Bulls lock Bakkies Botha was cited for a charging into a ruck during his team’s Super 14 match against the Stormers at Newlands Stadium, in Cape Town.

Citing Commissioner Freek Burger cited Botha under Law 10.4 (h) for dangerously and recklessly entering a ruck without using his arms or grasping a player.

Botha made contact with Stormers right wing Gio Aplon in the second minute of the match. Aplon required treatment on the field as a result. The Stormers won the match, 38-10.

Botha will attend a judicial hearing at 13h00 on Monday, 17 May 2010, at the offices of the Blue Bulls Rugby Union in Pretoria.

[43]

34 Responses to Bakkies cited against Stormers

  • 1

    Eisshhh !!!!!

  • 2

    1 – Blouste, Don’t fret man, Bulls have Flip. Bulls have won just about everything this tourney without Bakkies. They will be fine mate.

  • 3

    Bulls locks should be Vic and Danie Pakslae or Vic and Flip….. Bakkies is not up to scratch yet and has in my opinion been surpassed by both Danie Pakslae and Flip van der Merwe anyway.

    So, there’s enough depth in the Bulls if Bakkies is suspended for some weeks.

  • 4

    GBS, I agree, Bakkies is no longer Numero Uno. I think they should suspend him for 6 months, give him enough time to pray for his sins. That charge was blatant and stupid.

  • 5

    4@ Boerboel – Rugby is nie vir sussies nie, so alhoewel ek voel Bakkies issie meer die voorste No 4 slot nie, glo ek ook mens moet toelaat dat behoorlik en robuust skoongemaak word.

    In die ou dae was so clean-out wettig, ek sien nie hoekom moet dit verander nie.

  • 6

    GBS, eenvoudig, rugby is nie vir nie sussies nie, ook nie vir morons nie. Wat het Bakkies bereik met daardie skoonmaak? Hy weet hy is onder observasie. Bakkies was nog altyd my eerste keuse, maar raak hy regtig stupid, en my mening het absoluut niks met Stormers of Gio Aplon uit te waai nie. Bakkies was onverantwoordelik, punt.

  • 7

    6@ Boerboel – Ses maande is ‘n lang tyd (effektiewelik nagenoeg 5% van ‘n ou se HELE rugbyloopbaan)… as hulle hom suspend, dan moet dit enkele weke wees… daar was arms en alles gebruik in daai clean-out

  • 8

    Maar van die kant af, of waarvoor was die geelkaart?

  • 9

    8@ De Wet Barry het geel gekry… en Habana

    Bakkies het ‘n strafskop teen hom gekry vir van die kant af met daai clean-out

  • 10

    Die probleem vir Bakkies is soos die probleem wat JP Nel ook gehad het , hy is nou getag as vuil en al word hy n non gaan hulle hom nooit vergewe nie.

    Ek het ook die hand gesien wat hy op geleun het toe hy ingaan , maar soos ek se hy is nou onder die vergrootglas. Nag vir hom.

    Dink ons moet die Manne waarsku hulle loop die laaste 2 kilometer na Orlando as hulle hom nie genadig is nie. Dink nie dat iemand dit graag wil doen nie. 😀

  • 11

    GBS, jy is reg, hy het net ‘n strafskop teen hom gekry. My DVD sê hy het Aplon met kop eerste getref, arms of te not.

    Maar SB sien my punt, Bakkies is “getag” en hy is stupid om in ‘n non-game so skoon te maak. Al is hy nie meer Numero Uno hoort hy in die 22, just my opinion.

  • 12

    Boerboel het jy gesien hoe stil was hy na daardie voorval, hy was duidelik gerattle deur die ding. Glo hy het oor die skrum geglip soos n koekie seep.

    Hy het eers laat in die game weer sy composure terug gekry. Ek het nou nie kykweer nie maar dis soos ek die ding gesien het.

  • 13

    Hehehe, wil julle vir my sê Bakkies se kop, sonder enige beskerming, is harder as GifAplontjie se kop wat binne ‘n sagte gepad-de kopskerm beskerm word?

    Miskien moet ons Bakkies oortuig om rugby te speel in ‘n ekstra dik en sagte kopskerm, sodat hy nie andere kan seermaak nie…

    Dan kan hy maar met die kop ingaan en net wegbons soos ‘n rubbermannetjie…

    Hahaha

  • 14

    Aplon het ook lyk my vir n Oscar gemik, geen nagevolge nadat dit gelyk het of hy dood is.

    Die standaard reaksie as Bakkies jou tackle is le doodstil op jou rug en kyk of hy nie gekaart word nie.

  • 15

    wat van al die stormers vat presies dieselfde ding gedoen het en nie eers n strafskop nie

    JUSTICE 4 BAKKIES!!!!!!!!!

  • 16

    In the old days, some of the real baddies in rugby sharpened the metal extra long screw-in studs on their boots to inflict more damage than necessary…. I never did that, I just selected stud lenght according the condition of the pitch and the weather, which was what you were supposed to do… but as an ex-flanker I bear a couple of scars from stud marks… and a couple of winter-sore fingers and knuckles from participating in a few scraps, which was legal in the day.

    We wore no padding, no shoulder pads, no headgear… and definately no stretch pants underneath..

  • 17

    Bakkies has never been a dirty player and neither JP Nel. They have never tried to hurt players either. You can ask any of their team mates – they’ll tell you. This is all just a conspiracy by those damn Stormers. Bakkies was set up and he just fell into the trap. The giveaway is the Stormers placing a small wing like Apron at the ruck. How was Bakkies supposed to resist that?

  • 18

    17@ Kitaartjie – Yip, it’s all GifAplontjie’s fault…. little guys should’nt play rugby, dammit…. hehehe

  • 19

    Personally I think it’s just a technique error… someone should help Bakkies with his clean-out technique a bit more… refine it.

    (Hoor nou hoe kak die Stormertjies wat hierdie comment lees in hulle broeke… haha)

  • 20

    Hallo guys
    Puma told me this is where the Bulls hang out
    So here I am
    Hope you give Puma a nice commission
    And something for Shark_Lover too

  • 21

    20@ Die Boek – Welcome

    This is where all rugby lovers hang out.

    Have a look at our content, at the Articles.. ect

    … and most of all, enjoy blogging.

  • 22

    Don’t stress about Bakkies
    Danie and Flip will do the job
    One of them will score a try in the semi and/or final

  • 23

    grootblousmile
    Dankie
    Is jy die eienaar hier? Shark_Lover het gese gbs
    Ek sal so maak, dit lyk baie goed

  • 24

    Will be back later
    Thanks for approving me
    Will see lots more of me
    Go well guys

  • 25

    23@ Die Boek – Ja, ek is die eienaar, chief cook en bottlewasher… maar ek word ondersteun deur klomp ware vrinne en goeie rugby mense.

    Eintlik is ek meer fassiliteerder as eienaar… ek blog soos julle.

    GBS is kort vir my nick..

  • 26

    GBS

    Dis great man
    Ek sien uit na wat julle te se het
    Sien gou weer

  • 27

    26@ Die Boek – Tjorts…. goooooooooi mieliessssss!

  • 28

    welkom aan die boek… Hoop dis die reel boek…..lol

  • 29

    28
    nee dis die real Boek

  • 30

    Julle manne moet nie vir Bakkies weggooi nie, ja die ander manne het baie goed gespeel en ja Bakkies is nog nie op sy beste nie maar hy kan nog ‘n groot impak maak…

Users Online

Total 361 users including 0 member, 361 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm