Lions (18) 28 / Sharks (22) 32 (Final Score)

The Lions hosted the Sharks at Coca-Cola Park, Johannesburg at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Sharks secured 5 Log points and hung on by their nails to beat the Lions 32 / 28.

Scores:

Lions: 3 Penalties & 2 Conversions Herkie Kruger, 1 Try Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe, 1 Try Derick Minnie

Sharks: 3 Conversions & 1 Penalty & 1 Drop Goal Ruan Pienaar, 1 Try Patrick Lambie, 1 Try Odwa Ndungane, 1 Try Bismarck du Plessis, 1 Try Jacques Botes

 

Teams:

Lions : 15. Michael Killian, 14 Tonderai Chavanga, 13. Marius Delport, 12. Doppies le Grange, 11. Wandile Mjekevu, 10. Herkie Kruger, 9. Jano Vermaak, 8. Todd Clever, 7. Wikus van Heerden, 6. Cobus Grobbelaar (capt.), 5. Franco van der Merwe, 4. Nico Luus, 3. Gert Muller, 2. Hans van Dyk, 1. JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16. Hannes Franklin, 17. Heinke van der Merwe, 18. Willem Stoltz, 19. Derick Minnie, 20. Chris Jonck, 21. Deon van Rensburg, 22. Carlos Spencer.

Sharks : 15 Patrick Lambie, 14 Odwa Ndungane, 13 Stefan Terblanche, 12 Riaan Swanepoel, 11 JP Pietersen, 10 Andy Goode, 9 Ruan Pienaar, 8 Willem Alberts, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 John Smit (capt).
Replacements: 16. Craig Burden, 17. Tendai Mtawarira, 18. Wilhelm Steenkamp, 19. Alistair Hargreaves, 20. Rory Kockott, 21. Andries Strauss, 22. Lwazi Mvovo.

Match Officials:
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Phillip Bosch (South Africa)
Television match official: Johann Meuwesen (South Africa)

232 Responses to Lions vs Sharks – Game Thread

  • 91

    87: dit is ook waar, gaan seker volgende week die Bulle rol ?

  • 92

    87 – Piet, that is always what happens. SA sides are always up for it against each other.

  • 93

    Nee Mark, Jannie gee sommer in en oor, daarom val die skrum, eish.

  • 94

    Sharks 22 / 18

    Lemoenetyd

  • 95

    @88 Hello Taiwanese bul!
    Dis mos al laat dar by jou?
    Ek kook n slag huiskos terwyl ek kyk, vrou slaap n bietjie, besige dag by haar shoppie gewees…
    Ek het n paar krewe wat hier op die kombuisvloer rondloop, genuine!
    Hulle gaan nounou pot toe loop….

  • 96

    Flok, Pieta eet kreef en ek kry vanaand wors en pap….

  • 97

    Well we get the 3 points just on half time.

    Need to come out like a cracker in the 2nd half. Try and get a try quick and put pressure on the Lions.

    Why do SA sides on the bottom always play far, far better against each other but against all the other sides overseas they give away 5 damn points.

  • 98

    @95 Gaan jy hulle lewendig in die pot gooi. Shame man.

    @ GBS ek vat wors en pap enige dag bo kreef.

  • 99

    98@ Balle – Nee jinne, ek galla-galla al maande vir kreef!

  • 100

    Ek sal Handbriekie uitleen vir ‘n aand in ruil vir kreef….. hehehehe

    Nee, darem nie…. hahaha

  • 101

    GBS
    Kreef is vir die vrou, ek is uitgeeet daaraan.
    Met so n kerrie kreefsoppie eenkant, vir voorgereg.
    Ek maak mash aartappels, boerewors en soet gemmerwortels vir myself, met n diksous,al lankaaaaal lus vir n moosa pot mash en wors….!

  • 102

    @99 ek het op plaas grootgeword ver van die see af. Ek sal liewers ete mis as wat ek seekos eet. Al seekos wat ek eet is Hake en chips 🙂

  • 103

    101@ Pieta – Eishhhhhhhh

  • 104

    Puma and Pietman, its starting to pee me off this mindset that the Lions and to a lesser extent the Cheetahs have of only pitching up against the SA sides. It speaks of a serious inferiority complex and the sooner it is put to bed, the better for SA rugby..

  • 105

    @101 bawawawawawawawa ek hoor niks. Julle bliksems, ek moes settle vir allerhande k@k in ‘n chinese pot.

  • 106

    @102
    Jy het nog nie Hawston se kreef en perlemoen geproe nie!
    Gio Aplon se tuisdorp, baie Aplons daar…vanoggend paar krewe en perlemoen daar opgetel.

  • 107

    Nou ja ek het maar so tussen die rugby die pyn en hartseer van die bulle en die werk tog n lekker middag gehad , vroulief saam my orpen toe vir die job en die natuur het my siel gelawe ek voel sommer heel flippen goed. Bulle het dit verdien. Ek dink die coach moet begin mag terugvat en VM moer toe stuur en hom RUS. Hy jaag nou wedstryde sonder om die span eerste te stel. So OOK FDP

  • 108

    fender -104 – lol

  • 109

    Stefan stoppppppppppppppppppppppp kicking the bloody ball. Now look what a mess up he made.

  • 110

    Nouja… hier sit ek en eet pap en wors…. o en ‘n steak sommer ook bygekry

  • 111

    @107 “VM en FDP moer toe stuur” baie emosionele uitlating dink ek

  • 112

    Tryyyyyyyy Botes

    Bonus point!!

  • 113

    Jaques Botes the silent assassin of SA rugby, always there when it counts…

  • 115

    107: klink of jy omgekrap is met ons span my blou vriend ? Was dit so erg, ek het net so stukkie gesien en ook nie veel gehou van hul ‘gee so veel as moontlik besit vir die ander span gampelan’ nie.

    Maar, ons is nog daar bo, kom nou terug Loftus toe, so dit behoort beter te gaan.

  • 116

    11 punte niks vir die leeus nie 🙂 Hulle was al verder agter

  • 117

    OUR FIRST BONUS POINT TRY………HEHEHEHEHEHEHEHEHAAAAAAAA

    GO SHARKIESSSSSSSSSSSSSSSS

  • 118

    rugbybal ek is vas oortuig dat hy te groot rol begin speel, rugby is 15 man. Kyk na die spanne wat gewen het die naweek spangees baie goed en hulle speel almal met freedom

  • 119

    Sjoe Superbul! You’re not maybe taking this loss too seriously, are you? Dropping FdP after only one bad game?

  • 120

    STOP !!!!!!!!!!!!!!!!!! with the kicking that damn ball for no reason. 😡

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm