Lions (14) 14 / Blues (24) 56 (Final Score)
The Lions Hosted the Blues at Coca-Cola Park, Johannesburgat 15:00 SA Time. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA,
The Blues emphatically whipped the Lions by 56-14. Enough said.
Scores:
Lions: 2 Conversion Herkie Kruger, 2 Tries Carlos Spencer
Blues: 6 Conversions & 3 Penaltis & 1Try Stephen Brett, 1 Try Rene Ranger, 1 Try Alby Mathewson, 1 Try Paul Williams, 1 Try Tom McCartney, 2 Tries Joe Rokocoko
Teams:
Lions: 15 Carlos Spencer, 14 Michael Killian, 13 Deon van Rensburg, 12 Walter Venter, 11 Tonderai Chavhanga, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Derick Minnie, 7 Wikus van Heerden, 6 Cobus Grobbelaar, 5 George Earl, 4Franco van der Merwe, 3 Gert Muller 2 Charles Emslie, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Heinke van der Merwe, 18 Nico Luus, 19 Justin Wheeler, 20 Jacques Coetzee, 21 Jaco Taute, 22 Bernardo Botha.
Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Rene Ranger, 12 Benson Stanley, 11 Paul Williams, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Tom McCartney, 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tevita Mailau, 17 Charlie Faumuina, 18 Filo Paulo, 19 Vilami Ma’afu, 20 Chris Smylie, 21 George Pisi, 22 Anthony Tuitavake.
Match Officials:
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Reuben Rossouw (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Houtlepel, o houtlepel…
Helloooooooooooooooo
Mmmmm, I see there’s huge interest in this game… the Coke-Tin is a ghost site…. and you guys are talking the hind leg off a donkey here…
Try Rene Ranger… bang, 1st nail in the Circus Lions coffin!
Blues 7 / ZIP
Leeus !
Herkie die Ertjie misses a sitter
Hoping the Lions can save some face today….not nice to se a once proud Tvl Union reduced to a bunch of third stringers within a year.
Check YouTube Tvl vs WP, to see what I mean, or Tvl vs British Lions 1974.
Shocking handling, both ways
7@ Pieta – Dis hoekom ek so die donner in is vir die huidige Leeus…. hulle pis ‘n ryke geskiedenis weg
Hehehe Mark Lawrence is calling the Lions lineout men at the back “Tail-Gunners”….
Try Stephen Brett… no farking opposition whatsoever!!
Hoeveel mense is daar op Coke Park, ek praat nou van die vrywilliges wat nie teen hul eie wil daar is nie, of nie betaal word om daar te sit nie ? 😉
Blues 14 / ZIP
Kan julle glo, dit is nog net ons 3 wat die Leeus hier probeer ondersteun !
12@ BiDiBiDi – Flok lyk nie of daar oor 1000 is nie….
This game is bloody awful so far.. Feels like I’m getting punched in the face.
GBS
Netso.
Ek onthou die dae van Richard Prentiss, Dave Frederickson, Johan Strauss, Kevin de Klerk,Okkie Oosthuizen, Paul Bayvel, Gerald Bosch, Peter Cronje,Heinrich Fulls, Gerrie Germishuisen, Syd Nomis et al….jy het nie sommer Ellispark toe gegaan en maklik gewen nie, vra vir OldQua.
Leeus moet regkom, in belang van ons SA rugby kultuur,kan nie dit laat verlore gaan nie.
14@ BiDiBiDi – Ek gaan 16:00 na ‘n verjaarsdagpary… dan’s julle net 2… hehehehe
Loosehead sal by my oorneem vir die live updates.
17@ Pieta – selfs Hempas Rademeyer was beter as die klomp rondflokkers… en hy was hondkak!
bdb
Waar is Jimmy Abbott?
Ek het altyd gesorg dat ek agter hom stap as ons na die game na die Ponti parkeerarea gaan, daar tussen die bouvalle deur met al die moegoes wat langs die konkas sit en hande warm maak.
Sien daar is nie eers ‘n draad daar op WTR vir hul span nie, lyk my hul ondersteuners staak nou.
GBS
Hempas ja,en Dries Maritz.
Onthou jy vir Jannie van der Walt, moosa vinnige vleueltjie gewees….daar was n Van Deventer heelagter ook, bleddie goed gewees.
En Schalk Naude, losskakel met die baard, moenie Corrie Pypers vergeet nie, ysterman gewees daai.
21@ BiDiBiDi – Ek sou ook staak, nee jinne ek sou gaam grom op daai lot in Braamfontein!
En Deon Coetzee, die Egoli- akteur (vleuel)
20: Pietman, daardie groot rooi kol op die suid pawiljoen wat lyk soos rooi leë sitplekke, dit is Jimmy.
As jy agter Jimmy stap, sien niemand jou in elk geval raak nie !
22@ Pieta – Ja, ek onthou vir Van der Walt…. was op Rau gewees
GBS
Waar is superBul, nog babelaas na superKoei se bifday…
25@ BiDiBiDi – Hehehehe
Ek dink selfs Jimmy Abbott staak deesdae
24@ Pieta – My niggie, Hanlie Rolfes, wat met Deon Opperman (Dramaturg en Skrywer) getroud was…. gaan nou uit met Deon Coetzee, die akteur
27@ Pieta – SuperBul en SuperKoei en die fandammelie is in die bos op vakansie… dink hy is eers Wroensdag terug.
Users Online
Total 214 users including 0 member, 214 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,506 Page Impressions
_