Plessis
 
3 Votes(7%)
Bees Roux
 
1 Votes(2%)
Wiehahn Herbst
 
0 Votes(0%)
Heinke van der Merwe
 
1 Votes(2%)
Coenie Oosthuizen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


02.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Tiaan Liebenberg
 
18 Votes(46%)
Ryno Barnes
 
0 Votes(0%)
Charles Emslie
 
0 Votes(0%)
Gary Botha
 
18 Votes(46%)
John Smit
 
3 Votes(7%)
Craig Burden
 
0 Votes(0%)
Bandise Maku
 
0 Votes(0%)
Hannes Franklin
 
0 Votes(0%)
Skipper Badenhorst
 
0 Votes(0%)
Deon Fourie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


01.

Answer Votes Vote Count/Percentage
JD Moller
 
1 Votes(2%)
Wian du Preez
 
3 Votes(7%)
JC Janse van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Gurthrö Steenkamp
 
33 Votes(84%)
Tendai Mtawarira
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39

173 Responses to Rugby-Talk Team of the Week- Round 12

  • 61

    Hellooooooooooooooooooo

    O en welkom aan DBK Wandelaar by Rugby-Talk, onthou tog om jou Naam en Van te gaan update op jou Profile.

    O ja, nog ‘n ding… dis moooooooooooooosa lekker om ‘n Bul te wees!!

  • 62

    gbs

    Julle lekker “ge-wine en dine” saterdag ?

  • 63

    @ 61

    Dagse! Ja nou voel ek verwelkom. Dis ‘n baie lekker webblad wat jy hier het grotes. Dit word mooi op datum gehou en ek sien jy woon pers konferensies by, nie waar nie? Nou is jy dan nou ‘n media man?

  • 64

    Okay my bru picks are in. No use waiting to see who is injured and will play. Think the outcome should be the same.

    Just saw Sharky_Forever with the yellow cap. Well done brudda…hehehe

  • 65

    62@ Blouste – Ja, natuurlik, die Bulle is goeie gashere…. ou Tharkie het dit woes genniet.

    63@ DBK Wandelaar – Natuurlik woon ek die perskonferensies by by Loftus, sit ook in die Press Box vanwaar ek die Live Game Thread hanteer. Wat joernalisme aanbetref, dis maar net nou ‘n sideline besigheid, my hoofjob is nog steeds soos altyd, en dit is om die tille te laat rol in die IT bedryf en met die spesialis sagteware wat ek skrywe en onderhou.

    Ons geniet R-T baie, die gees is goed hier, ons banter lekker maar veg nie oor kak nie… die site is nou al mooooooooooosa suksesvol en groei net meer.

    R-T geniet nou formele Media Akkreditasie by al die Tuis-Unies…. en binnekort Internasionaal ook.

  • 66

    Sorry site was bietjie stadig vir ‘n wyle terwyl ek belangrike updates gedoen het…

  • 67

    Sorry sit nie jou tande terug nie 😆

  • 68

    I suppose I have to make my SuperBru picks for the T20 Cricket… 2 matches later today, 2 tomorrow and 2 on Wednesday

  • 69

    67@ Blouste – Ag, iemand moet die updates doen…. flok u!

  • 70

    Yip, better do. That competition is getting interesting aswell…

  • 71

    He he he….

  • 72

    We are already standing on very nearly 94 000 comments here on R-T in it’s short life span…. soon it’s the big 100 000.

  • 73

    @ 65

    O okei, welgedaan, dis ‘n Blou Bul wat die ding gaan doen. Dalk moet daar nou net ‘n Super 14 log aangebring word op die tuisblad en gereelde “polls” vir vreemdelinge ook. Ek is veral beindruk met die wedstryd en na-wedstrydse drade, fotos en al.

  • 74

    73@ DBK Wandelaar – Daar is ‘n Super 14 Log…. ‘n ordentlike ene…. net onder die Header Graphics, onder die opskrif Competition Logs.

    Ons het gereelde Polls ook op…. ek dink juis ek moet bietjie nog ‘n Poll opsit oor WIE DIE BESTE TIGHTHEAD BINNE SA GRENSE TANS IS….

    Sal gou so maak.

  • 75

    @ 74

    O, ‘skuustog. Julle het ‘n mooi vashou op als hier.

    I.t.v. die land se beste vaskop…Dit sal Werner Kruger wees glo ek (maar slegs binne die lans se grense). SA se beste no.3 is BJ Botha. En dit lyk nou maar net netjies met Bothas op 2, 3 en 4.

    Werner is wel ‘n bietjie jonk vir ‘n vaskop, maar my opinie is dat hy geen gelyke het in sy posisie wat die vaste-los aanbetref, en hy woel uitstekend op die grond vir daardie ekstra meter of beter liggaamsposisie.

    En boonop glo ek hy is die fikste en baie strek en goed gebou vir no.3.

  • 76

    Die Bulle het hulle weeklikse toekennings gemaak. Dit is gebaseer op wedstryd analises en nie persepsies van die kantlyn af nie.

  • 77

    Vodacom Bulls captain, Victor Matfield, performance against the Sharks last weekend earned him his team’s Bumble Bee award from management.
    The award, given to the players every Monday after the match review by the management and coaching staff, was given to Matfield for his good leadership during the match, the calls he made, the 100% line-out record and his excellent defence.

    The other awards went to:

    Bison (most cleans): Deon Stegmann (21 in 65 min)
    Sniper (most tackles): Deon Stegmann (12 in 65 min)
    Hitman (biggest hit): Gurthrö Steenkamp on Beast Mtawarira and Patrick Lambie
    Ant (best back): Zane Kirchner – he performed exceptionally well under the high ball in wet conditions, had an excellent kicking game and won the ball in the air, resulting in Gerhard van den Heever’s try.
    Workhorse (highest work rate): Deon Stegmann

  • 78

    Nou-ja toe!
    Steggies is ‘n perd is ‘n donkie.

  • 79

    75@ DBK Wandelaar – Ek sou ook vir BJ Botha kies, heel maklik, maar in SA op die oomblik is dit nog moeilik om te kies.

    Iemand moet BJ dadelik terugbring SA toe….

    Werner Kruger en Brok Harris het strate verbeter van verlede seisoen af (waar hulle maar swak was), WP Nel het hierdie jaar ‘n lelike insinking belewe, Jannie du Plessis se skrumwerk en disipline is te swak.

    John Smit doen beter op loskopstut en op haker as op vaskopstut, Heinke van der Merwe is ‘n loskopstut wat hulle nou onsuksesvol probeer convert na vaskop.

    So, mynsinsiens is dit tussen Werner en Brok op die oomblik…. en met die wonderlike werk wat Mathew Proudfoot doen by die Stormers kry hy dalk nou my vote…. maar net-net!

  • 80

    63: GBS woon nie pers konferensies by nie, net blou konferensies !

  • 81

    80@ BiDiBiDi – Hehehehe…. ja, pers is so aaklige kleur….

  • 82

    60: Asblik se spelling kom mooi aan, nou dat hy saam met sy seuntjie weer graad 1 probeer deurkom.

  • 83

    FOK DIE BULLE
    en
    hallooooooooooooooooooooooo aan my shark, lions, cheetah en stormers VRIENDE!!!

    yeeeeeeeeeehaaaaaaaaaaaaaaaaaa!!!

  • 84

    @ 79
    Net soos jy daar se.
    Maar dit lyk vir my soms of Harris heel wedstryd lank nie behoorlik kan byhou nie. Werner hou hulle soms op na Gurthro af gehaal word en dan skyf hy loskop toe. Dit is goed dat hy (Werner) sterk en goed genoeg is vir ‘n bietjie meer veelsydigheid. Ongelukkig lyk dit nou vir my spelers word heen en weer gespeel in die naam van veelsydigheid om hulle aansprake op ‘n Bokposisie te verstewig. Maar 3,9 en 10 is posisies wat ‘n speler verseker spesialiste op moet wees.

    Ek het 2 maande terug met Heinkie vd Merwe gepraat en hy se hy vind vaskop ‘n interessante uitdaging en ‘n moeilike een. Ek kon duidelik sien dat hy dit nie daar verkies nie en hy se dit is so tegnies-gesproke veeleisend (jy skrum basies teen twee i.p.v. 1 vaskop en die bind is anders asook die posisionering van jou voete). Dit is soortgelyk aan ‘n naelloper wat gevra word om weg te spring op sy linker voet as hy regs is en sy hele lewe lank sover regs wegspring.

    Heinke was, na my mening, die land se beste loskop voor sy knie operasie. Ek sal gaan met CJ op 1.

  • 85

    ek gaan jou dogter raps
    ek bly ñ bul
    ek gaan jou sussie raps
    ek bly ñ bul
    ek gaan jou mamma raps
    ek bly ñ bul
    en jou ouma en haar pêl ennie hele blerrie spul

    (en nou, wie sê julle wie’s jul pappa)
    en almal op loftus sê:
    STEEEEEEEEEEEEEEEVE!!!

  • 86

    #85
    o, en vir die oningeligtes
    die song se naam is natuurlik
    DIE
    BLOUBUL
    SNUIF NIE VAN ñ HOER AF NIE!!

  • 87

    83; sien jy raak al lekker senuweeagtig oor die 15de Mei, maar daardie ander spanne gaan julle nie kan help nie.

  • 88

    bdb @ 87
    senuwees se gat!!
    i feel alive!!
    i have reason to hate again!!
    fok, die gerugslanery en gelukwensery!!
    fokkie bulle
    en
    fok hulle ondersteuners!!!

    yeeeeeeeeeeeeeeeehaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa!!

  • 89

    88: goed, jy is nie senuweeagtig nie … klink nou meer soos angsaanvalle.

  • 90

    Aai, cape flats, tik… sug…

Users Online

Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm