Lions (14) 14 / Blues (24) 56 (Final Score)
The Lions Hosted the Blues at Coca-Cola Park, Johannesburgat 15:00 SA Time. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA,
The Blues emphatically whipped the Lions by 56-14. Enough said.
Scores:
Lions: 2 Conversion Herkie Kruger, 2 Tries Carlos Spencer
Blues: 6 Conversions & 3 Penaltis & 1Try Stephen Brett, 1 Try Rene Ranger, 1 Try Alby Mathewson, 1 Try Paul Williams, 1 Try Tom McCartney, 2 Tries Joe Rokocoko
Teams:
Lions: 15 Carlos Spencer, 14 Michael Killian, 13 Deon van Rensburg, 12 Walter Venter, 11 Tonderai Chavhanga, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Derick Minnie, 7 Wikus van Heerden, 6 Cobus Grobbelaar, 5 George Earl, 4Franco van der Merwe, 3 Gert Muller 2 Charles Emslie, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Heinke van der Merwe, 18 Nico Luus, 19 Justin Wheeler, 20 Jacques Coetzee, 21 Jaco Taute, 22 Bernardo Botha.
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Rene Ranger, 12 Benson Stanley, 11 Paul Williams, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Tom McCartney, 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tevita Mailau, 17 Charlie Faumuina, 18 Filo Paulo, 19 Vilami Ma’afu, 20 Chris Smylie, 21 George Pisi, 22 Anthony Tuitavake.
Match Officials:
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Blues 17 / ZIPPPP
Try Carlos Spencer…. dit was vir ‘n verandering goed gedoen.
Blues 17 / 7
Score die Lions!
GBS
Deon Coetzee se pa was sportredakteur by Beeld, Deon het bietjie uit die bus geval n tyd terug, kwaai gesuip, uit die vrou en geld uit, hoop jou niggie kon hom regruk, hy is n nice ou.
That try was pretty sick..
34: jammer sy kop het so uitgehak, so paar jaar gelede ook die rol van ‘n moffie gespeel in een of ander toneelstuk, eish, ons boerseuns lyk my verloor al hul goeie waardes !
35@ Winnie – Flok, jou “siek” donner!
Try Alby Mathewson… soooooooooo easy
En natuurlik die Bartmans, Wahl, Francois en die boetie, ook daai blondekop heelagter Liaam Kirkham,asook Pietman van Rensburg (die ou wat die keer geskiet is in n gewapende roof waarin sy pa dood is).
Blues 24 / 7
39@ Pieta – Ek onthou al daai manne…. en nog ‘n klomp.
Ons leeu ondersteuning groei, ons is al vier !
bdb
Deon was eers n Bul, hy is saam met Uli-hulle weg Tvl toe.
Try No 2 Carlos, the Jackall
Lemoenetyd
Blues 24 / 14
43: ja, hy was ‘n goeie vleuel gewees.
Leeuwens kan nog wen hier, is ons die enigste ondersteuners, ons hele drie?
Lyk my so, Pietman. Leeus rugbyunie moet ons lewenslange erelidmaatskap gee vir volharding in moeilike tye deur dik en dun !
bdb 🙂
47 & 48 @ Pieta & BiDiBiDi – Hier’s darem nog klomp gaste in die agtergrond ook… maar lykmy die belangstelling is minder in die Lions as in die Vodacom beker rugby…
OK, 2nd half on
GBS
Gaan jy na dieselfde verjaardagpaartie as laasjaar, by wyeboude-hulle?
Waar is servaas, terloops, hy al terug by die huis?
Blues 27 / 14
Ek sien Taiwanbal loer ons, sy ogies is seker maar nou vandag, na laasnag se opsit vir die Bulle…
52@ Pieta – Nee nie by Wyeboude nie… en nee, Sagrys is nie terug nie.
Dis Handbriekie se een vriendin wat langs hulle grootgeword het…
OK, I’m gone….. keep the scores up, Loosehead will take over in a while!
Leeus !!
Tjorts GBS, ek gaan gou af tuin om te sien wat vang die vrou aan, lyk my sy trek verkeerde onkruid uit as ek hier so van bo-af loer.
Sy wil afstap see toe, heerlike stil en sonnige middag hier.
Sien julle later.
Mens kan drem sien Paul is Bryan Williams se seun, lyk op n haar na soos sy pa….
… en toe was daar net ek …
Users Online
Total 271 users including 0 member, 271 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,170 Page Impressions
_