Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)
The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.
Scores:
Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe
Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor
Teams:
Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.
Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.
Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Die Reds speel kak, hulle het vir 17 minute nie ‘n drie gedruk nie… hehehehe
119 – Super, Not good at the Masters either. Was hoping for Schwartzel.
Okay going to catch what ever is left of the IPL. That might be finished now too.
Enjoy the rest of your evening all. Catch up tomorrow.
Cheers Puma
Reds gaan goed uitgedinges word rustyd, hulle speel nou stupid, hulle moet die game losraffel.
Lions se hantering is ook k@k
Royal Challengers Bangalore won by 7 wickets (with 17 balls remaining)
hou bietjie vir Coperdraad dop, vol allerhande streke. Het iemand hom al onder groot druk geplaas en gekyk wat gebeur dan ? Hoop die Bulle en Stormers fokus so bietjie daarop. Wil sien wat gebeur met die res van die span as hul skakelpaar onder druk is.
Lemoenetyd
Manne, smaak my die Leeuwens werk met ‘n nuwe plan hier. Hulle laat die Reds hulleself uitbrand deur so te hol in hierdie lugdruk. 24-5 is niks nie! Cooper het kuk geskop. Nou moet die Leeuwens net drie driee druk!
Vergewe my maar. Ek is ‘n gebore optimis!
@ 129 Ek laaik jou reasoning
227@ BiDiBiDi – Janee, mens moet Genia en Cooper neutraliseer, hulle is die 2 playmakers.
Maar dit gaan ook nie so lekker werk nie, want as die Leeuwens nie nou uitkom en die Reds se sterte knoop nie, dan kan hulle nou al begin rus vir die Bulle volgende naweek.Vinnig gou 80 minute se werk in 20 in gedruk en nou slaap altwee spanne nie bietjie lekwar nie.
Dink die Reds gaan red hot uitkom.
Leeus !
Houtlepel stewig in Baywatch se hande…
130 – Rugbybal.
Einlik “reason” ek nie, ek praat maar altyd so baie k@k as ek in skok in gaan!
2nd half on!
@136 Dit sal ‘n skok wees as die Leeus hulle gas gee in die 2de helfde
Bleoubaard
Nee, ek is ok dankie, ek en vroutjie het pas klaar geeet,boontjiesop(dik,jy kan hom met n vurk eet) met vars bruin boerbrood en plaasbotter, so ek gaan nou hier op die vloer le n dampie slaan, en hierdie nonsens verder kyk….en dalk nog n dop wyn drink.
Nee kyk,ou Pietman, as die Reds nou weer uitkom en my so deurmekaar hardloop dat ek skoon skeel en dronk innie kop is gaan ek so waaragtig vir my ‘n ou Glenfiddichie gooi. Net vir die senuwees, jy weet! As ek dan nou deurmekaar moet wees dan het ek, hoe later hoe kwater, darem ‘n verskoning. Wie weet, dalk raak ek sommer vir die sports dors, steek ‘n vuurtjie aan en sit en kuier hier “all by my lonesome!”
Die Lions probeer, hulle probeer baie hard
Spencer misses a kick… again
Reds 27 / 5
Julle ouens is te negatief, wees meer positief. Ek sal begin: Ellispark se gras is mooi groen.
GBS
Leeuwens is nie dieselfde sonder Earl ‘Tiger Woods’ Rose nie….hy kan nie kukker weesas as Spencer nie…
Die Coke borde is in n goeie toestand
139 Pietman
Ag nee man, kyk nou hoe laat jy my nou see toe verlang. Ek ruik hom tot hier bo in Pretoria!
Try Franco van der Merwe
Well worked try. Now for the backlash from the Reds
Nes BdB gese het aan die begin gese het….as alles verlore is dan druk hulle n spul drie….en dan glo ons weer daar is nog hoop.
Users Online
Total 179 users including 0 member, 179 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,460,135 Page Impressions
_