Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)
The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.
Scores:
Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe
Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor
Teams:
Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.
Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.
Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)
Try 2 Rod Davies.
Bonus point after only 17 minutes.
17 minute Superbul, dit mag dalk ‘n rekord wees
4th try in 16 min!!! Bonus point already. Not good this really.
I do feel for the Lions supporters, not good to see your team go down like this.
Aggenee, gee die Leeuwens vir Cheeky en die Spears, hulle is hondkuk verby, sies!
Reds 24 / ZIP
As ek ‘n hoed gedra het sou ek dit afgehaal het vir die paar Lions supporters wat nog steeds daar sit.
Sirkus verby. Wedstryd gaan dieselfde uitdraai as een teen Chiefs. Reds gaan lankal al gewen het, dan druk die Leeus klomp driee om net-net te verloor … en dan is alles weer reg.
Ai, voel jammer vir daardie getroue Leeu ondersteuners wat sulke klomp gemors week na week moet kyk en elke keer moet hoop dit gaan beter gaan volgende keer.
Nice passage of play by the Lions, try Lions
Lions try… Killian
Try Lions. Maybe we see what they done to the Chiefs?????? Who knows maybe a come back 🙁
waars Morne nou, daar het die Leeu speler nou gedoen wat ek hom vroeer gevra het,
Daar druk hulle darem….maar dis nag bru, hulle gaan n hengse pak kry hier vanaand.
Btw, Spencer is n hasbeen…
Mjekevu is heeltemal te lig in die broek
Reds 24 / 5
n ou oskartjie vir Killie jan
@ 102 Ek stem oor Spencer, maar as hy aan is die dag kan hy enige span moeg speel.
106@ Balle – Hy kannie meer aan wees nie, sy fuse het geblaas van ouderdom
hehehe Front row getting confused
106: so paar eeue terug ja.
Ja seker, maar ek sal nooit vergeet hoe hy die Bulle verneder het ‘n paar jaar terug nie. Nie seker watse jaar nie.
Retief sukkel soos die leeus, nou +5 na 7
110: toemaar, Bands het goed wraak geneem, al was dit in ‘n groen trui.
@112 Dit was ‘n classic
105 – Super, How are the saffas doing in the Masters? Waiting for that, we only getting it on at 9.30pm.
in die jare toe die Bulle so swak gespeel het, het hul elke jaar een goeie wedstryd gehad wat hul ‘n baie beter span geklop het. Wonder teen wie die Leeus daardie wedstryd gaan speel hierdie jaar ?
Pietman ou mater is jy olraait?
Hierie game kan ‘n man se dood veroorsaak as jy so tussen die sop, die dop en die TV moet hardloop. Wat is die wereld rekord in die marathon wnat ek is seker jy moes hom nou in so sestien plus minute gehol het.
Shame, ek sien ou Wikus het ok nou genoeg van hierie kuk gehad. G’n mens se senuwees kan dit hou nie! Die ouens “ghost” dan skoon by jou verby!
mjekevu is k@k
115 – bdb, Hope NOT the Sharks…hehehehe.
Ernie even after 5 , Els just dropped 2 shots at the par 3 now +2
Charl -1 after 6
As Tod regtig Clever was, sou hy op die reserwebank gebly het.
Users Online
Total 143 users including 0 member, 143 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,460,507 Page Impressions
_