Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)
The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.
Scores:
Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe
Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor
Teams:
Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.
Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.
Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Spencer het oorgeskop, hier kom ‘n ding 🙂
Reds 27 / 12
Julle gesien wie ek nou gesien het op die stadion??
Saia Faingaa gets a yellow
Try Herkie Kruger
Wil jy nou meer- hier se my gewetetjie nou vir my “Sien jy ek het gese die Leeus gaan wen!” 27 -12 en Minnie 5 tree kort en Faingaa af met geel. Maar iets in my maak dit moeilik om haar te glo. En dan score Herkie!
Bloubaard wat se jy nou?
Reds 27 / 19
Begin ek nou my woorde sluk!
Mooi Leeuwens, som moet julle speel!
Fokkit….
Try Hynes
Daai laptop dief is goed
Superbul
Wie het jy gesien, vir Jimmy Abbott?
Reds 34 / 19
27-19 met 20 minute om te gaan. Hynes scores- 34-19. Moer! Daai Quade Cooper is witwarm!
162; kan hom nie miskyk nie, sit die hele noord pawiljoen vol.
162
ED
Baie bly toe die geel kaart gegee is
aaahhhh!!!!!!!!!
Cooper nog altyd ‘n losskakel of ‘n gemaakte een ?
superBul- ou maat red my van myself en plaas maar hierdie week se “Span van die week” blog. Ek het nog niks gesien hier wat my laat dink daar is enige kandidate hier nie! Net my opinie!
169
sy pa het hom gemaak
Bly die Leeus hou die telling so laag, punteverskil kan groot rol speel later in reeks. Dink Reds rus nou al vir volgende week se wedstryd. Bulle rus al die hele naweek, en hul speel nog.
Bluebeard ek sal na die game begin, moet vanaand want more is ons heeldag sonder krag, scheduled work by Eksdom
Try Esra Taylor
171: hehehehe ! ook weer waar. Het sy pa hom gemaak toe hy losskakel gespeel het ?
175
vra GBS, seker toe hy gesaag het
Reds 41 / 19
@173
Moenie praat van Eskom nie, ons is af van 6vm tot 6nm more….hoop maar my vis en vlees oorleef, ek het juis die week my koelkaste gelaai. Eerste keer in 11 jaar dat ek met soiets te doen het….kragonderbrekings.
Ek gee nie om of die krag more af is nie, ek sal op die gholfbaan wees…. hehehe
178
Hou die kaste soveel moontlik toe, en hoop die 12 uur word nie meer nie
Users Online
Total 174 users including 0 member, 174 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,458,921 Page Impressions
_