A four week suspension is what Bakkies received after his hearing as we all read on a previous thread. Is it fair ? Look at the footage and read further on the rule that was applicable…
Citing Commissioner Freek Burger cited Botha under Law 10.4 (h) for dangerously and recklessly entering a ruck without using his arms or grasping a player. Botha made contact with Stormers right wing Gio Aplon in the second minute of the match.
I for one clearly see his arm making contact with the player basicly simultaneously as the rest of his body or head. Also what about he Stormer player entering the ruck just a split second after Bakkies ? I don’t see much of a difference. Surely Bakkies entered from the side and was rightly penalised. A 4 week suspension, you decide…
I’ve added another clean by Bakkies to draw comparisons for those who would be interested.
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=IPEYtII2qgw[/youtube]
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=VJ0_L9EjdCk&feature=related[/youtube]
Hier wys hul van Bakkies se beste ‘clean outs’:
http://www.supersport.com/forum/forum_posts.asp?TID=18359&PID=278944#278944
Die skoonmaak van Aplon lyk net so erg, omdat hy so klein is, dit is glad nie erger as die wat Bakkies gemaak het teen Engeland en later teen die Leeus nie.
Dubbele standaarde vir baie saffas:
As Bakkies dit vir Bokke doen: hoera !
Doen hy dit vir die Bulle: boe !
Maar, soos voorheen, is die Bulle van orals onder groot druk:
1. VDH word geskors (reg), maar Franks word nie eers uitgewys nie.
2. Bakkies geskors
3. Speel weg van Loftus
Net die regte medisyne om op te staan wanneer dit saak maak.
Bulle !
#29
I never argued that Blaauw wasn’t offside. As for binding on Engels…his hand grabbed Engels’s shirt only after his head and shoulders went past.
I am certain your only flucking around with me at the moment, because no-one in their right minds could actually watch this, and NOT come to the same conclusion as I.
bdb
Op die thread na jou link gebruik hy albei kere sy arms…hier het hy nie.
32: ons het ‘left minds’, so ons stem nie met jou saam nie.
Span is uit:
Zane Kirchner, Jaco van der Westhuyzen, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Francois Hougaard, Morné Steyn, Fourie du Preez, Pierre Spies, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Victor Matfield (c), Danie Rossouw, Werner Kruger, Gary Botha, Gurthrö Steenkamp. Replacements: Bandise Maku, Bees Roux, Flip van der Merwe, Derick Kuün, Jacques-Louis Potgieter, Stephan Dippenaar, Pedrie Wannenburg.
Snaaks GBS het nog nie ‘n eier kom le nie? Behalwe as hy skuldig voel, omdat hy weet ek is reg.
Kyk ook na die ander “clean out” van Bakkies vir die Bokke…
saint – suppose to be independent……. But obviously not….. Its a joke……. Who cited him?
Kom nou Saint daar is geen verskil tussen daai twee clean outs nie, staan terug om momentum te kry, bind imo maar dieselfde…
Enigste verskil is die KLEUR van die trui wat hy aanhet. Almal prys hom oor daai clean out, geen citings, niks !!!
Durban Bulle
Stormer supporter Freek Burger 😉
#39
In die Boktrui het hy nie ‘n aanloop gevat nie, hy was gebind aan een van sy spelers voordat hy met die engelsman kontak gemaak het, EN hy het van agter gekom…
amen blouste amen
39: ja, dit is waarop dit alles neerkom: watter kleur trui jy aan het. Jammer, maar waar. Sien nog hoe byt dit die Stormers, want hul dink hul het van ou Bakkies ontslae geraak in ‘n moontlik finaal tussen die twee spanne … en dan maak hul dalk nie die finaal nie, omdat hul nie ordentlike ‘clean outs’ gemaak het teen die Tahs nie.
Ag nee regtig Saint…
Jy kan kyk op die slow-mow hoe bind hy aan Engels en vat dan Aplon weg…
halloooo almal……Blouste weet jy nog nie jy mors jou asem nie? there are none so blind as those who wont see 🙂
@ 41
In die Bok trui het hy nie ‘n aanloop gevat nie 😯
😆 Hallo Trips, hoe voel daai hande ?
Wat vir my so verbasend is dat die stormers supporters nie die bulle ‘n kans teen die crusaders gee op Orlando (al is al die kaartjies uitverkoop) kamstig nie ‘n tuis semi nie…..maar dink hulle gaan met gemak hulle semi wen, verstaan net nie die logika nie….
ek persoonlik dink die stormers en die bulle gaan hulle semis wen!!!
47 flippen seer……dink my fout was om altwee gelyk te doen….Dr het gese dit vat maande vir die senuwees om weer reg te kom!!!
Ek is te besig om nog eiers ook te kan lê vandag, Saint… werk laat ek hop tussen 12 PC’s.
Stadig maar seker is rugby besig om sag te word, is my opinie…
Bakkies word ‘n helse onguns aangedoen met ‘n 4 weke skorsing…. nie dat dit die Bulls gaan pla nie… ek sou Bakkies anyway nie gespeel het nie.
Manne, julle moet die spanne en dinge en nuus hier op datum hou, vandag kan ek werklik nie….
exactly saint….. I knew it was him just wanted you to say it…independant????????? You said it not me………
NOW YOU KNOW Y WE SENT OUR B TEAM FOR THE STORMERS GAME……..LOL
ANOTHER FACT – JP NEL has not been cited once in japan….. the dirty player of rugby ot a target in sa rugby???? pity bakkies is quickly taking nis place as the target
tripples @ 45
exactly
and
in this instance it applies to most bulls supporters!!
why suddenly this “everyone against us” attitude as in comment 20, 31, 43 etc ertc etc? 😯
jeez guys, when we watched that on saturday almost everyone agreed that bakkies will be suspended … some of those who agreed were bulls supporters!!
ok praat more weer julle…lekker aandjie
ashley… 4 weeks? That is mad
Ag please, I am sick of this.
Blouste…in die Boktrui teen Engeland het hy twee tree gevat toe is hy in die skrum. Teen die stormers het hy ingehardloop van ‘n entjie af.
Durban Bul, waar de hel kyk jy Japanese Rugby? Voordat jy uitlatings maak, bring die feite.
Trips, sterkte jong, hoop jy herstel gou !!!
Ashley, give it up, they want to turn Bakkies into a martyr…
saint they call it the internet….lol
Aag kom nou Saint, so hier het hy een KLEIN treetjie meer gegee, nee man. As ‘n ou dit so kan sien.
Nee man, jy wil nie sien nie… 😐
saint – jy het die hele eerste helfde van my post gemis van die independent citing officer? Waarheid???
Users Online
Total 232 users including 0 member, 232 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,364 Page Impressions
_