England won by 7 wickets (18 balls remaining)

Australia  147/6(20 overs)
England  148/3 (17/20 overs)



Australia

1 Shane Watson, 2 David Warner, 3 Brad Haddin (wk), 4 Michael Clarke (capt), 5 David Hussey, 6 Cameron White, 7 Michael Hussey, 8 Steven Smith, 9 Mitchell Johnson, 10 Dirk Nannes, 11 Shaun Tait.
England

1 Michael Lumb, 2 Craig Kieswetter (wk), 3 Kevin Pietersen, 4 Paul Collingwood (capt), 5 Eoin Morgan, 6 Luke Wright, 7 Tim Bresnan, 8 Graeme Swann, 9 Michael Yardy, 10 Stuart Broad, 11 Ryan Sidebottom.
 

Regardless of whether England emerges triumphant against Australia, the form team of the tournament, they have turned a corner in terms of public perception. In many ways, the tale of their shortcomings in ICC global events is less a matter of their failure to take home any trophies, but their failure to give themselves a chance to compete. On two occasions in the modern era of one-day cricket, they’ve found a formula that came close to ending the drought – namely, at the 1992 World Cup, when their greatest player, the ageing Ian Botham, was arguably their weakest link, and in the 2004 Champions Trophy, when Michael Vaughan’s men were already building towards the following summer’s Ashes.

In almost every other tournament of note they have been little short of a rabble, and that includes their previous forays in the World Twenty20, in South Africa in 2007, when they opened the batting with the bits-and-pieces Darren Maddy, and in 2009, when the Netherlands (including a certain Dirk Nannes) stunned them in the tournament curtain-raiser. At the third time of asking, however, England have hit upon a formula that deserves to succeed precisely because it doesn’t see success as a birthright. Every player from 1 to 11 is up for a scrap, and against an Australian side that doesn’t know when it’s beaten, a scrap is precisely what they can expect.

It has taken the Australians five years to shed the view that Twenty20 is a format for fun. However, Michael Clarke’s team is playing the game in the same serious, clinical and tunnel-visioned manner that has been so successful for them in Tests and ODIs over the past decade. Under Clarke’s captaincy the side’s worst result in 14 matches is the tie against New Zealand in February, which turned into a Super Over defeat.

Since then they have won six matches in a row, including the breath-taking semi-final triumph over Pakistan, in a record that is more suited to Ricky Ponting’s all-conquering outfits in 50-over World Cups. Not only are they well balanced, with frightening bowlers and muscular batsmen, but they now expect to win everything. And the only thing that can motivate them more than capturing a trophy they have never held is to beat England in doing it.

Form guide (Most recent first)

Australia WWWWW

England WWWWN

Australia squad
MJ Clarke*, DT Christian, BJ Haddin†, RJ Harris, NM Hauritz, DJ Hussey, MEK Hussey, MG Johnson, DP Nannes, TD Paine†, SPD Smith, SW Tait, DA Warner, SR Watson, CL White
England squad
PD Collingwood*, JM Anderson, RS Bopara, TT Bresnan, SCJ Broad, C Kieswetter†, MJ Lumb, EJG Morgan, KP Pietersen, A Shahzad, RJ Sidebottom, GP Swann, JC Tredwell, LJ Wright, MH Yardy

351 Responses to ICC World Twenty 20 – Final Australia vs England

1 3 4 5 6 7 12
  • 121

    nee wag…ek het nie eers n punt nie…lol

  • 122

    gbs- hoekom mag ek dan nie speel nie? 🙁

  • 123

    Die Hussey’s maak nou blaaie oop….

  • 124

    Sien daar is nou n sokker game ook op Superbru, sal een stig en kyk wie stel belang. Hou maar dop sal dit vanaand doen na die krieket

  • 125

    122@ Deben – Ons moet eers jou punte laat oudit…. flok

    Jy’s ‘n ringer!

  • 126

    n ringer, wats dit? julle kan maar audit…alles 100%

  • 127

    Oor jou vraag , GS is nog n goeie kolwer en doen goed daar, miskien sal die las sonder die kapteinskap hom net help

  • 128

    126@ Deben – Ringer is ‘n gholfterm…. soos bv ‘n ou wat sê hy is ‘n 12 Voorgee, dan speel hy gereeld van ‘n 6 voorgee af…. jy weet… soos freegin Tjarkie_Fornever….

  • 129

    Jinne, die Husseys maak Ozz nou competative total opsit….

  • 130

    Last 5 ovs 55/1 RR 11.0

  • 131

    150+ moontlik nou

  • 132

    oh ok…nope jy het dit verkeerd what you see is what you get…:-)

  • 133

    126@ Deben – Ek vertrou nie bankamptenare nie…. hehehe

  • 134

    DJ Hussey run out 59 (54b 2×4 2×6) SR: 109.25

  • 135

    @ GBS…..lol prob a fair call want ek ook nie……lol……. Maar julle sal my nog leer ken……

  • 136

    Aus after 20 overs 147. Don’t think that is enough. Unless they bowl really smart.

  • 137

    135@ Deben – Banke moet eintlik verplig word om groot tekens aan te bring orals wat lees “Daar’s niks so permanent soos tydelike skuld nie!”

    Jy weet seker ek joke net met jou, nê!

  • 138

    Naand manne
    Gbs – dan is ek ook ‘n ringer. Sê ek speel van ‘n 24 handicap af, dan sê die ouens moet dit nie dalk ‘n 54 wees nie …
    My handicap is golf 😆

  • 139

    LOL stem saam GBS….hoekom dink jy ek het nie n credit kaart of eers n cheque account nie..net n savings account and thats that……

    En ja ek weet jy joke net…:-)

  • 140

    138 Blouste – Ek speel ook moer-en-soek

  • 141

    naand Blouste stem saam ek ook my handicap is ook Golf…dink ek is die enigste mens wat n golf bal met n hout kan slaan en hy fade so baie dat hy amper weer terug na my toe kom…soos n boemerang…….

  • 142

    DB ek sal met fyn ore luister of liewer fyn lees na raad hoe om my finansies reg te ruk.

  • 143

    lol Superbul…..laat weet net sal met graagte probeer help enige manier wat ek kan 🙂

  • 144

    @ 140 gbs
    Die ouens worry oor die green fee’s , my grootste uitgawe is gewoonlik my balle !!! 😯

  • 145

    by the way ek is nou tied vir 2de op global op 98 punte net twee punte agter nommer 1 op 100 punte…dink dit gaan op die final af hang……. raak nou naby met net drie games oor

  • 146

    Nee maar geluk DB
    Hou duimvas, daai is nie iets wat baie gebeur nie.

  • 147

    ja nee was nog nooit eers id die top 100 gewees nie en speel nou al n hele paar jaar ek nou amper op n 1000 pics op bru… dink aus gaan hierdie game verloor

  • 148

    Daardie prys is n vulletjie teen die waarde van die Tshukudu Prys, plus minus 7 000 bokke met groot vriendskappe, moet net iets finaliseer oor die prys. Sal in die week lodge toe gaan en dinge uitklaar. Met die ontydige dood daar moet ek net die lose ends optel.

  • 149

    147@ Deben – Het jy ‘n spesifieke pick metode wat jy toepas?

    Een jaar toe ek meer tyd gehad het het ek stilletjies presies uitgewerk hoeveel drieë elke span behoort te druk en mooi seker gemaak wie skop en wat is hulle gemiddeld… en heel goed gedoen.

    Hierdie jaar is dit net raai-raai riepa…. moer ‘n prediction neer… tyd is te min

  • 150

    Ek het vir so ruk in die top 1000 inbeweeg maar na FL se ronddinges het ek bietjie gesak, wou mos glo ons seconds gaan hulle roer.

1 3 4 5 6 7 12

Users Online

Total 330 users including 0 member, 330 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm