A four week suspension is what Bakkies received after his hearing as we all read on a previous thread. Is it fair ? Look at the footage and read further on the rule that was applicable…
Citing Commissioner Freek Burger cited Botha under Law 10.4 (h) for dangerously and recklessly entering a ruck without using his arms or grasping a player. Botha made contact with Stormers right wing Gio Aplon in the second minute of the match.
I for one clearly see his arm making contact with the player basicly simultaneously as the rest of his body or head. Also what about he Stormer player entering the ruck just a split second after Bakkies ? I don’t see much of a difference. Surely Bakkies entered from the side and was rightly penalised. A 4 week suspension, you decide…
I’ve added another clean by Bakkies to draw comparisons for those who would be interested.
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=IPEYtII2qgw[/youtube]
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=VJ0_L9EjdCk&feature=related[/youtube]
Bakkies will have to learn to ruck as follows…
“Maatjies, take your sensitive parts away, I want to clear the ruck well now… here I come!!”
@89 amen brother amen
@ 91 LMFAO…something like that yes !!!
blouste @ 62
lmao
jaaaaaaaaaaaaaa boet!!
#90
Gaan lees die reels en vergelyk die twee, die vorige cleanout het Bakkies op sy voete gebly, sy hande en arms het kontak gemaak voor sy kop en skouers, en hy het skoongemaak, nie ingeduik nie. Dis mos vanselfsprekend.
Het enigeen van julle al ooit rugby gespeel?
The Saint
Nee dis nie vanselfsprekend nie, Bakkies is van sy voete na sy kontak met Aplon soos bdb vroeer uitgewys het. Sy hand het kontak gemaak voor of as jy wil basies dieselfde tyd met Engels en toe met Aplon.
In elk geval, my vraag is, is een minder gevaarlik as die ander ?
96@ Saint – Is dit ‘n retoriese vraag? Antwoord hom sommer self!
i remember a clean out dat bakkies dit in a green jersey that was exactly the same and everybody loved hi, cause he stopped a try…. Pity he had a blue jersey on over the weekend
En in die geval van Blaauw wat sy arms gebruik het toe hy ingedryf het… Dit het meer gelyk of hy sy ore wou beskerm !!!
@ 96
Ja
#97
Only thing is, only Blue tinted eyes sees the supposed contact and feet on the ground against Aplon.
Nou almal wat dan rugby gespeel het! Is dit hoe julle in ‘n losskrum ingaan? In klubrugby is daai ‘n rooi kaart.
Of was almal nou weer agterspelers?
#100
O, so nou kan jy skielik sy hande sien?
Laat ek ernstig verder werk…. eishhhhhhhh
En wat Blaauw, wat volgens jou ruck vir die bal na die tyd, gaan kyk weer daai slow-motion, terwyl hy indryf en na hy kontak gemaak het en kwansuis volgens jou begin ruck vir die bal trek die bal al doer…(nog voor hy kontak gemaak het)
Nou vra ek jou, watse BAL wou hy daar uit haal 😯
Julle klomp Bulle moenie dink ek is so maklik om ontslae te raak van as Willa, Ed en Isigidi nie. Om op te gang en ‘n moerse lawaai te maak het my nog nooit impress nie. Soos sokkerspelers by ‘n ref as hy iemand ‘n kaart gee.
Blouste ek is met jou op die een. Saint gaan kyk weer die replay. Bakkies clearly used his arms. It’s a tough call. Rugby is not for sissies!
Blouste
Blaauw was onkant, flok weet wat het hy daar gemaak, as hy 5 sekondes vroeer ingegaan het was hy die een met die strafskop teen hom,, maar Botha sou steeds ge-cite geword het vir dangerous play, en nie Blaauw nie.
@ 106
Bietjie deurmekaar,…punt is bal trek al deur die lug as hy ingaan om kontak te maak, en daarna ruck hy… Vir wat ?
Rugbybal
I watched the replay, time and again, and every time his head made contact before his arms.
110
Ek kom nie op vir Blaauw nie, net vir sy metode. As iemand jou spanmaat met die kop donner, staan jy net en kyk? Vra maar net?
#112
Met metode bedoel ek sy rucking tegniek, nie sy retaliation nie.
10.4 (h) for dangerously and recklessly entering a ruck without using his arms or grasping a player
Bakkies arm was bound to Aplon’s leg before he made contact with his shoulder.
How can he then be cited under law 10.4h?
@ 109
Saint, Blaauw se kop het ook eerste kontak gemaak !!!
Kyk die slowmo broer….
blouste @ 62
anyway, jy’s tog reg
as bakkies in groen was, het ek al my justice4bakkies armband aangehad
probleem is, hy was in blou
😆 en nou kan ons ander almal die waarheid soveel duideliker sien!! 😉
#115
Sy regterhand het, nie sy kop nie, kyk mooi.
#114
Dis eintlik reel 10.4(i)…10.4(h) volgens my, is tackling in the air.
@ 114
Go and watch the slow-motion, his left hand was bound to Engels before contact aswell…
His hand is even before his head !!! (left hand I’m talking about)
@ myself 114
or simultaneously made contact. law 10.4 can’t be in play then!!!
107: LOL ! Saint, nou praat jy soos iemand wat BMT het … is jy seker jy is nie eintlik ‘n ‘under cover’ Blou Bul bewonderaar nie ? 😉
Users Online
Total 359 users including 0 member, 359 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,830,668 Page Impressions
_